profile img

Chanelle

Chxnelle

Don't be shy ❤?

65 Replies

Is jy en Gideon nog iets/saam of hy en n ander meisie ? Want julle was cute saam ?

heyy, ja ons is iets ? En baie dankie asb dm my ❤

Chxnelle replied 2370 days ago 1

Mmm eks ni jealous ni okay jou klein poes??

so dan dm my bietjie of kry jou neus uit my sake uit ?

Chxnelle replied 2390 days ago

Kom oor jouself asseblief tog

jealousy makes you nasty?
dm my

Chxnelle replied 2391 days ago

Wat dink jy van Mekayla Londt?

??

Chxnelle replied 2394 days ago

Ek is mal oor jou x❤️❤️❤️???

en ek oor jou x?❤??

Chxnelle replied 2404 days ago

My oulikste x❤️❤️?

My cutieee x❤??

Chxnelle replied 2417 days ago

What instantly makes you attracted to a person?

Their personality

Chxnelle replied 2422 days ago 1

Jy dink jy groot omdat jy niu met gideon vibe jy gaan nog hard val en gideon gaan nog al sy pellle veloor want wi jy hom besig is om te maak is bad

Jy kanie eers jou naam wys nie maar nou wil jy kom kak praat oor ons ???

En ek is nie besig om hom iemand anders te maak of iets nie.As jy nie van die manier hou hoe hy jou behandel nie moet jy of jouself vra hkm hy dit doen of net self met hom gan praat daaroor.Ek sal hom nooit wil verander nie ek dink hy is n amazing mensie net soos wat hy is ❤?

Chxnelle replied 2422 days ago 1

Het jy en Gideon gevoelens vir mekaar?

Yess ❤

Chxnelle replied 2422 days ago

Hayyy
Mense begin mi laaik hoe jy gideon maak nie

Se my gou hoe "maak ek hom" ?

Chxnelle replied 2422 days ago

Hou jy en Gideon van mekaar??

As jy wil weet dm my

Chxnelle replied 2426 days ago

Het jy of Rochelle ń instax Kamera?
En Dan watse kleur is hy?
Mis Julle oneindig baie?

Hayy..Nee ons het nie, maar haar een vriendin Caitlyn het ene ek dink hys wit...en wies die dm my asb ??❤

Chxnelle replied 2427 days ago

Wat is jy en Gideon ?

Net 2 mense met n paar goeie herinneringe saam ❤

Chxnelle replied 2427 days ago

What made you happy today? 100+

Got some good news ?

Chxnelle replied 2427 days ago

Is jy en Gideon saam??

Nee..

Chxnelle replied 2427 days ago
VIEW MORE