Visit this profile later to see if your question was answered.
Aww baie dankie ek waardeer sit baie ,hys die oulikste ene ❤
Wats dit? Kan mens dit eet???
Johwieee , kan vir my omkrap hê❌
Seker omdat ek geirriteerd is met al die mense wat my irriteer??????
Nee , ekt haar persoonlikheid leer ken ,eks die enigste een wat haar verstaan ?
Sal jy ooit mens ?eet??
Oh sorry ek dog ons vra mekaar vertraagte vra hier.
7 maande ?
Kwaad sal n understatement wees ??
Ek verstaan ja x ek sal nie se eks streng nie .
Maar ek se dadelik vir hom wanneer dit nie die regte een vir hom is nie , ek meng ook nie in nie maar sy gaan defnitief met my te doen kry as sy wil kom btchy wees ?????
My boetie is my boetie tjomma ✔
Well ek gaan verseker nie maklik wees nie??
Nee,
Ek WEET rrg so ?
Ek soubdit terug se as ek geweet het wies jy ?
Nee jys verkeerd dis Chelaine.?
Oh my dayseee jy is warmer as vandag ???❤❤❤❤❤???????
083 sal nou verder tik iemand anders bel my ???
5 down 5 biljoen om te gaan??
Sjoe, seker omtrent so 3 maande laas??
Maar gaan binne kort weer.
? in die 11 jaar wat ek bike ry het ek die jaar my eerste een gehad ja ,maar niks ernstig nie net so bietjie vel minder ??
Ummm as ek nou reg kan onthou dink ek 6 of 7 jaar ?
Daar regtig geen rede om te wees nie❤
Ek kan eerlik waar nie nou aan een dink wat ek mis nie so seker nie?❤
(Mooi gese)
Ek kan glad nie nog minder omgee wat hy KON / KAN OF WIL sien nieb?????
#pass_tense.
Awwww dis sweet , baie dankie xx?
Sou ek steeds nie belangstel in enige iemand tensy sy naam begin met n W nie ????
Glad nie maar dankie dat jy vra
Ag baie dankie ek glo jys ook ? want jyt duidelik goeie smaak .
Oor 4 dae 5 maande al ja??
Baie dankie dink eke ???
Ekt nie meer rrg closes vriende nie ek deel maar alles met een persoon❤
Ek oefen nie my bene nie ??
Niemand dan gaan ek vir my baie katte koop en alleen dood gaan ✋?
Ek het soos amper 30 mense vergeet ek was baie hadtig gewees ??? ekt even vergeet om dot vir my 3 beste vriendinne te stuur ...
So don't stress ?
Offff jys net jealous omdat ALMAL so aangaan.
Want hkm sal ALMAL so aangaan as dit fals is??
Ek vra maar net j weet.?
Ons is nie ??????
Hou op dink ek gee om oor jou opinie ??
J verstaan nie ??
Jy sal maar moet kom en uitvind
AS J GENOOI IS ??
Jaaa nog 100%
Ekt nie die jaar hokkie gedoen nie want ek was nog besig met atletiek tot en met die helfde van die hokkie seisoen en jy sal binnekort weer post sien don't stress eknwas bietjie siek gewees ???
Nie altyd nie?
Maar ek haat dit as mense my bel
Awwwweee Shansters ???
Ummmmm , no ?
Ons was nooit saam nie.
Dis korrek ja x
50kg to go love?
Nie baie nie ???
170kg op n slegte dag ????
Ag dis oulik van jouuuu????
Daais maar net my facial expression.?
Ek weet nie seker omdat hulle die moeite doen om my te leer ken en dan agter kom ek aanvaar almal????
Toe ek nog geworry het ?????
Jy verstaan nie eers nie....
Dan as hulle lewe ? is dan wil hulle by die positiewe mense kom huil.
???
Oh nhe ???
Dan vra jy hkm jy nog single is.
Nobody likes a negative soul.
Oh ja, en spel reg toe ?
Thank you i guess?
Umm maby because I decided to stop taking people's sht and just enjoy life????
En jy is soooooo oulikkkk❤❤❤
Beste bedoel j seker nhe ????
Awwwwwwwwe baieee baieee dankie my sproete ❤❤❤❤❤❤❤mens het nie nodig om mense lank te ken om vir hulle lief te word nie ?
Dis eintlik my natuurlike haarkleur .
Eks oor die donker ❤?
Ohhh praat jy van daai image wat ek is en waar jy nie in kan pas nie?????
Al waar ek try in pas is jeans ?
Nee pppppffftttt ?
Jk. Ja my oë het so bietjie water in gehad ?
Wies se pap is dit? Ons sinne?
ja jys reg.
So gaan eet jou pap op n ander manier op n ander plek ?
Perfection takes time?
And what comes easy goes easy ✋
Carli ons is nie affies nie .?
Carlitjie bly stil of jys nie meer lewendig nie.
Die bybel se wat nie goed is vir jou siel nie raak onslae daarvan.?
Hys actually 25% van vol af want niemand gooi water in n glas tot heel bo nie. ☝️
Maar if it makes you sleep at night , hys half vol.
Neee lyk nie vir my so nie. ?
Sjoe, baie dankie ❤❤
Eks baie bly as ek jou kon help met iets ❤❤ ek het legit nie n idee wies jy nie ❤❤
Moet iemand wees wie my goed ken so ily ??
Nee, want dit lui tot fights en ek wil hê julle mpet actually die dag onthou ?
Joh, baieeee dankie ❤❤❤❤
Ek weet nie ek voel om jouself jammer te kry is net nodig wanneer jy jou toon gestamp het ???
Awwwwwwww die is sooo cute ??
Baie dankie dat jy dink dit gaan my pla dat iemand soos JY dit vir my sê ????
As jokes ja ???
Maar oor ernstige goed wat hulle in die moeilikheid kan bring nee ?
Niks Maguire nie ??
Ek twyfel ?????
Wies jy as ek mag vra ?
Ummmmm instagram message my dan se ek jou hkm ?❤
En jy beteken so inbeskryflik baieee vir my ??????
Aweee jou Pee shooter ?????
Awwwww Baiiieeeee dankie
Dis oulik van jou ek waardeer dit xx❤
sht happens nhe ???
Wêreld?????????❤❤❤
Jy beteken net so baie vir my ???
Ek skuld Liewe Jesus n groot dankie vir jou??????????
Lief jou xxxx
????
Wat vannnnn jy pasop wat jy sê dans die lewe n lied vir my en jou ?
Mmmmm wouldn't you love to know ?
Mmmm pretoria toe??
Nee.
Eks dankbaar vir ouers wat weet wats beter vir my , en Liewe Jesus het my geseën met W .
....
Ek het L gelos omdat daar meer trane as geluk was .
??
No ?
Werner oor en oor × 1000000?
Sonder om eers 2 keer te dink.
What comes arround goes arround??
Ek behandel jou soos jy my behandel
Sorry nhe ?
Dis good ek sou ook as ek hy was ?
P.s die inligting gaan niks verander nie en beteken ook niks nie. X
(Sê net)
Sjoeewieeee dankie nhe
Bloos ek amper ??
Dink j bedorl oppas.
En hy doen baie dankie kry maar iemand anders om op te pas ??
???
Nee tjomma eks nie n fan van mangel hokkie nie ?
Fantasties????
Hayyy ek Chelaine ek stel my maar voor aan jou want duidelik ken jy my nie. ??
Raad vir lewe .
Kry
Jou
Feite
Agter
Mekaar
Dan kan jy my weer qooh oraaiiitt ?
Since die ander net heeltyd oor geld praat en oor n imagine worry wat hulle nie mee kan by hou nie ???
Ek mis jou ook seker as ek geweet het wie jy is ???❤
Ek weet nie ons prt nie
En hy kan voel soos hy wil?
(Vriendelik gese tho) ?
Een waar daar nie reels is nie ??
Ek joke Witbank .
My mensss❤❤❤❤
Lief
Vir
Jou
❤❤❤❤❤❤❤
Ek judge nie die mense wat verder gaan nie.
Maar ek hou by my waardes ek gaan nie verder nie. ?
Oh halllooooo there ❤❤❤
Die duiwel.
En my wekker .
What comes easy goes easy.
Goeie vraag nhe ?
Net soos ek vir jou is ❤❤❤❤