28
Replies
Wanneer verjaar jy?
11 Julie x😊
Is j van Namibië
Groot geword daar ja! My familie bly daar. Namibia is my 2de hometown ?
Ola ola jy was kwaai vandag
Dm my wie was dit asb ?
Ag nee ek was baie moeg gewees. Was nie in mood om te gesels nie ??
Sal jy saam my vir n naweek plaas toe gaan ?
Mmmhhhh nie in mood nie. Hkm vra jy?
Ek hoop jy het n lekke dag gehad???
Deffies nie . Het n langgggg dag gehad ?
Hoe spel jou tjommie twyfel? Kap hom sommer "twyvel" hahahahaha.
??? omg
Jy is beeldskoon?❤
So is jy ?
Girlie jy moet nooit in jouself twyvel nie! Ware geskenk van God ❤?
Ek waardeur jou woorde ❤❤
Jy is so mooi❤?
Awww dankie xx Dm my ?
Bestuur jy self skool toe
Nee ek skryf oor paar weke my motorfiets lisensie?
Jy word dan 18? Maar jy is gr11
Ek het graad 1 oor begin agv dat ek in dowe skool was en by Oosskool graad 1 begin het. Dm my asb wie jy is ?
Watse graad is jy
Graad 11 ☺
My menss???jys prentjie mooi , my selfbeeld tho?
Ily x❤? raegon_guy_x
My menss?❤ Dankie my beauwella❤ Jys net so mooi??
Ilym❤❤
Jyyyy kryyyy sooooo baie folllwers want jy follow soos 2000 mense en net 900 follow jou____en uit daai 900 followers kry jy 63 likes op n foto op die meeste?
Dit wonder ek hoekom?
Who do you love the most? Like who is the most important person in your life right now?
Its secrets??
What quote do you live by?
Never give up ?
Die wêreld kort meer mense soos jy❤❤? Disnykez
Dankieeee ❤❤ jy het netnou my dag gemaak. ??
Ek is oneindiglik lief vir jou. ??❤
Ek lief jou meer xx ❤?
Wat dink jy van Aluska?!
Sys n baie mooi meisie en n goeie persoonlikheid xx
Is daar enige iemand spesiaals in jou lewe?
My beste vriendin ?
Hoe kry jy dit reg om so baie followers te he
Ek het rerig nie n idee nie x ? ek het ook so gewonder
Jys baie oulik.Onthou God laat als vir n rede gebeur en Hy gaan jou nog eendag beloon. Moenie warry as iemand lellik met jou is nie hul is net jaloers dat God jou so baie vertrou het om jou te beproef voor almal want God weet jy gaan dit deur maak
Dankie vir dit xx ❤ ek het dit nodig gehad
What do you want the most right now?
pizza ! xx
Jyh is pragtig girlll , ?❤
Baie Dankie xx
What specific thing do you dislike about people?
Wat nie eerlik is nie x
What do you think about the most ?
My future x
VIEW MORE