Michelle Jacobs
ChellieJacobs
18
Replies
IDIOT!!*_?❤... Love~strawberry steri-stumpi
Strawberry Steri Stumpi’s for life!!!??
Michelle, Michelle, Michelle. Jy is baie mooi ❤ keep spreading your love and kindness. Jy het my lewe verander met net een glimlag en n warm drukkie x. Vriendin, my hart klop chocolates vir jou ?
Dankieeee!!❤️
Ek is bly ek kon ń verskil in iemand se lewe maak. ?
Hierdie is amazing. ??
Liefde ??❤️❤️❤️❤️❤️
???????????????????????????????????????????????????????????
Missings!!!!!!??
Qooh jy jouself??
Wow, asof ek tyd het vir sulke crap. ?
Chella ???????❤❤❤❤
Jyyyy❤
Enige iemand in die ??
Nope, nie regtig nie. ?
Jy is een oulike mens ☺??
Ek waardeer, dankie. ??
Jy is awesome en beeldskone mens , jy is die beste persoon wat ek ken ??
Aww, dankie. Dis baie mooi van jou. ? Dankie dat jy tyd gevat het om oulike woordjies te kom sê. x Ek waardeer dit. ?
Wat het gebeur met jou?jy het so baie verander?en jys besig om die mense wat rerig om gee oor jou weg te stoot
Daar is nie regtig iemand om weg te stoot nie. ?
I'm sorry I changed, life forced me to grow... ?
Kind jy is pragtig!! ❤️?
Wens ons was closer??
Ons prt nou en dan op WhatsApp maar ons kuier nooit of iets?❤️
Maar jy het die grootste hart van goud wat ek nog ooit gesien het?? D.Queen
Hierdie maak my hart bly ?
Baie baie dankie vir die ??
Hou op wens, kom ons doen iets daaraan?
Jy is vreeslik oulik. Bly altyd net soos wat jy is. ??
Ruimpie
Lightning i think she is a queeen
She was never mean
She will always be the best
Just forget the rest??
?oo hel gly my vinger???????????????
Mis jou, Rynauw ??
Ek gee meer om vir jou as wat jy dink??
eks daai ou wat jy nooit sal raak sien ni??
Jys baje spesiale en amazing presoon Michelle??
Aawww? Ek sien almal raak.
Asseblief sê my wie jy is. ?
Ek wag vir jou.
Mercia? Ek mis jou?
What's something you fell in love with instantly?
Nature ?
Hoekom is jy even vriende met iemand soos Leila...jy kan rerig beter vriende as sy kry ?
As mens nie iets mooi het om te sê nie dan bly mens liewers stil. Dankie, maar ek soek nie ander vriende nie. ?
Hoe gaan dit?☺️
Goed dankie ?
En met jou??
VIEW MORE