68
Replies
Wie is jou beste vriendin ? CORIESMARIS
My beste vriendinne is die hele groepie ❤
Wanneer is dit jou bday
11 januarie
Gaan jy vi looks of persoonlikheid
Altyd persoonlikheid
Hey!*...ek wou maar net sê jy is super ongelooflik,onbeskryflik mooi...jy is rrg super beautiful...jy laat my hart n 1000 per sekond klop?elke keer as ek jou sien...jy is die definisie van perfeksie?jy is n engel uit die hemel...?
Jinne die is so n oulike boodskappie ?❤ baie dankie ? ?
Dm my asb ek moet weet wie die is ??❤
Jy is super mooi ♡
Awwh dankie ?
Wie is jou ou ?
Kyk na my special tags ?
Jy het $exy bene ??
Thanks hey ❤?
Jy is die rede hoekom ek vroeg opstaan in die oggende? ??❤❤
Ag is nie elke oggend nie ❤ ❤??
Onbeskryflik mooi?
Baie dankie ?❤
Die is seker die meeste interssante vra wat mense post vir n meisie en Charlize jy lyk pragtig
Ek se jou neh ? .. awwh dankie ?
Strooitjie?
Like die peaches ??
You are so gorgeous
Aww thank u ?
Jy is beeldskoon ! ??
Awwh dankie ?❤
Is jy en francois iets?
Nee
Is jy en lelike Lazerus iets ?
Nee poplap?
Beeldskoon ♥?
Baie dankie ❤
dink bja van juwself
Jy ken my nie skat❤ dm my n bietjie sodat jy dit vir my self kan se
Jy en ruan ?
Nee my liewe mens
Jy's beautiful...it's just a pity it went to your head. Other than that, you're everyone's dream ? ?
Ah eks bly jy dink dit het na my kop toe gegaan want dit het rerig nie .. daar is baie mooier mense as ek daar buite ek sien nie myself as mooi nie ek sien myself as unique in God se oe ❤ maar baie dankie
Liewe bliksem maar jy is vokken vuil
Bietjie n jaar laas gebad?
Oo nee ek bad elke aand moet jy nie warrie nie warrie dalk net meer oor jou bo lip wat so stink dis seker wat jy ruik ???
Jy is sooooo mooi?? be.linda1
Awwwh dankie ??
Ek hoor jyt wian gelaster en gevloek en die arme kind gemoer ?
Oo rerig wanner was dit gewees ?? se my ook wat gebeur het want ek volgens my het dit nooit gebeur nie .. maar vertel asb ek moet die wonderlike storie hoor ??
jy en almal is iets
En wie is almal nogals laat ek ook n bietjie weet ??
Heavy Mooi?
Trust
Awwwh tnx ??
Jy is hot ???❤
Awwh dankie ???
Ek wens ons kon net weer praat soos in die verlede ...
Van watse verlede praat jy van .. die verlede is verby .. fokus maar op die toekoms en fok voor ?❤
Mooiste meisie ?? x
Wens ek kon jou beter leer ken ?✖️
Awwwh ??
Dm my dan kan ons n bietjie praat ? .x
Wens jy kon my net met soveel respek soos in die verlede hanteer ..
Wie's die .?
??
Is j & dewald sawm?
Saam*
Nee ons is net vriende
What is in your pocket right now?
I don't have a pocket ?
Wie daai chick op insta
Dane
Wat het met die twee gesig gebeur
Sy maak nogsteeds probleme??
Oldest guy you've dated
A year older
Is jy n keyboard..??
Want jys my type ???
D net jy kan sou goeie pick up lines op maak ?
Liefies jou ❤
what questions can we qooh you?
? anything
Sal jy vir n jonger ou gaan?
Ek weet nie
jys soooo vrek moooi omw!!!!! bly wie jy is ,wens ek het jou nommer gehad ...xxx ;)
Awwwwh dankie ???❤❤
Dm my dan kan ons praat ?
What percentage is your phone's battery on right now?
9%?
You so beautiful.. I would love to get to know you.. Number?
Awwh tnx ?
Dm me
What is your gender?
Female ..!!*
Dream car ?
bugatti veyron ..!*
Why are you and Henk not together anymore
DM me then I'll tell u
Will you date a younger gay??
Guy * ?
what year were you born in?
2000 ..?
What do you think about the most ?
Food
What's pissing you off right now ?
A person
Een van die dae ons verjaarsdag ?
Haha nee dis nog lank ??
What are you good at ?
to be lazy
Jys n beaut
Awwwh dankie ??
How important is our friendship to you ??*
danqii
Why so you do want to know .???
How important is our friendship to you ?*
Friendship is very important to me
Jys pragtig??... Stay that way??
Awwwwh dankie ??
What are you sick and tired of?
Studing ?
Money or Loyalty ?
Loyalty
Who was the last person to call you?
My mom ??
What are you looking forward to in 2017?
Meeting new people and making new friendships ?
VIEW MORE