Visit this profile later to see if your question was answered.
Hoori Skat. Ek dink jy moet groot word en besef waaroor die lewe gaan , want duidelik is daar n probleem in jou lewe as jy heeltyd op my qooh me is ☝? Jy moet maar net tog aanbeweeg en bietjie na jouself gaan kyk voordat jy oor ander mense se lewens wil komentaar lewer. As jy ''GROOT'' genoeg is , DM my Skat ??
hoori. Dit het eintlik niks met jou te doen nie x ❤
jy beter weg bly van my af ?❤
beste vriende ??
Ek het maar net gaan rugby kyk , is daar n probleem ? ???
Hy's fine , dankie
Kom ons verstaan mekaar mooi✋In die eerste plek weet ek regtig nie hoekom jy net nie kan verstaan dat enige iets in my lewe niks met jou te doen het nie. Ek is seker daarvan jy sou weet wat aangaan as jy in hom was! Tweedens moet jy groot word en oor dit kom. Ons altwee hett klaar aanbeweeg , en ek dink jy moet ook ?✋
worry ek ooit oor jou.
wie is jy ooit.
hbj ??
Droom groot x ?
Hoekom pla dit jou soo baie.
Dit het niks met jou te doen nie.
Nee , alankal nie meer nie.
en jy is oorig.
jy verdien meer?
dit lyk meer asof iets jou pla?☝?
NEEE !!
en daar moet n rede wees hoekom jy soo aanhoudend is oor iets wat NIKS met jou te doen het nie.
die woord ''was'' sê alles.
dis maar een van daai dinge?☝
Dit het niks met jou te doen nie✋✋
hoekom sal ek iemand soos jy op my qooh.me soek ? ?❤?
nee x ? maar dankie ?
Dankie Dankie??
Tanelle?
Jy is soo moooooooi ??
Ek probeer soos jy lyk ??
?❤??
jy en groot word ?
waar het dit iets met jou te doen ? ☺??
idk ??
Nee wat , maar dankie ?
???
Ons is beste vriende ??
Dankie baie ??
As dit jou intensies is oor die lewe
Stel ek regtig voor jy kyk bietjie na jouself??
Daar is n groot probleem met jou ✋
As jy my kan afpers deur n anonymous vraag , voel jy seker SOO GROOT ??
Ek dare jou om my te DM , sodat ons kan kyk of jy soo groot is as jy met my praat sonder n ''hide your name''
EN BTW LAAT EK DIT SOMMER REGSTEL VAN DIE BEGIN AF ? Ek en Stephan het nog nooit gevry of saam gekuier nie.
Soo ek stel voor jy kry jou feite bymekaar , want die kan lelik word ????
Word groot asseblief tog ???✋
Hoekom wil jy soo ''erg'' weet ?✌
Dankie hoor x ❤
Ahhh dankie dankie❤
Ek het my gunsteling ??
IDK ?
Chill ???
??????
??
Wat moet ek sê ?
Jy moet ook glimlag ? x
Ek waardeer hierdie !!
Dankie x
Liefie kind x ,
Jys mooier as die mooiste x ??
How people can hurt you , but you still love them soo much ?
moet nie oor my worry nie..
wat moet ek sê.
Dankie baie x
Ek belowe ek waardeer die
Dankie hoor x ?
Dankie baie ??
Dankie vreemdeling ❤? x
4 min ?❤
Jaa ons is ❤?
Jy verdien ook net die BESTE en met n houding soos die sal jy dit kry ? x Jy maak n verskil met klein dinge soos hierdie in iemand se lewe ❤
Ek waardeer ❤
baie dankie x
DM my ☝
Dankie dankie ❤
Jy is lastig , word groot xx ?
???
Ek probeer soos jy wees Pop ??❤
Nee dankie ??
Dat jy jou tyd mors ?
jaa dis n jammerte ☝
Hoekom verstaan jy nie die feit , dat hierdie niks met jou te doen het nie ??
Hoekom mis jy die feit dat jy van my Qooh moet afklim ?☝ ?
Jy's lastig ??
Klim van my Qooh af ??
Kan jy ophou soo uit vis oor iets wat niks met jou te doen het nie , DANKIE ?
Nee ☝
Jy oor reageer xx