profile img

Chizelle

Chizelli

Ask me anything you like anonymously

15 Replies

Hey chizelli jerome se vir my hy sal reg kom in die hoerskool

:) haha ok .. Dis mOoi man eks bly vihom ...*

Chizelli replied 3596 days ago

:)..*

:D

Chizelli replied 3597 days ago

Hello sussie :-P raai wie? Lol love you

Haha ohh het jy besluit om normaal te tik ..♡LotsOfLove

Chizelli replied 3598 days ago

Wie is jou 'baie goeie vriendinne'?

:-l dii een wat vra is een van hulle ..

Chizelli replied 3598 days ago

Wie is jou beste vriendin nou eintlik??

Uhm ,, weet jyy myy Bestii is weg ..:( en dit sal n rukkii vat om iemand nuut in ha plek te sit ma ek het defenitief bje goeie vriendinne wt bje vimy beteken ♡

Chizelli replied 3598 days ago

Hukm Leon?????

Hoekom nii Le♡n ?*Stel ni in enige iemand belang behalwe Le♡n...

Chizelli replied 3598 days ago

Hey zellie dis charlene we'll het ni iets om te vra nie net se jys great en amazing en muni laat einge iemand ju verander nie. Mis ju bja ..* dankie vir alles wat jy is en wie jy is

♡jyy's Pragtigg !* moet noOit vi niemand vi ander nie wnt jy is special..*

Chizelli replied 3598 days ago

Van wi hou jy almal .. #Top 5

Leon..♡en net Hy ..*

Chizelli replied 3598 days ago

Wat as jy en jou vriendin se broer al 2 single was? Sou jy hom dan soen?? Hahaha

Neaa wat ...

Chizelli replied 3598 days ago

As ek meer van ju gehou ht as wat ek van Sonja gedoen ht, en ek ju ytgevra en nu haar, Wat sou Jy Se*??*!

Uhm we'll Sonja was op n tyd my beste vriendin so ek sou defenitief nee se wnt disi reg ni ek meen aS sy van ju hou dn sal ek mosi jaa se ni dis #af !!*

Chizelli replied 3598 days ago

Plans for the new year ?

Voluit Leef♡

Chizelli replied 3598 days ago

Hi da my saxyy kintaQii wl mnt se ek mis jw heavy bje:(...ma ek sien jw ampeQii's gn jw bespring as ek jw sien...hehe #ek ej netbal hierdie jaar:)

(Blush) jyy's dii *exyy kindt !* en jipp jy's reg ek kani wag om jou te sien nie ..[EkJy&Netbal..]V E R E W I G♡.. Lief jouu Ursii !*

Chizelli replied 3598 days ago

Zellie..♥

Daars nie woorde om juwh te beskryf nie ** behalwe mooi en lojaal...

#StayThatWay

♡#:)

Chizelli replied 3598 days ago

Mmm wat sal jy doen as jou beste vriendin se broer jou soen

:) My beste Vriendin se boetie is in n verhouding en ek ook soo ek gan hom defenitief nie soen nie ..

Chizelli replied 3598 days ago

·̵̭̌»hey·̵̭̌»̶* ·̵̌*hey·̵-̶* zellie raai wie dis jenna*! Lol stay ∙awesome∙̇∙̇∙̣̣̣̣̣̇̇̇∙̣̣̣̣̣̇̇̇∙̇∙̇ my maawQi en kyk mooi agter juself lovies ju to the moon and back !! ( Muni leon se (lol) !!

Hii #CrazyChild..mis julle nogal hoa , maa bly oulikk en moenii vi enige iemand verander jys #Pragtig vriendin !* ♡LotsOfLove

Chizelli replied 3598 days ago