Visit this profile later to see if your question was answered.
wel jy gebruik n “hashtag” so jys duidelik graad8.. jy ken hulle seker nie, so hoekom sê jy hulle sleg?
ja daar het dinge in die verlede gebeur, maar eks oor dit.
ekt geen probleem met daai 3 nie ☺️
#wordgroot
ew, nee
eintlik is jy die mooiste❤️ en eintlik haat ek alles wat nou aangaan❤️
jys die goeie vriendin❤️
ek hou nie van die net “kyk en glimlag” nie? ek mis die close wees saam jou❤️ eintlik is ek blind sonder jou ? ?
vra iemand wat hom actually al gevry het ?
as ek geweet het wie jy was..?
is dit omdat ek nou in n goeie een is en jy nie ??
sal nie weet nie ??♀️
soos ?