profile img

Cherise

Cherise6353

Jy is nou hier so vra maar ;)

524 Replies

Ek ken jou glad nie maar ek sal jou baie graag wil beter leer ken

Ek hou daarvan om nuwe vriende te leer ken🌸Jy kan my 'n dm stuur as jy wil😄

Cherise6353 replied 1330 days ago

Hi

Hey🌸

Cherise6353 replied 1330 days ago

Hou Pieter in jou klas van iemand?

Uuum ek is nie seker nie😂

Cherise6353 replied 1330 days ago

Hoe maak mens as jy te skaam is om n dame se nommer te vra ! Aangesien ek baie terug getrokke is 😋😉

Ek kan dink dit is nogal baie stresvol😅🙈Ek weet nie regtig nie, ek dink jy moet dalk net probeer moed bymekaar skraap en na haar toe gaan en vir haar sê dat sy lyk na 'n baie oulike meisie en jy sal haar graag bietjie beter wil leer ken en dan vra jy of jy dalk haar nommer kan kry🙈🌸Ek het geen idee wat die beste opsie sal wees hoe om dit te doen nie maar ek is seker jy sal dit reg kry😉Baie sterkte! 🤗

Cherise6353 replied 1359 days ago

So hoe was die eerste week van matriek gewees? Van n mede CVO matriek af

Nee dit was darem nie te sleg nie, behalwe vir al die duisende handboeke en al die onderwysers wat heeltyd ons bang praat oor hoe erg matriek is😅🌸😂En joune?

Cherise6353 replied 1392 days ago

Talk on voice call in insta

I don't know who you are?

Cherise6353 replied 1403 days ago

Talk on voice call in ig

??

Cherise6353 replied 1403 days ago

Age

17🌸

Cherise6353 replied 1403 days ago

Sien j uit vir matriek

Ja ek sien nogal baie uit! 😁Ek dink dit gaan 'n moeilike maar lekker jaar wees🤭🌸

Cherise6353 replied 1403 days ago

Is Jy en Adante close?

Ja ons het onlangs nogal goeie vriende geword😋🌸

Cherise6353 replied 1403 days ago

Lyk my jyt gisteraand aan die slaap geraak😂, jy het net verdwyn

Hahah ja nee ek het, en ek het bietjie vergeet om weer hier op te kom😅

Cherise6353 replied 1425 days ago

Wens so ek kan vir leendra in lewende lywe sien, maar sy bly te ver

Aii ja dit is nou jammer😬🌸

Cherise6353 replied 1426 days ago

Ek ken vir leendra, ek en sy was graad 1 lovebirds gewees, en vir rilene deur haar ontmoet, ek en leendra het so tydjie trg na meer as 10 jaar weer kontak gemaak

Shoe dit is baie lank🤭
Maar ahh dit is nogal heel interessant😄

Cherise6353 replied 1426 days ago

Was laas jaar matriek, ek is ook van NK, jy kan maar se watter skool

Ahhh okay🤭🌸ek wil nie regtig hierop sê in watter skool ek is nie😅🙈

Cherise6353 replied 1426 days ago

Wow ek love girls met blou oe

😄🌸🤭

Cherise6353 replied 1426 days ago
VIEW MORE