Cherize van Stade
Cherizevanstade
178
Replies
Wat is die eerste ding wat jy aantreklik vind aan iemand?
Donker hare & dan sy smile
Is jy nou in die mood vir n relationship of wat is jou vibe?
Ek’s so inbetween.
as iemand jou wil leer ken, hoe sal jy voel oor n instagram dm?
Dit sal seker okay wees. Ek antwoord net nooit regtig dm’s nie. Maar give it a go.
are you living in centurion now ?
No, I work in Centurion. But i’m moving there in a few months.
Is jy 'n racist?
Not at all
$ex me slowly
Hmm no thanks
Your body is goals!!! 😍
Thanks man ❤️
As jy verlief is op iemand maar sekere aspekte van hulle hou jy nie van nie. Gaan jy steeds vir hulle gaan despite dit of eers kyk of hulle verander tot wie jy wil he
Hang af hoe baie ek van die persoon hou. Jy kan niemand verander nie, maar ek gaan ook nie settle vir iemand wat nie die eienskappe het wat ek soek in n partner nie.
Aanvaar jy mense vir wie hulle is?. Eelikwaar?. Maak nie saak wie hulle is,wat hulle foute is, hoe groot of klein hul foute is nie, judge jy sommiges of aanvaar jy elke mens en is lief vir hulle soos hulle is
Ek aanvaar almal. You do you, honey.
stuur my asb gou jou nr dan op fb ,dan skakel ek jou NOUU
Wie is jy sodat ek kan weet wie ek moet message op Facebook?
cherize bel my ,jy weet wie dit is
Bel jy my. Ek’s n busy busy girl.
Wanneer kuier ons bietjie saam 😏🤩
Jy kan gerus in my dm’s ingly, dan reel ons n prettige aandjie. ❤️
U one of Gods best creations u brighten so many peoples days ! Even those who dont know u❤❤
Ah that’s so nice of you. Thaaaanks. ❤️
Biggest **** under the sun !
And don’t you forget it, honey. ;)
Hoekom stel jy nie belang in dating nie? 😬
Ek is eerlikwaar just not in the mood/not feeling it.
Monique is maar n slet huh? 😂😏 daai rompie is waaayyy te kort fokkit 😂
Hou jou bek. Sy’s n prinses.
Wat is jou opinie oor die land wat niks doen oor plaasmoorde nie?!
Dit maak my ongelukkig. Vel kleur is net n kleur. As almal blind was, sou rasisme nie bestaan nie.
But ja.. goverment can definitely do more.
This country is a terrible place!
No not really. Every country has it’s struggles. Gotta learn to live with it. 🍃
I'm no stalker but I fcking love checking out your videos the things u say make my day !! Have to laugh
Thanks cutie. 💕
Hoeveel van die ouens wat vra "kan ek jou vir koffie vat" het eintlik jou vir koffie gevat ?
Nul. Ek gaan nie op dates nie. Ek stel nie belang in dating op die oomblik nie. 🧘🏻♀️
Waar is Lindie in die lewe?
Lindie is steeds fire 🔥
Super besig met haar sielkunde studies en nogsteeds sassy soos altyd. 🙋🏻♀️
Jyt vir my ongelooflik mooi bene😍
Thanks. Ek stem nie saam nie, but thaaanks 😌
Wane laas was jy aktief ??
In watse opsig bedoel jy dit ? ?
So kan iemand in jou DM’s in gly en jou nommer kry?
Hang af hoe smooth jy ingly in die DM’s in. ?
Jy is beslis een van die mooiste dames wat ek ken!!
Jy is beslis baie oulik. Dankie ?
Waar studeer jy
Ek studeer nie ?
Hoe werk friends with benefits?
Maatjies wat soen.
Most recent vry ???
No comment.
Jy en jays ???
Jason het n meisie.
Soo waneer hou jy daarvan
Wat op aarde vra jy
Hou jy daarvan om gekielie te word
Nee, maar ja. ☺️
Hi, dit sal lekker wees om jou te ontmoed. Ek love you feed, jy is beautiful. Sal dit weird wees as ek jou DM en vra of jy wil gaan koffie drink? ☺️
Hey ??♀️
Dankie. Jy’s oulik.
Jy is meer as welkom om my te message ?
Have you ever been in a situation where you parents went shopping but you asked to wait in the car, because you were secretly planning to sneak off a try to find a bathroom?
Wat de flip vra jy ?
Ekt jou op tinder gekry en toe gestalk ;)
Jys n flippen babe xxx
Fanks a founds
Is jy en Xavier iets ?
Nee ? hy het n meisie.
One night stand or go home alone after a night out?
Go home alone ??♀️
Wow jyt super mooi gelyk by die varsity cup ??
Dankie. Ek waardeer. ❤️
Werk of studeer jy op die oomblik?
Ek werk nou & het onlangs begin met my F&I kursus. So best of both worlds.
Honest answer, do you shave between your legs?
?
Wow so waarom het ons nog nie ontmoet oor n koffie nie ☺️??
Donno ? dm my gerus hoor ?
Wanneer kry ek nou my New Years Kiss wat jy my belowe het? ???
Wel, wanneer sien ek jou weer ? ?
Do you have a friend to share some benefits with??
Naaah
You
So
Precious
When
You
❤❤❤❤
❤Smile❤
❤❤❤❤
❤❤❤
Thanks man
? or ?
Ek hou nie regrig van piesangs of perskes nie. Eks meer van n pynappel tipe girl.
Are you into relationships or friends with benefits?
Keen for both. ?
Kom ons gaan drink n koffie ???☕
Definitely. ?
Jy is rerig n besonders beeldskoon en absolute amazing dame! Mag ons mekaar asseblief better leer ken?
Maybe, maybe not. ?
Ek het jou nommer by jou gekry by mystics n paar weke terug, maar ek dink ni jy sal my onthou ni, mag ek jou oo whatsapp message?
Jy is meer as welkom. ?
Is jy en jou ou nou weer saam?
Nope
What is necessary to have a good relationship?
Trust, honesty, respect & to be best friends. Everything I Don't have in mine.
Jy en jou boyfriend is net te cute ??
Dankie man, ek waardeer ?
Hoe lees julle die menus daar in China? ?
Daar is Engels op n paar menus ? maar my sussie is saam my hier en sy praat Chinese so ons kom darm reg.
Hoe het jy en jou boyfriend ontmoet?
Walbert is 3 jaar ouer as ek, maar ons was altwee in Oos-Moot gewees. Ons het mekaar desember ontmoet in Margate. ?
Hay jou lekker ding !
Hey jy ??
Gaan jou boyfriend saam China toe?
Yep. Ons immigreer saam. ??
Wanneer gaan jy china toe?
Die 5de Julie.
Waarnatoe gaan jy en hoekom
Ek immigreer China toe. Beter ekonomie, beter werksgeleenthede & ook om te toer. ?
Where are yha going ??✨
I’m moving to Beijing. ??♀️
Hoe is jy soo mooi??
Lots & lots of practise ?
Jou hare ? dit was soo lank
But hair grows back, honey. ❤️
I'm so jealous of the way your boyfriend treats you, well done!
Ah hey, thanks. He’s a real cutie ❤️
I'm bored
Makes two of us.
What made you happy today? 100+
Fortnite & chip and dip
If you had a chance to say any sentence to your exes right now, what would it be?
Ek hoop jou net die beste vorentoe & oneindig baie geluk. ??
What makes you happy?
Walbert, toasted sandwiches and picnics.
Wat is jou secret met jou hare ????
Ek straight nie regtig gereeld my hare nie. Ek drink zink pille wat great is vir hair, nails & skin. Ek kleur dit donker elke 2 maande en ek dra soos altyd n vlegsel. ?
Maar ek’t n maand terug 30cm afgesny, so short hair squad over here. ??♀️
Jou gunsteling ding om te doen?
Toasted kaas en tamatie broodjies te eet. ?
Gaan dit goed?
Dit gaan great. ??♀️
Who is the most famous person you have met?
Francois van Coke
Hou jy daarvan as mense vi jou heeltyd vrae vra
Ek doen ja.
Waar studeer jy?
Varsity College ?
Have you ever been in a situation where you and a friend were outdoors somewhere with some guys, and tried to convince them it was time to all go someplace else, because you were both secretly keen to get to a place with bathrooms?
No.
Is jy single? ??
Ja en nee.
Hoekm is j ni op eerste jaars kamp ni?
Niks van my vriende gaan nie.
Cherize we still need to go get those cocktails we had in Jeffreys ! ?
I’m definitely up for it ??♀️
Do you have a favorite family member?
Yup.
Wanneer kan ek jou op n date vat??
I don’t date. ?
Has it ever happened at a stop on a trip?
No, not that i know of...
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because boys could hear?
Yes, many times. ?
Jis ek is verlief op jou tiete??
Thanks, ya nasty !
Antwoord jy jou dms??
Nee, ek doen nie. ?
Plans for 2018?
• Eat healthy
• Train insane
• Stress less
• Kuier kak hard
• Be friendly AF
As jy terug is in Pretoria, kom aandklas toe vanaand asseblief?
Ek’s nog by die see tot die 5de Januarie, jammer man. ?
Jy is wel n besonderse beeldskoon dame, maar jy lyk soos n amazing persoon, hoe kan mens jou better leer ken???
Message my, man. Maar ek gaan heelmoontlik aanbeveel dat ons in persoon moet mekaar keer ken. Ek is verskriklik kortaf oor die foon. ??
What is the dumbest thing you have done today?
Niks. Alles wat ek doen is perfek. ??
Nee ek joke. Ek’t iemand se coke blikkie omgeskop vandag.
Gaan jy nou blond gaan?
Nee, donker pas my beter. ??
Would you rather be blind and not be able to taste or be deaf and not be able to feel?
I’d rather deaf and not be able feel. ??♀️
ek dink jys regtig oulik
Dankie man, jy ook. ??
Jyt n mooi hart as jy jouself is xxxx liefde jou vriendin
Dankie vriendin ❤️
Skool???
Ek was in Hoërskool Oos-Moot. ?
Watse graad is jy
Ek was matriek die jaar. ?
Wag jy darem nog vir my om in jou dm's in te gly? ???
Natuurlik doen ek ??
What did your last relationship teach you?
Stay single
Wat is jou idee van n perfekte date
N piekniek of om by n uitsig te gaan sit, gesels en sushi eet. ?
VIEW MORE