profile img

Cherilee

Cherilee_n

Terwyl jy nou hier is qooh my bietjie iets ?

53 Replies

Hoe is skool

Ag dit is maar bietjie rof maar dit gaan nou beter I guess

Cherilee_n replied 1326 days ago

Wanneer kuier ons weer

Net wanneer jy my nooi ๐Ÿ˜‰

Cherilee_n replied 1331 days ago

Dankie vir alles, el waardeer jou so baie xxx

Weet nie wie jy is nie maar waardeer jou ook xx๐Ÿ˜น

Cherilee_n replied 1331 days ago

Damn ek moes my chance gevat het toe ek dit gehad het๐Ÿ™ˆ๐Ÿ”ฅ๐Ÿคฃ

Whatsapp my ๐Ÿ˜น๐Ÿ‘€

Cherilee_n replied 1331 days ago

I might not know you that well but you are a great person

Thank you ๐Ÿ˜Œ

Cherilee_n replied 1331 days ago

As jy net nader gebly het neh๐Ÿฅต๐Ÿ˜sou ek nie mind om jou myne te maak nie

Lol ek dink ek weet wie die is ๐Ÿ‘€ek sou ook nie mind nie ๐Ÿ˜‰๐Ÿ˜น

Cherilee_n replied 1331 days ago

Ons chats is altyd so droog๐Ÿ™ƒwens ons kon biki lekkerder prt

Dis dan vir ล„ rede so ๐Ÿ‘€๐Ÿ˜น

Cherilee_n replied 1333 days ago

Pow wow love you girllll

Baie dankie x

Cherilee_n replied 1367 days ago

Jy n crush, en met wat begin sy naam en van!

Ek het nie ล„ crush op iemand nie ๐Ÿ˜Œ

Cherilee_n replied 1367 days ago

5 hotste mense wat jy ken, (geen celebrities)

Umm ek weet nie rerig nie ... ek ken nie baie hot mense nie , nee ek grap net

Cherilee_n replied 1367 days ago

Sou jy sรช jys 'n skaam persoon of meer van 'n outgoing persoon?

Deffs ล„ skaam persoon , maar as ek gemaklik om mense is en ek ken hulle al ล„ rukkie dan is ek glad nie skaam nie

Cherilee_n replied 1367 days ago

I wish I could date someone as beautiful as you๐Ÿ˜•

Like I said you can haha , but not me tho ๐Ÿ‘€

Cherilee_n replied 1381 days ago

Jou recent is๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

Dankie x

Cherilee_n replied 1382 days ago

Heyyy Jy, dink nie jy besef hoe fricken drop dead Gorgeous jy is nie soos kan jy bie net ophou en myne wees nieโ™กโ™ก

Heyy , dankie ;) ek weet presies wie die is ๐Ÿ‘€en ek sal enige dag ๐Ÿฅฐ

Cherilee_n replied 1382 days ago

I wish I could date someone as beautiful as you๐Ÿ˜•

You can haha , dm me ๐Ÿ‘€๐Ÿ˜น

Cherilee_n replied 1382 days ago
VIEW MORE