profile img

PRIEM

ChristiaanPriem

Ask me anything you like anonymously

122 Replies

Jou vriende moet ophou kinderagtig wees en verstaan dat lisa niks te doen het met die qooh nie en js n foken poes om te gan se syt ju gelike nadat jul geprt en gese het dat jul die hele fkn storie gaan los want nie een van jle voel iets vir mekaar nie

Seuns hou maar van Gat vat Brah?
We dropped it, a long time ago✌️

ChristiaanPriem replied 2373 days ago

What is necessary to have a good relationship?

Love
Trust
Honesty
Loyalty
Don’t lose interest
Netflix and Chill is essential
Be Close with her family


ChristiaanPriem replied 2374 days ago

weet jy wie danielle botha is ?? in grd 9 in girls high

Het al van haar gehoor, maar weet nie einlik wie sy is nie✌️

ChristiaanPriem replied 2378 days ago

jy en lané is super cute saam??

Baie Dankie...Na alles wat die afgelope tyd gebeur het, beteken dit rerig Baie x

ChristiaanPriem replied 2391 days ago

hoekom is jy in die koshuis??

My pa werk ver weg, so ek sien hom baie min, so ja dis my storie

ChristiaanPriem replied 2391 days ago

Merry Christmas❤️

Dankie...Vir jou ook?

ChristiaanPriem replied 2396 days ago

Jy klink baie hoogmoedig. Is jy rerig so?

Ek mag dalk n bietjie “Protective” raak oor iets waaraan ek glo en wil beskerm...maar nie rerig nie x

ChristiaanPriem replied 2396 days ago

Wat dink jy van julian,eben en franco in boland?

Ek ken net vir Franco...Maar sal actually meer wil kuier met die Boere?

ChristiaanPriem replied 2396 days ago

Ek erken ek is jammer oor daai een ding van die kry vir jou maar ek dink regtig jy moet vir Lisa gaan, sy is regtig die moeite werd en jy sal nie n enkele ookblik spyt wees daaroor nie.

Heyy...Ek wil nie beklei nie, en ek vra rerig mooi
JUST DROP THIS SUBJECT LIKE A WARM ROOSTER...Daar is niks fout met my en Lané se verhouding nie, ek weet daar is beter ouens daar buite en ek hoop Lisa kry haar droom ou...Dankie?

ChristiaanPriem replied 2396 days ago 1

Top 5 favv grd 7 enige skool

Alfie (HJS)
Ilan (HJS)
Olla (GHS)
“G” (HJS)
Shaun (Gim)

ChristiaanPriem replied 2398 days ago

ek het jou gesien in arniston kan jy my dalk leer kite surf

Anytime, ek het net nie my kit op my nie, so as jy iewers kan kry sal ek met Liefde?

ChristiaanPriem replied 2400 days ago

Wat dink jy van landbou ouens

Die wat ek ken, nogals cool, kuier net te min

ChristiaanPriem replied 2405 days ago

Ek gaan lag vir die dag as jy en lanetjie opbreek??
Kry vir jou

Ek hoop jy lag nooit weer in jou leeftyd nie Tjom?

ChristiaanPriem replied 2406 days ago

Jy gaan beter stuk by Lisa as Lané kry

DM my die dag wat jy OOIT stuk gaan kry Pela?

ChristiaanPriem replied 2406 days ago

Jy is so afhanklik van lane
Eendag as sy jou gaan los gaan jy in jou tjops wees ou en dan gaan jy spyt wees dat jy nie vir lisa gegaan het nie

Jy was seker nog nie in n verhouding nie neh?
Dude, listen to yourself, as ek en Lané opbreek, gaan ek dan vir die volgende 10 jaar met Lisa wees? I guess it’s back to the drawing board for you?

ChristiaanPriem replied 2406 days ago
VIEW MORE