profile img

Christine

Christine__17

Ask me anything you like anonymously

48 Replies

Het jy n crush op iemand

Nope

Christine__17 replied 2199 days ago

Jy kan nie sê my qooh oor jou kak feed het jou nie gepla ni , want jy ht jou feed gaan change na jy dt geantwoord het????

Fokkof??

Christine__17 replied 2200 days ago

Hoeveel was jou tatto

Myne was n R1000

Christine__17 replied 2200 days ago

Wat maak jou seer?

Mense wat ek gedink het gee om? maar eks oorit?

Christine__17 replied 2200 days ago

Miss jy die mense wat uit die skool gegaan het laas jaar en wie die meeste?

Jah ek miss hulle rrg baie, maar ek miss die meeste vir...
Bj
Bernice
En ek en Herman kuier so nu en Dan maar jah

Christine__17 replied 2200 days ago

Fok daai persoon jou Feed is amazing ♥️

Dit pla my nie?, maar danqi baie☺️

Christine__17 replied 2220 days ago

Hoe lank is jy en Ruavn saam

Ons is nie saam nie

Christine__17 replied 2220 days ago

Fok daai persoon jou Feed is amazing ♥️

Dit pla my nie?, maar danqi baie☺️

Christine__17 replied 2220 days ago

Jou feed as lame asf ??

??

Christine__17 replied 2220 days ago

Crushing?

Nahh

Christine__17 replied 2226 days ago

Mis jy n ex

Jah ek doen, hy was net goed vir my en ek het hom weg gestoot

Christine__17 replied 2226 days ago

Wie mis jy

Baie mense

Christine__17 replied 2227 days ago

Fav party drink???

Ice tea en Vodka

Christine__17 replied 2227 days ago

Hoekom kuier jy nie Meer nie

Eks net oor dit

Christine__17 replied 2227 days ago

Jyt op een van die qooh mes gese mense maak jou seer is dylan een van daai mense

Glo my dis net net Een persoon wat mens gaan seer maak nie daar is baie, maar mense maak Ander seer op tye wanneer hulle iemand nodig het

Christine__17 replied 2228 days ago
VIEW MORE