Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie baie!? Sou graag wou weet wie so dink...
Niks keer jou nie, altyd lekker om nuwe kenisse te maak? oooo isit?? skerp, ek gee dit vir jou❤️??
Het 'n vermoede wie die is, gee dalk 'n wenk❤️?
Sy moet net opgewasse wees op 'n intellektuele en emosionele vlak
Onthou net spyt kom te laat as die hart die waarheid praat?
Nee wat so stil soos 'n gesprek tussen 'n stom en dowe persoon...
DM dan?
Is nie studeer buitemuurs...?
As dit positiewe mense soos jy beïnvloed sal ek nie❤️??
Nét Gert-Jan op die oomblik
Jy mag maar dit op ander maniere dit ook sê, in persoon en wat-wat?
Definitief CHAMP! Sonder twyfel, dis net van wanneer...
Jordan
Kristen
Mane
Shanell
Charlize
Chaney
Roberto
Theunis
Ruhan
Dawie
En kan nie nou aan nog dink...
Dankie!!
En jy verdien die Here se warm liefde in oorvloed in jou geliefde eendag❤️
Mej Stander??
Sit myself eerder nie in so situasie, want as jy hulle verloor dan verloor jy ook alles? maar as jy 'n antwoord soek die Here, want hy bly konstant?
Vriendskaplik ja, meer as dit nee❤️
Ja myself, om sodoende keuses te maak wat goed is vir my en die ander party??
Superficial judgemental opinions, it doesn't carry any weight only the burdens they make in other people's lives, wich is unnecessary❤️?
Een van die dae weer maat?
Thanks boera❤️
Dankie-dankie❤️? jy ook want ek voel die warm liefde?
Hoe nou??
PIC❤
13 maande...
Twee keer so slimmer, want dan sou ek weet watse dinge my twee keer so gelukmier sou maak?
Even angels have their wicked ways
Persoonlik:
Simone De Wet
Nicole Van Vollenhoven
Layla Flockhart
Leandrie(die een wat so baie praat)
Dis omtrent dit? hkm?
In watse skool?
Pretoria... Hkm?
Gaan vir die Naka Bulls rugby speel en buite-muurs studeer?
Next episode coming soon...?
Nee gaan buite-muurs studeer??
Baie!❤
Sy is goed vir die hart xx
Weet wie jy is❤ dankiiiieeeee, jy ook gaan jou mis volgende jaar x
Ek kan niemand uitsonder nie, want elke meisie wat ek ken is mooi, wie is ek om te sê God skepping is nie mooi nie❤?
Ek maak kla met skool??
Sal maar moet wag en sien...♡
Niks op die oomblik?
Ek weet presies wie jy is? ek is net so dankbaar jy is in my lewe ek waardeer jou onsettend baie!❤?
Maak dit saak??
Dalk 'n goeie manier om jou dan te leer ken?
Wat van jy DM my net, dan sê ek jou?
Dankie?❤?
Nee net goeiw vriende?
Smooth moves?? ek likde dit?
Dis baie mooi gestel dankie baie waardeer dit...❤ DM my asb sal graag die mens agter die oulike gedagtes wil sien?
Hkm??
Mhhhh ek dink ek weet wie jy is maar aangesien ons nou geheime het sal ek in koop in die speletjie?❤?
In my skool??
How you doing!??? inside joke ??
Cailen? Soosin Cailin Viljoen??
Baie dankie ek waardeer dit opreg baie?❤ sou graag wou weet wie is jy...?
'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam. Die woorde van wyse mense maak kennis iets begeerliks; dwase mense sê net dwase dinge. Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop. Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense. 'n Dwaas verag wat sy vader hom leer; wie hom laat teregwys, is verstandig. In die huis van die regverdige is daar groot rykdom; die inkomste van die goddelose is vir hom tot nadeel. Wyse mense versprei kennis met wat hulle sê; dwase het verdraaide opvattings. Die Here het 'n afsku van die offers van goddeloses, maar Hy aanvaar die gebede van opregtes. Die Here het 'n afsku van die lewenswyse van goddeloses; maar Hy het dié lief wat volgens sy wil lewe. Wie die regte pad verlaat, sal swaar gestraf word; wie teregwysing haat, sal sterf. Vir die Here is die doderyk en die onderaardse diepte nie verborge nie, hoeveel minder die gedagtes van mense. 'n Ligsinnige mens hou nie daarvan dat hy tereggewys word nie; hy word nie 'n wyse mens nie. Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk. 'n Verstandige mens is op soek na kennis; 'n dwaas voed homself met dwaasheid. Dit gaan altyd sleg met 'n bedrukte mens; die blymoedige mens se hele lewe is 'n fees. Liewer min hê en die Here dien as groot rykdom en bekommernis daaroor.
SPREUKE 15:1-16
Ons praat nog so nou en dan ja??
God woon in my?
Sy is 'n hartmens ek dink die vraag is eerder wie hou nie van haar❤
Dankie baie ek waardeer dit opreg baie?uhmmm? ek het oorfone ons deel joune...??
Is dit wie ek dink dit is?❤
Ek kyk nooit terug in die verlede, want dit het niks beter om te sê as die laaste keer nie❤?
Lekker slaap LOSER!?❤
☺?
Dankie??
Wenk:Lawa*
Toema, sy vertel gewoonlik die grappies misverstand??
Dis nie die klim wat die probleem maar die val? met ander woorde ek dra nie my hart onder my mou nie?
Kan net Kimberley wees???
Ek weet nie sê my??
Wel ek gaan ook lank in daai boom vas sit as ek nie sekerheid het nie?
God??
Kyk nog die kat mooi uit die boom uit?
Hoe doen ek? vra dan omverskoning...
Dankie?
Nee nie op die oomblik nie?
Ek weet nie? Se jy my??
Wat keer jou??
Nie op die oomblik nie??
Kom sê dit in my gesig dalk glo ek jou??
DM me then I will I don't like to do this over Qoohme?
LLB Regte gaan studeer❤
Hoe????
As jy hoop ek is nice, ken jy my nog nie??❤
Naby Florida, maar aan die goeie kant van die treinspoor?
Nee dit is nie nou ek en Danielle Botha nie?