profile img

Chean

Chean.Truter

Vra maar enige iets.

115 Replies

CHEAAAAAAAAAAAAN

JAAAAA

Chean.Truter replied 2024 days ago

Hkm is jy nie meer oorsee nie

Ek het geland in England en was toe nie deur die grens toegelaat nie. Toe moes hulle my vir lank ondervrae en het hulle basies agtergekom ek sou betaal geword het by die club waar ek rugby sou speel. En omdat ek betaal sou geword het moes ek n working visum gehad het maar toe het ek n visitor visum gehad en toe stuur hulle my terug??

Chean.Truter replied 2098 days ago

In watter skool is jy?

Ek was in brackenfell , kla gemaak laas jaar

Chean.Truter replied 2135 days ago

My manager eendag ??

Tagg team champs ook,moenie vergeet nie????

Chean.Truter replied 2135 days ago

Missing you boo x vanessa.olivier

Aww , long time

Chean.Truter replied 2136 days ago

Far briel?

Bedoel sekee faf , ken hom vrek lank , die vriend wat ek die langste ken

Chean.Truter replied 2136 days ago

Jy is flippen aantreklik??

Jusso baie baie dankie??

Chean.Truter replied 2136 days ago

Miss jy vir kiara

Wat bedoel jy ons praat dan nogsteeds

Chean.Truter replied 2136 days ago

I like you x

Aww , dm me then please?

Chean.Truter replied 2137 days ago

Skattebol ek mis jou ❤️

Hehe dan begin met my praat wie is dit

Chean.Truter replied 2137 days ago

Waar is jou foon ?

Wow ,dankie "vriend"??

Chean.Truter replied 2137 days ago

Asb dm my

Enige tyd, gee my net jou account ?

Chean.Truter replied 2151 days ago

Hoekom dink almal jys gay

Ek weeeeet nie ?? seker omdat ek nie n meisie heti

Chean.Truter replied 2152 days ago

Wat soek jy vir Kersfees? Of sê my eers waar jy bly?

Ek sal so maak oor n dm ?

Chean.Truter replied 2152 days ago

Kan ons vriende wees? Of word?????

Jaaa of course, dm my dan??

Chean.Truter replied 2152 days ago
VIEW MORE