Visit this profile later to see if your question was answered.
Can you please just fcking leave us alone. If you want to know what's going on in our personal life, please message us directly and ask. There is a reason we keep stuff private. Thank you
As jy vir my kan sê waar presies ek judgemental was oor enige iets sal ek dit waardeer.
Joh... kyk wie is nou judgemental.😂👏🏻 sorry
Btw, dis nie judgmental nie maar eerder judgemental.
Dankie baie... Ek waardeer dit.❤
DM?
Ek was lank terug op qooh me.
Waar het jy even die link gekry as dit nie op my Instagram bio was nie?🙄
#stalker?
PEMPS het my 'n ongelooflike goeie pos aan gebied en Suid skool kon nie.
Sys my vriendin.... Hoekom?
Okay wag... agterbakse vriende het ek baie van maar, my opregte vriende is Willie en Nicola.❤
Dankie jy x❤
DM please?
Okay ennn?
Die qooh is obviously van lank terug... maar ja ek's okay. Ek lewe nog. Dankie.
Hou op daai woord gebruik, bye!
Bianca wie? Ek ken baie Bianca's, en baie van ons is nie meer close nie.
Ek kry ʼn mini anxiety attack soos ek die lees... natuurlik pla dit my so baie.?
Dankie ?
Xx♥️
Wel... hy maak my lag.
Ek is so gelukkig saam met hom... hy maak lewe ʼn avontuur.
Dit is duidelik dat jou verhoudings nie uit gewerk het nie want ek kan sien jy gun niemand geluk, liefde en vrede nie.
Maar... Ek is jammer daaroor ek hoop regtig jy kry iemand wat by jou pas en jou mooi sal oppas.
Nee... Ek was amper.
Shondré, watse vraag is dit.
Nee dankie. Ek is baie gelukkig saam hom.
Hy is die beste kêrel en niemand sal ooit my gelukkiger kan maak nie... NOOIT!
Ek het hom ontsettend baie lief.
Maar uhm... hier is my nommer as jy hom soek.
079.... kry ʼn lewe.??
Jy maak my siek!!
WTF!?
witch docter
Ek weet dit... maar dit is meestal wat sy ma hom noem.
Ek het darem die womderlike voorreg om hom 'liefste', 'liefie' 'kerel' ens. te noem.
Sy naam is Shondré.
Jy is my hero.❤
My psigiater sêaltyd...
"People have to pretend you're a bad person so they don't feel guilty about the things they did to you."
Ek lees net nou n quote, en daar staan: "haters only hate the people they can't be."
So ek is heel chilled oor die goed... hulle moet net weet dat hulle besig is om vir God sleg te sê, want God leef binne in my en deur my.
Ek is deur God gemaak, en as hulle Sy hande werk sleg sê, sê hulle Hom sleg.
Daar staan in die Bybel al wie mag oordeel is God. Die oordeel kom niemand toe nie... behalwe God.
So... as die mense wat my so sleg sê glo hulle is Christinne moet hulle asseblief weer mooi gaan dink. Is dit hoe God Sy medemens sou hanteer? Is dit hoe God wil hê jy moet jou medemens hanteer?
Only people who are intimidated by you, talk bad about you. With the hopes that other won't find you so appealing.
Kan jy my asseblief DM. Ek vra jou so so so mooi.❤❤
Hey... uhm, by the way. Ek weet presies wie jy is.??
Ek moet se mens verwag sulke qoohs soos die en die vorige een nogal van mense soos jy.
Ek wil net sê, die storie eondig soosin glad nie hier nie. Jy het vir jouself baie moeilikheid veroorsaak. Ek gaan hierdie vereder vat, ek sal selfs seker maak dit kom by die hoof uit. Aangesien hy en my pa.... so te sê nogal goeie vriende is. Ek dink ek sal ook maar vir jou begin bid vir genade met hoe die saak verder hanteer sal word. Moenie worry nie, ek sal nog steeds met jou praat asof ek niks weet nie en nog steeds ongelooflik baie nice wees met jou al verdien jy dit nie. Ek gaan jou wys ek is die beter een tussen ons twee.❤
Uhm en ook nog n ding, om terug te kom by jou opmerking wat jy gemaak het teenoor my. Ongelukkig vir jou/gelukkig vir my, het God my so gemaak. God wou gehad het ek moes so lyk, so nou lyk ek so.??
Ek gaan nie lieg nie, ek het gewig op getel die laaste ruk, dit is agv my insulin wat ek spuit en my anti-depprisante wat ek drink.
Maar ja, wat kan ek sê? God wou vir my so bIe persoonlikheid gee toe besluit hy, kom ons maak haar so dan het sy genoeg plek om haar persoonlikheid te dra.?❤
Maar anyway, i still love my haters.❤❤❤❤❤
Jy sê ek is n slegte vriendin... so met ander woorde jy is ook my vriendin.
As ek dan so kak is soos jy sê ek is, hoekom is jy dan met ny vriendinne? Wie se ek wil jou vriendin wees? Dalk is ek net jou vriendin omdat ek jou jammer kry.
Ek dwing jou glad nie om te bly nie, inteendeel het ek jou nie eers in my lewe nodig nie. Ek het baie ander mense in my lewe wat daar wil wees.
Dink jy dit maak jou n goeie mens om my so sleg te sê??
Dink maar weer... daar bewys jy jouself, en ons almal wie jy regtig is en nou kry ons die kans om jou ware klere te sien.
Ek se weer vir jou... as jy nie in my lewe wil wees nie, loop dan. Moenie dat ons mekaar se tyd hier mors nie. Tyd is kosbaar en die lewe is net so lank.❤
Nah, dunno eyy?!
You probably just saw my whatsapp status photo?
That's only a friend. A very close friend. Whom I love so much.??
S??
My skelmpie... Willie Jacobs.??
Omfw... ek sweer ek gee nie n hel om nie.
Dit vertel my baie van die persoon wie die "sh*t" stories vertel se karakter en nog meer van die mense wie dit glo.???
Maar ek is chilled daaroor.
Ek het ook gedog ek ken hom, eyy... maar duidelik het ek nie.?
Om sleg te praat van my maak jou nie n beter mens as ek nie.??
Daar is baie goed wat gebeur het waarvan niemand weet nie, want ek wil nie sy naam sleg maak nie. Maar cool beans as jy dink die probleem lê by my.??
Dink maar weer.
Ek het hom nie gelos nie, dit is amders om.?
First time was a blessing.
Second time a lesson.
Third... just your own stupidity.??
Nee... hy het my geblock op whatsapp.
Ek het hom nie gelos nie, slegs gevra vor n breek weens persoonlike redes wn hy hwt voorgestel dat ons paadjies eerder skei.
I have so much freedom.
I can be myself.
I own my time.
I love myself more.
I get to know myself more.
I have the right to be selfish.
I realize my worth as human being.
I'm concentrated on reaching my dreams.
I'm the only lead character in my story.
I'm became independent.
I make my own happiness.
I'm less stressed.
I have the opportunity to expand my social sircle.
I share extra love with family and closest friends.
I have alot of alone time.
DM??❤
DM????
Uhm... nee.?
Ek is net baie close met een van my vriende.
Ek is nie kwaad vir hom nie, nee.
En ja... ek het hom lanklaas gesien!!
Hy is ʼn blerrie goeie vriend.
Kan jy asseblief jou opmerkings en onnodige vrae vir joudelf hou?!
Baie dankie!!
Ek weet nie, ek het nie daarviir gevra nie.
Ek is bly jy dink ek lieg, maar dis nogal n kak ding om oor te lieg!
My psychiatrist think so too.
Nee... ek net baie close met een van my vriende.
Maar ek soek nie n kerel in matriek nie, ek wil op akademie fokus.
I miss you too... believe me.??
I really do love you too??
I'm so blessed with you in my life X
Uhm... it depends.?
Ek dink nie so nie, maar dankie tho.
Ahhhw... dankie?
DM my groot asseblief.
You got a PIZZA my heart.??
#Pointless ???
??
Ek is meer as bereid om jou te vertel maar sal jy my asseblief DM ek wil nie he almal moet weet nie want dis bietjie persoonlik.
Ek het nie n spesiale iemand in my lewe of in die oog nie.
DM my ek sal jou private vertel. Ek wil dit nie hier uitbasuin vir die hele wereld om te sien nie.
Dankie.❤ Beteken baie vir my.❤
Dankie baie.?
Paar spelfoute daar.
Jy's 'n slegte vriendin , is wat jy wou sê.??
❤?
Asseblief DM my... Ek vra so mooi.❤
Dankie ongelooflik baie dankie!!
Ek wil graag persoonlik vir jou dankie sê so asseblief DM my.
Please DM me... I beg you.❤
Thank you, very much.
I want to thank ypu personnaly so please DM me .
What you want me to do?
If it will make you shut up I'll be more than happy to do business with you.
Well hoopty dooh!
You can hack!? I'm soooo glad for you.
OMG!
She didn't tell me anything!
I don't even know het secret?
I like being alive to irritate people like yourself.
Ooh okay...ypu can tell them it's fine by me.
I don't have any secrets my life is an open book.
Believe me I want to die.
You came into my life judged me and then ask me to go out of your life!??
Can I take you to the doctor??
I don't.?
Ask them not me.?
Haters will always hate.
Dunno.
Dankie dankie dankie N???♥♥
079... kry n lewe.
I don't need to tell anyone.♥
But thanks for asking.
Thank you, come again.???
Criticizing myself.
NEE!!
Watse deel van NET VRIENDE verstaan julle nie!
Willie is my beste vriend wat ek al ken my hele lewe lank, soos letterlik al van geboorte af. Ons het saam groot geword.♥
Maar wat raak dot jou inelkgeval??
Ek het nie my hart uit oop gemaak nie.
Wtf? ???
Vreeslik baie dankie... Ek waardeer dit regtig baie.❤?
Dit is baie oulik van jou... wens so ek het geweet wie is jy.