Cheree Nieuwenhuizen
Cheree_N
274
Replies
Hoekom delete jy die heeltyd jou qooh's voor jy dit antwoord?
Want ek kan??
Which movie do you regret watching and why ?
A cure for welness
Dis sif
Ek is so lief vir jou , hkm kan jy dit nie raak sien nie ?
Eks seker eks ook lief vir jou. Dm my asb
❤️
Kom jy Rustenburg toe di vaknansie?
Nee, nee ek doen nie ?
My crazy naked sister jxhotbox.stream nikki23427
En jou broer ..
Is jy regtig gaaf?
Ek is ja en sommige mense vat dit vir granted, maar oh well...
Brag about yourself. What are you really good at doing?
I'm good at being kind.
Wie is die heel beste persoon wat jy al ontmoet het? ?
Daar is soooooo baie ?
Hey, I'm bored! My contacts: xsweetxxhot.info tanyanh544
Oo ek weet, gaan pla jou ma.
Wat is jou geboorte datum
3 de Januarie ?
that anje tho ? wat is sy van jou
Awwww sys die beste ??
I love sending pics ;) tinyurl.com/wwsewxx patricia6k177
Dis baie oulik hoor ?
Follow my terug asb.
Se my gou wie jy is ?
Ek LOVE jou feed
??
Ek love jouuuu ??
What thing did you do that ruined a relationship/s?
Doubted myself ?
Best dating service GOGO! skc.name/u?xxdxss kathyel732
?
WANNA RELAX? COME IN HERE, OVER 40.000 BABIES ONLINE bit.do/xxgirls vanessaw8121
Die is vreemd ?
Wanneer post jy weer iets?
Wanneer ek doen ?
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
I'll be fine and so will everyone else trust me.
Ekt jou Maandag op die strand gesien ?? shoeeee
? Ek hoop jy het ń lekker dag gehad ??
What's something you fell in love with instantly?
The feeling I get when I sink into my bed after a long day.?
Johhhh????
Sê my ook wat is joh ??
Waar is daai fotoqii nou? ??
Weg ??
Jy is regtig waar mooi.
Dm.
What's something that took you way too long to realize?
That anyone can always leave at one point in your life ??
Have you ever been in a situation where a guy tried to block you from using a bathroom?
Nooo??
Is jy ń belieber? ???
Belieber fever all the way ?
No hate qoohs tho?
Yea, I try to be nice to everyone, so that everyone can be nice to me ♥
Mis jy ooit jou vriendinne in Rustenburg?
Ja super super baie!!!
Sal jy terug trek?
Nee wat.
Jy is nie altyd bly nie en ek weet dit, niemand is altyd bly nie. Ek sien altyd dat jy net ander mense gelukkig wil hou, maar dis okay om nie altyd te smile nie ♥
Ek weet dis okey om nie altyd te smile nie, maar ek is regtig waar baie baie min ongelukkig en die dag as ek ongelukkig is, het ek vir God om mee te praat en ek gaan nie ander mense ongelukkig maak net omdat ek is nie.
Anyway dankie ♥
Altyd smiles ???
Altyd altyd bly. Ekt baie om voor dankbaar te wees ?
Shoe shoe shoe shoe shoe shoe shoe ???
Wie wie wie wie wie is jy? ?
What will you never ever do again?
Answser this question ??
Vakke?
Geografie
Lewenswetenskappe
Verbruikers.
What do you wish had never happened to you?
That one day I dropt my ice cream at school, so yea?
Jy het baie verander van af ek jou laas gesien het ??
?ek weet nie wat om te sê van die nie. Ek hoop manet ek het vir die beter verander ?
Something your bad at doing?
Chopping onions, I always end up crying in the end ??
How much money do you need right now and why ?
All the money in the world- so I can take over the woooooorld?????
Hoekom jok jy?
Ek jok neh, want ons almal is in n sondige natuur gebore ?
Beste pêl en vriendinnetjie?
Al my pelle en vriendinne is die beste ??
Do you like somoene?
Uhmmmmm dunno
I love you beb ????
I love u babe ???
Is jy en Lindi nog goeie vriendinne?
Ek hoop so ?
What is the happiest thing that has happened to you in the past 24 hours?
I got to eet some foood ?
Favourite Disney Movie?
Joh, dis moeilik ?Nee ek kan nie dis te moeilik?
What quote do you live by?
"Food"??
Wat moet n vriendine nie doen nie?
Dink haar ou is die belangrikste in die wereld, of sy moet n ou he ?
Vir wat wens jy die meste ?
Ek wens neh, ek wens dat ek elke dag pizza kan hê ?
As jy nou met iemand kon trou wie sal dit wees ?
Coda
My hond ??
Pizza ? of roomys ?
Chocolate ?
Hy cheree jy het n stolker gekry - grapie
Hey hey ??
Hoe gaan dit nog daardie Kant ?
O
My
Word
Amazing ???
Dankie
Ek soek jou melk??
Wat, gaan ons koffie maak ??
Hoe lyk dit , hoe lyk dit ek en jy naked -
Dit lyk nie ??
What needs to stop ?
The expensive price of pizza ?
Nieuwenhuizen ??
Jyt seker ure gevat om daai van te skryf ??
so het jy iemand op die oog?
Ja my hond. Eks baie lief vir hom.
Wat het vandag tussen jou en Lindi gebeur?
Dinge ?
Wat dink jy van Gw Bruwer? ☮
Hys Gerrit man ?
What do you wish your parents understood?
That I can't always do the right thing.?
So soek jyh nu n ou?
Sal nie kla nie.
Ek sien nou eers jyt jou hare gesny ?????
Jas brah, jy moet bietjie meer oplet???
What is the one thing you do just to annoy other people?
Stare
Hoekom het jy getrek?
Want wie wil nie in die Kaap bly nie?
Single or taken? ?
Single all the way ?
Watse kleur is jou pantie?
Nee man, gaan vra jou ma sulke vrae.
Ons mis jou die kant?
Ek kom amper ?
Wats jou nr?
Een maer mannetjie, een met 'n boep, drie maer mannetjies is die polise se roep... oh wag dis die polisie se nommer..
Hoekom is jou van so lank man???
Ek vra myself dieselfde vraag elke dag.
Be honest do you like Elaine
I like everyone, but everyone has flaws that you just have to get used to, but yes I do like her.
What do you never trust?
The burgers at MDonals.
Umm nee ???? ai chereeee ??????
Eks jammer ?
Jy eet min? Jy eet nie so baie soos ek nie tho ? - Deon ????
Niemand eet sk baie soos jy nie bae ?????? #maarjyblynogsteedsmaer. ??
Waar is Rustenburg? Of wat? En hoekom?
Rustenburg is in Noord Wes ? Dis ń dorp.? en ek het daar gebly en ek gaan daantoe in die vakansie?
What makes you genuinely happy?
That everybody loves eating as much as I do, some people just hide it better.
Wat beteken intertwine?
Twisted together ?
Sê my wanneer kom jy?
My geheim?
What is the biggest way people waste money?
On their boyfriends and girlfriends and then end up being a waste in the end.
Wat doen jy die vakansie?
Wat ek wil.
What does everyone seem to enjoy except you?
A boyfriend ??
Omw, your photos tho??
Fank you, fank you very much ???
Soek jy nou n ou?
Wat gebeur, gebeur ?
What is your number one rule?
Food first then everything else.
Sal jy vir n ou in jou graad gaan?
Yup.
Hou jy van iemand?
Nee, nie op die oomblik nie ?
Ek kan nie wag om jou te sien nie. ??
Ek ook nie ?
Rate jouself uit 10.
5 of 6
Europa of Frankryk?
Altwee?
What should be free, but isn't?
Water.
5 vriendinne wie jy die meeste lief het?
Annje
Lelanie
Elaine
Lindi
Mia
VIEW MORE