116
Replies
Jinne ma jy is stil
Jy ook!! ....
Christi jou mooi mens!! ... Hoop jyt n lekker vak .. Mis ju hie in Riebeeckstad man .. Stay awesome! Xx
Ag dankie :) jy ook neh! Xx
LeKKer STRAWBERRIES!! Hahaha
Hahaha * ag jajaja gaan noooooit die einde davan hori!
****Moenie warrie nie C!! Dit gan beter raak!! :)
=)
PS: Thanx vi als :)
*Oky =)
Hgd nog met ju en dai ou?
Goed.
| \ / |
|\ \ / / |
| \ | | / |
\ | | | | /
\| |_| |/
. ' ' .
| o o |
{= Y =}
'-. ^ .-'
Haha
/),,/)
( ' ; ')
(,,)-(,,)
Kiss me
/),/)
(; ' )
(,,)-(,,)
here
/),/)
( ' ;)
(,,)-(,,)
and here
/),,/)
( ' ; ')
(,,)-(,,) OK?
Lol awww*
Waar in Europa?
Ek weti gaan nog eers toer darso en dan besluit!
Waar wil j bly eendag??
Iewers in Europa haha :)
Waar wil j swot?
Stellenbosch =)
What do you want in a guy?
Eerlikheid, goeie geaardheid, maniere, Christen, sin van humor, outgoing, net 'n mooi persoonlikheid, my kan aanvaar vir wie ek is, en jip :)
Di ou vra of j nie asb op mxit sal gani hy wil ngal grag mt jow bieki gesels?
Hehe dis reg ek sal opgan :)
Hehe ne ek grap net! Ek weet wi is hy! ;-)
Hehe ju stouter ;))
Wie is die ou???
Rerag? Hoe weet jy nog nie???
Awesme! Kani wagi!
Net vju :)) haha
Wat gaan j als die vakansie doen?
Seker kuier..... Wat gaan j doen??
Bogger vi sentraal kom jf 2!
Haha, ek kom verseker ;)
J ken hom al 4 maande en 25 dae
Jy is goed neh:)
Wil jy terug gaan sentraal toe?
Het al gdnk daraan ma nee nie rrg nie
Mis j nie Sentraal nie?
Nee, ek mis my pelle daar :(
Hoe lank ken jy en die ou mekaar al??
Shjoe.... Dit is al 'n rukkie hoor
Hkm slaap jy nog nie?
Ek is ni mug nie
Hoe ht j en di ou ontmoet??
Deur 'n pel
Ek weet van dai droom trou dag..... Kaal voet op di strand in mourishis mt nt di family en i paar frendz
Ooh ja:) ja hoe perfek gan diti wesi??
Hoe baie dink jy hou hy van jou?
Ek weet nie, sal graag wil weet...........
Vertel ons ju droom troue dan?
Nee heng.... Dis nog lank voor dan.........
Ht jy en die Jp al ontmoet?
Se my wat dink j?
Dt wat j weet?
Nee ek is regtig nie nou in die mood om 'n miljoen woord opstel te skryfi
Dink jy dis jou trou man?
Hy kan wees :) hehe
Nou dat sy naam yt is vetel ons biekie van die ou!
Daars teveel om te so hoe onbeskryflik amazing hy is..... Wat wil j weet??
Ht j hm al gesoen? Of is julle 2 nog te skaam?
Hmmm........ Ons geheim ;)
Vetel bieki hoe is dinge tussen jo en di ou?
Oeh!!! Daars nie woorde van hoe awesome dit isi!!!
Antwoord jy nog vrae of het j ogehou?
Ek antwoord nog hehe
Vertel ons een van jou geheime!
Haha.........................ek weet nie
Sal jy i ou afsê op sy "looks"...?
Nooit* Persoonlikheid is al wat tel :)
Nou in watse skool is die "J" "P"...???
Hy is in J F
Dan moet di 1ste letter J wees!
Verseker!!!
Nene ekt jo gevra! Gee j di laaste letter van sy naam en dan gee ek di 1ste letter... Ma j mut 1ste!
Haha oky die laaste letter is P ;)
Ja hy doen glo my! Ek glo ons ht nou al lank genoeg gewag vi sy naam!
Nou se jy sy naam dat ek hoor
Nou iemand het vi my gese daar is i ou wat van jou hou en jy weet hy doen! So nou hoekom se jy ni net sy naam ni!
Ai oky uitgevang!!! Sy naam is .................. NIEMAND , ek weet nie of hy doen nie haha
Wat was jo ergste "dare" wat jy al gekry het?
Moes \'n matriek ou se as* vat in gr8.... Was vir my rerag erg........
Wanner gaan j di ou se naam bekend maak en hoekom dan eers?
*Ek dink jy weet wats sy naam :)
niks dat j niks voel
OEh!!! Hoe dramaties!!!!
Kan seker maar ek weet wat die antw is so dit ok
En dit sou wees
J sou dit graag wou he
Lol* Nou dink j nie as j my se dan kan ek ju se of ek ook mal is nie.??
Ja ken myself goed di vraag is of j doen
Nee.. My vraag aan jou is... Vertel my ;)
Ek is mal oor ju. Ken j my
Ken jy jouself?? :) aww
Hoe weet hy....?
Hy weet net*
Weet die ou self wi hy is
Ja duh....
Maar nie die hele wereld weet van die vraag ding nie?
Ja maar hy kan die hele wereld wees
Wat was jou kortste en jou langste verhouding?
Kortste : -
Langste : 9 maande
Dink ni daar is regteige ou as j nie wil se ni
Haha daar is.... Maar ek wil nie he die hele wereld mut weet ek hou van hom nie ;)
<3 Trou materiaal ... ;)
Daai woord is nie eintlik in my woorde boek nie....
Is dit w
Hmmmmm..... Wag en kyk ;)
Geboorte plek?
Haha.... Bloemfontein
Wanneer was dit?
Begin van die jaar... Haha ekt 'n swak memory
Oooh dit se jy het hom nog nie ontmoet ni?
Dt was lank terug!
Hoe het hy gelyk toe jy hom ontmoet?
Well soos 'n man moet lyk natuurlik*
Ek se di 2de een *J*
Hmmmm...... Wag en vind uit ;)
Se net die ou se naam!! Ons is nuskierig...
Oky... Hiers 'n paar opsies.... *D .... *J* .... *H ....*W .... Hmmmm watse een watse een ;)
Hoe gereeld sien j die ou
Net GenoeG :)
Hoe lank ken j die ou al
Lank GenoeG :)
Met wat begin di ou se naam
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T V W X Y Z ... Hmm beats me ;)
Hoe weet j ni is daar meer as 1
Ek weet nie ;)
Hoeveel het ons ingemeen? OsmosisJones
Uhm vreeslik baie ;) hehehe
Die ou wat j lyk is hy 1ste jaar
Ek weet nie ;)
Wats ju fave cartoon?
Uhm....... Spongebob haha:)
Altyd met i bieki hannah montana op di kant!
Disney is dan mos nou ons fave channel neh?? ;)
Kyk jy ooit mickey mouse clubhouse??
Die vraag is .... Kyk jy dit ooit????
Ek gaan nog vir Milo steel!!
Ek skop jou bene af as jy my hond vat!!!!
Wat het tussen jou en die ou na di tyd gebeur... Bv. Vriende
Ons was so rukkie saam, en toe begin ons ophou praat en toe vat hy die pad haha :) ma ons is nou weer vriende...
Is jy bored alweer? Haha
Hahaha altyd jy weet mos :(
Personlike vragie: Wanneer was jou eerste vry?
Haha!! * Gr8 ....
Jys baie meer gewild as wat ek gedink het jy is :|
Is diiiiiit??? O_o
Jaja veseka! Op die plaas onder di sterre!
Hmm... Jy ken my smaak ;) eks impressed
aangesien jy ouer verkies. Gr11 of matriek?
Altwee ;) miskien nog 1ste jaar lol
Wil jou net komplimenteer opjou flipen goeie persoonlikheid en looks .. Ek hoop die ou in jou lewe wardeer jou baie .. En gee jou net die beste want dis wat j verdien .. :) xx*
Hahaha lol* awww dankie :))
Jah... So christi wat was jou lekkerste date waarop jy nog oit was?
Hmm well .... Ek dnk j gaan my op die lekkerste date vat of hoe?? ;)
Is hy beter as "J"ames O Connor??
Die *1* verseker .... <3
Ag nea rerag?
Sukkel jy 'n biq?? Hehe ;)
wat verkies jy sentraal of jf?
Jhoooo.... Uhm.... Ek dnk maar sentraal :)
Begin sy naam mt i "J"...?
Miskien, ek weet nie ;)
Hoe lyk hy??
Hahaha rerag??? Soos 'n mens ;)
Dalk ken ons hom!
Natuurlik doen jy!! Almal doen :)
Nou mag ons di vriend se naam weet?
Vir wat??? :)
Met watse ou chat j die lekerste
Haha welllll...... Ek chat lekker met almal :)
Hoe het julle ontmoet?
*Deur 'n vriend .... ;)
Is hy ouer of jonger as jy?
Ouer!!!* Die jonger ding dunit ni vimy nie;)
Kom nou... Ons wil almal weet P-)
Haha ennnnnn??? :D
Of is hy in JF?
Hahaha.... Ek weet nie ;)
Is hy in grey?
Ek weet nie... ;)
Het jy ñ ou in jou lewe wat jou laat goed voel? In watse skool is hy?
Daar is dalk miskien iemand...* en my geheim..... Hy gaan weet as ek se.. ;)
Beskryf vi ons wat sal vju 'n romantiese date wees?
Uhmm, aand.. Kersligte.. Ligte musiek in die agter grond... Piekniek... En dans jap... Pretty much that :))
Poke! :D
:D heeyy!! Jy mut op hou met jou gepokery ** ;)
VIEW MORE