408
Replies
Hgd met jou x
Dit gaan goed dankie x
mis jy vir lee anne ???*
Soms
beste vriendin en best vriend
Vriendin
Ekt 3
Simie
Karel
En Maryke
Vriende:
Steyn
Hansie
Stephaaan R
Jissss die mense en hulle komentaar iri my ????
Nee toemaa , ek voel jou pyn
is jy nie jaloers dat hansie en simone so close is
Glaad nieee !
Ek en jy is nie meer so close soos wat ons was nie ☹️
Dm my?
Onestly lyk dit of jy meer van hansie hou as van marco , en jy en marco datee ? nee ds nie reg ni
Honestly? ek en hansie is vriende , en as julle meer verwag is dit seker nou so.
Hou op KOMENTAAR lewer as jy nie weet wat aan gaan nie.
Ek en marco date jaa , en ons is happy saam.
Dalk is jy net so bietjie jaloers nehh
Wat is die R50 bet
Haha ons geheim ?
Haha waar maak ek jou seer
Jy maak my seer??? Reggie99
Vandagg , toe jy my half sleep..
Ek was laat vir klas oor jouuu?
Hansie of marco ?
Sal nooit tussen hulle kies nie
Jys d beste sussa ooit Reggie99
Jyyy is die beste boeta , al maak jy my soo baie seerrrr
Favorite gr 11 meisies
Daars n paar
Enige lese wat jy die week geleer het
Datt vrede maak regtig n huge verskil maak
Newton daai pop maak my bang ? simie.dj
De Jager , jy maak my soms bang ?
Jy is baie baie mooi ??
Dankie so so baie?
What's your insta?
clx_rice_x
???maar die pop in die agtergrond is nogal creepy
Oohh sht, ek sien hom nou eers.
Btw dis kayla sin ????
Wat het met jou boetie gebeur
Ons huis het 14 jaar terug af gebrand , en ongelukkig was hy in die huis.?
Het jy n groter boetie
Het een gehad ja
Wat het jou dag gemaak vandag
Om ou memories weer te onthou
Wat dink jy van 400
Dat daars nog n hele paar voor 400
Jys moeilik om te verstaaan
Toema , ek weet
Wat wens jy op die oomblik
Dat iemand kan kom kuier want eks lonley ?
Wat maak jy
Ek sit home alone
Ek wil weer saam kuier
Jys welkom ?
Mis jy hom
Hang af wie is "hom"
Ek mis jou Clarice
Dm my?
Wat dink jy van iemand wat altyd baklei as hy kwaad raak
Dat baklei noooit die antwoord is nie !
Weet jy wat die regte rede is dat simie en khayla nie meer vriendine is
Ek doen ja x
Jy is baie mooi
Dankie baaiee !
Simone gebruik baie quote wat joune is ?
waar kan mens dit kry
Ek het n page en my persoonlike goed stuur ek vir haar
Is jy en Marco nog saam?
Ja ons is
Mis jy soms vir hansie
Hy was my beste vriend en n great ou , natuurlik mis ek hom maar ons werk beter as vriende
Dit maak seer
Wat maak seer
Ek mis joub
Dm my , dalk mis ek jou ook
Dit breek my om te hoor wat jy deur moet gaan
Dalk moet jy dan ophou luister
Het jy vi my raad , ek wag vir n onverskoning maar ek kry hom nie ?
As jy gaan wag vir n "jammer" gaan jy hom nie kry nie , en as die jammer kom gaan jy hom dalk nie eers nodig hê nie , wees die beter mens en wag net die regte tyd sal kom x
Ekt n idee vir wie jy jou recents geskryf het
Jy het ?
Ek kort jou redding Newton
Dm my ?
Eks jammer jys nie meer deel van my geluk nie , ek wens dit was anders
Ek is jammer dit vat jou die tyd om dit te sê maar jy doen niks daar omtrent nie ?
Top 5 mooiste ouens wat jy al gesoen het
Marco
Hansie
Nardus
Zander M
Ruan
Dit sou ander gewees het maar ek kan nie name noem nie ?
Ekt baie foute gemaak tussen ons 2 Clarice ?
Wie is jy ?
Oor wie skryf jy op jou recents
Maak nie saak nie x
Gaan jy my nou kom kry of wat ?? simie.dj
Ek dog ons kry mekaar halfpad ?
Ek dink Pappa Jesus is trots op die mens wie jy is ?
'Sdj ❤
Jy beteken baie vir my ?❤
Jy is te goed om waar te wees ??
Ek waardeer !❤
Lee-anne is n BAIE better persoon as jy
Ekt nog nooit gese ek is n beter persoon nie !
Maar dankie dat jy dit op my qooh gesê het !
Hoop jy voel nou beter oor jouself x
Do you love me
I dont know , dm me !
Ek mis jou glimlag
Ek mis hom ook
Hierdie is jou 2de qooh page neh ?
Dis reg ja ?
Mis jy vir Hansie
Dalk , Dalk nie.
Is julle nou nie meer vriende nie
Nee ons is nie
Wat mis jy die meeste van G ?
Hoe ons mekaar kon vertrou
Mis jy vir gert
Ek mis ons vriendskap
Gert is n doos
Dis nie baie nice nie ?
Hoe was jou dag
Heeel oraait dankiee x
Is jou pa se P n chilly want jys fkn hot
Is jy seker jy moet nie dalk gaan slaap nie bra ? ??
Ek kan suip
Nee goed dan ?
What ya doing
Charging my phone ?
Wie is "jou romeo"
ń Super spesiale mensie !
Ek belowe jou
Ek glo jou ?
Ek belowe jy vat almal weg , hoekom like almal jou ? Eers Narduss , en nou Ruben
Hoe vat ek hulle weg ?
Dis my fraaands ? dis nie asof ons gaan trou nie chill
Wat pla jou
Jaloesie .. ek like dit niks
Miskien moet jy en ruben prinsloo iets wees want julle 2 is meer by mekaar as jy en marco
Miskien moet jy jou berekeninge gaan klaar maak.. ? Dankie vir jou opinie maar ek het hom glaaaad nie nodig nie !!!!
EK HET JOU LIEF, NEWTON ?
Ek waardeer ?
Hoelank is jy en marco al saam
Amper 2 maande
Jy is ongelooflik baie mooi
Daankiee ?
Ons almal weet jy gaan nog vir simone in die rug steek ??
Nee ek sal nie so iets aan ha doen nie
sal jy net vriende bly met mong?
Ek dink so ja
Ek is nogsteeds lief vir jou
Wie is jy ?
En dalk as jy was toe jy moes wees sou jy nie nou nodig gehad het om dit te sê nie neh ?
Was jy en nico henrico close in laerskool
Toe ons bitter klein was soos gr 1 en 2 ?
Nardus wat is hy vi jou
Soos my beste este vriend
Ek verlang
Kom ons kuier ?
Kan ek jou hart vir my vat ?
Sorry Marco het hom klaar ?
Jy kyk wayyyyy teveel Tv ? en die ergste is jy kyk sonder my
Ag toe nou ? come visit then
Dis amazing hoe jy met earphones aan die slaap te raak en dan smile jy ook nog
Ek doen dit net as ek baie moeg is ? en nou weet ek jy staar na my as ek slaaap
Ek wens ek kon al jou seer vat
Daai is God se werk
Maar dankie ek waardeer
Eks jammer oor jou pa
Ek is ook jammer ?
Mis jy vir ruan Cornelius
As n vriend ja
Is jy en marco elke naweek bymekaar
Yess ?
Was jy en Travis iets gewees
Yess ons was iets
Wil jy met Hansie vriende wees
JAAAAA ! Maar ons sal seker nooit weer ons vriendskap terug kry nie
Het jy nog gevoelins vir hansie
Gevoelins gaan nie net weg as jy daai persoon eens op n tyd lief gehad het nie , vir nou is ons nie eers rrgg vriende nie so ja
How are you these days
Some days are better than other days thankyou x
Ek wil jou sien baklei, ek dink jy sal iemand dood maakn?
Baklei is nie altyd die antwoord nie
Ek hoop hennie vind n meisie wat nie met hom gaan mors nie
Ek hoop ook so !
Hoekom het jy opgehou veg vir jou en hansie se verhouding
N mens hou op baklei as jy klaar die oorlog verloor het x
Jy lyk deesdae af ?
Ek voel deesdae af '
Hkm het jy vir hansie gelos ?
Dis n storie vir n ander dag
sow j nie kwaad gewees het vir hulle twee ?
Ek sou hulle geluk gin
Jy gehoor Hansie en kayla is die nuwe ding ??
Ek weet nie wie is stupider is
Hansie om weer vir kayla te gaan
of kayla wat vir hansie gaan ?????
Dis hulle besigheid
VIEW MORE