profile img

Ulrich Swanepoel

Choppa174

Vra en ek antw...

263 Replies

Have you ever been in a situation where you and a friend snuck away and peed outdoors on a school trip?

Yess ?

Choppa174 replied 2193 days ago

Top 5 meisies in KHS? ( vriendinne)

Ummm ek het baie vriendinne... Nie net 5 nie.. Soo wees meer spesifiek asb

Choppa174 replied 2193 days ago

As dit nie te persoonlik is nie, hoe bly jy so loyal teenoor jou verhouding met God ?

Vanaf ek kleins af het my ouma altud vir my gese.. Sit Jesus 1 ste en al die ander goed sal volg.. Soos die Bybel vers se SEEK HIM IN AL OF HIS WAYS... Mens het struikel blokke en setbacks maar als gebeur met n rede... Vir my is dit.. With every setback is n Comeback en ek glo in Hom en hy is my stuur wiel in die lewe.. Ek vertrou hom ❤️

Choppa174 replied 2193 days ago 2

Inge panther?

N awesome vriendin.. Die beste een ??

Choppa174 replied 2193 days ago

Fortnite saam jou is die beste??

Haha .. dis eintlik anders om ... ??. As jy my nodig het sal ek jou kom help al hardloop jy vir my weg ...??

Choppa174 replied 2357 days ago

Wie jy In die oog??

Hahah net jy sal weet ...??

Choppa174 replied 2357 days ago

Jou meisie ?

Ek heti een nie ...

Choppa174 replied 2357 days ago

In watter laerskool was jy

La hoff

Choppa174 replied 2357 days ago

What is the worst decision you ever made?

To spend money on dumb stuff ??

Choppa174 replied 2574 days ago

What did your last relationship teach you?

Never to lie !!

Choppa174 replied 2578 days ago

What is the longest running lie you have continued to tell?

That it wasn't me who ate the chocolates !!

Choppa174 replied 2604 days ago

Ek verstaan dan nou nie mooi nie ,ek hoor dan jy en ket is ni meer vriende nie

Ons is nog vriende ... Maar nie meer so close nie ...

Choppa174 replied 2607 days ago

wt weeg jy

Ek weeg nie ..Ek gym ..

Choppa174 replied 2607 days ago

Wie sal jy graag wil date ? In KHS

Ek wil nou niemand in khs date nie ... Dit werk nie vir my as ek in Wesvalia is en sy in Khs is nie ... Ek het nou n ogie op iemand spesiaal..

Choppa174 replied 2607 days ago

Vriendinne waaroor j spuit dat jy hulle nie vroeer leer ken het ni ?

Hoe moet ek dit beantw asb .. ?? Se my asb

Choppa174 replied 2608 days ago
VIEW MORE