profile img

Cheriise Pretoriius

Cheriise15

Ask me anything you like anonymously

20 Replies

Cherise eke is erg mal oor ju al het ek ju alweer net 1 dag ge sien in n lang tyt maar nu dat ek al die goed lees weet eki so mooi ni want joe ek kompetEeri tEen hulle ni so ja

Uhmmm .. Okayyy jyy :) x

Cheriise15 replied 3795 days ago

Are you naughty or nice

Seriously ? :|

Cheriise15 replied 3795 days ago

Soos dit later raak dink ek meer aan ju ...beautifull you brighten up my night * isabella*x

Aaww :P oulikk !!

Cheriise15 replied 3806 days ago

Hey Cherise , jisso ek wys vmy ma juw pfp neh (jy) , 2 vra sy my wies dit , 2 se ek viha my droomvrou! ;;)
Bly so vrek oulik wuh ;)
En hopelik km speel j saam my muurbal eendag =D (y)

Whhahha =)) LE0N :| ekk gaanii saam joo muurbal speel nii .. Maarr dankiie whuuu ;) x

Cheriise15 replied 3806 days ago

Ur smile plays with my mind ...your eyes make me get lost and you take my breath#isabella

Ncc'aaww !! Te [c u t e] .. Dankiie jyy :P xx

Cheriise15 replied 3806 days ago

Het jy nou net uit die oond gekom want jys baie warm ;). # x

Hahhha =D aaww _ weet sommer wie jyy is :P x

Cheriise15 replied 3807 days ago

:) jy wonder seker wie ek is (sarcastic) :)

Dinkk ek hett 'n idee wii jy kan weess ;) x

Cheriise15 replied 3809 days ago

N goeie ding want ek sal warm kry haahaha want die winter iS hierdie keer baie koud ...meer n skimp

Oehh ek siennn :D ..

Cheriise15 replied 3809 days ago

N winter saam jou sal soos die somer voel

Is dit n0u 'n goeie of slegte ding ? =D

Cheriise15 replied 3809 days ago

Seka net jou skuld omdat dit so koud is ..dis omdat jy Wegkryp agter (daardie) beautiful smile van ju ..................:*

AaWwhh :P Pingg my nehh !

Cheriise15 replied 3809 days ago

Hello is jy single bradleyS1

Uhmm jaa :) maar stel nie belang nie ..

Cheriise15 replied 3809 days ago

Beautiful meisii (: <3

Ncc'aaw dankii whuu <3 .. Eks seker dat jy ookk is :P geniet joo aandkii ..

Cheriise15 replied 3811 days ago

Halo*jy* wil net se j is flpn *exy en als ja al ken j my ni so goet ni maar ja mwa***** badassguy17

Aahhh , okayy , thnx I guess :) x

Cheriise15 replied 3811 days ago

1 universe, 8 planets, 204 countries, 804 islands, 7 seas, 7 billion people, and my heart still tells me it's you ?"

Aawww :D sweett !!

Cheriise15 replied 3811 days ago

[C]herise ..x
Jisoo ek mis jou soo vreeslik bja ..daai lekker praatjies ini klase .. Joh girl was lkr om n vriend soos jy te he .. Altyd besig om te lag of raad te gee aan ander .. EEN great mensie :p. MISS YOU BErRy MUCH GIRL :( x
# stay amazing :) x

Aaww jinne :D wens ektt geweett wie jyy is .. Dankii vidi bo0dskappiie jyy ! Pingg my nehh :P Lekka dagii vijoo ♥

Cheriise15 replied 3811 days ago
VIEW MORE