Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie dm my?
Hy het niks respek vir dames nie
Iloveyou more my skapie🥰
Nee wat ek is eintlik noggals nice( net so tussen my en jou)
Ayy thx brada slat my bietjie met n Dm
Jahh sy vry baie lekker maar jy sou nie weet nie anders sou jy nie vra nie 😏👀
Almal van ons
Okay en?? Daai klink mos soos jou probleem nie myne nie...
Ek het jou lief,Roux❤
As jy my sou vra is sy meer werd as goud
Agg thx jy is seker ook nie te bad nie 🙌💫
Daai is my girl👀
Ek is maar nie vir lank nie...sê dit vir jou Vriendin💫
Ons is nog nie saam nie, maar sy is myne😉
Jahh hkm wil jy met my praat
Not a chance 👀
Pfft nee het jy al my vriende gesien 👀🥵
Eks nou daar gee my 5 min ❤
Jah maar nie vir lank nie so shoot your shot😅😉
Danki dm my bietjie dalk is jy ook cute..
Thx jy ook 💪
Askies nhe stuur maar nog een 😅
Niemand nie ballas
Wel behalwe jy 😉🤔
Hy het vir jou ook 👀❤
Pfft nee wat nie hier nie 👀