Corli van der merwe
Corlii
438
Replies
Ek dink dis beter so ?
Okay
Ek wil ju iets sê maar dit gani help as ek ju sê nie want ek weet wat gan gebeur en j gan ni in n verhouding met my wil wees ni oor n paar redes en ek weet wats 1 van hul...ek like ju nogals baie en ek doen al vir lank??
Dit help nie jy se dit vir my oor n Qooh nie?? dit beteken vir my niks.
So of jy moet my dm of whatsapp as jy my nommer het of dis jou loss?
Jy is die rede hoekom ek elke oggend die krag het om op te staan en die wereld in die oë te kyk ?
??❤
Okay wel in volgorde asb beste seuns vriende ?
Daar is nie n volgorde nie?
Jy is die een mens in my lewe wat so baie vir my beteken dat ek nie eers daaraan wil dink om sonder jou te wees nie!
Ag dankie?
Ek verstaan jou nie???
Ag toemaar?
Jy hoef ook nie ✔
Dit wat ek vir jou voel is moeilik om in woorde te sit...ek het baie hard vir jou geval en ek wil nie sonder jou op staan nie!
???
Vandag was vir jou,eintlik is elke keer wat ek tussen daai vier lyne is vir jou
Jy is my inspirasie
Ek verstaan net die "Jy is my inspirasie" deel?❤ dankie dankie.
Asb verduidelik die res?☄
Jys amazing in elke liewe manier Corli,jy beteken so baie vir my en ek sal enige iets doen om jou nie te verloor nie
Rerig baie dankie?
Asb dm my??
Jy is ongelooflik beeldskoon
En jy slaan elke keer my asem weg ??
Ahh dankie??
The 3 hottest guys in each grade in your school
?
Je en Martin ? ?
Nee? ons is net vriende
Jys so wonderlik! Jy maak dit die moeite werd om elke oggend op te staan en jy maak alles net beter! ?
Ahh dankiee?
Dis vreemd hoe vinnig en hard mens vir iemand kan val,maar tog sal ek dit wat ek vir jou voel met geen ander gevoel wil ruil nie!
????
Noem die mooiste 10 Matric seuns in Merensky ??
Daar is geen uitsonderings nie ?
Baie sterkte met jul toer en hoop jy geniet dit en skop gat #bump_gou ???
Jy ken van #bumpgouja ???
Jys in die Kaap✈Enjoy your hockry tour.....play like it's your last game?
Its not always about winning its about building an awesome bond with your fellow teammates about building a family??
Surprisingly Im thinkinga lot about you☺?
Thank you ❌
Maar mens hoef glad nie cheesy te wees om vir jou te se dat jy beeldskoon en amazing is nie ??
Agg baie dankie? ek waardeer dit ?❤
By wie soek jy nou n drukkie ?
By my oupa ??
Ek mis hom ???
Ek is n baie cheesy mens!!
???❌?
Falling in love with is the second best thing in the world
Finding you was the first...
Cheesy eyy.??
Jys rerig beeldskoon!
Jy mag dalk net my hart gesteel het...?
Ahh dankie?
Dm??
?????????????????
?????????????????
Hoekom antwoord jy nie my qooh nie
Want ek het nie tyd vir jou en jou kinder? nie?
Chanel?
Ken haar nie eintlik nie?
But sys mooi
En ja ons het op n nuwe bladsy begin?
No more hate ❌
Jinne ek het net gevra
En ek het net gese
Jyt gevra vir n antwoord en toe gee ek hom vir jou❌
Wat is jou probleem deesdae?
Mense soos jy wat die heeltyd vir my vra wat fout is? dis irriterend, as ek wou gehad het jy moet weet sou ek al vir jou gesê het☝ druk jou neus in jou eie hol op?
Jys eintlik oulik ???
Hmmm ek wonder wie jy?
Agg jys ook nie te bad nie??
Nou hoeveel vriende het jy
Genoeg??❌
I would give anything just to be able to hug you once so I can say that I've hugged one of the most beautiful girls ever ?
Ahh?? then give me a hug
Deur net na jou te kyk word my dag sommer beter en as jy glimlag gaan staan my wereld stil ??
Dankie dankie?
Met hoeveel ouens praat jy ?
Ek praat met al my vriende?
Ek het lank gesoek na n oulike cheesy se ding om jou te maak glimlag maar toe besef ek dat niks jou meer sal laat glimlag as dit wat uit die hart kom nie...en dit is dat jy so wonderlik is dat die hele wereld sal stop en kyk hoe jt glimlag
Ahhh? baie dankie??
Dis reg ek sal nie van die sprinkel pops vergeet nie ?☺?
??
Ek jy en di sterre ?????⚡
Muni die sprinkel pops vergeet nie??
Is dit so groot geheim ?
Ja☝ hou op vra dit raak to much?
Jy al ooit vir iemand gejok sodat jy nie met hulle hoef tegesels nie ?
Nee??
Soms sal ek se praat later weer en dan raak ek besig en teen die tyd wat ek weet op my foon is, is ek oppad om te slaap. Dan sal ek eers weer die volgende dag met die persoon praat.
Maar nee ek maak dit baie duidelik as ek nie met iemand wil praat nie?❌
Hoekom kan jy nie hier antwoord nie ??**
Hoekom kan jy my nie net DM nie!!
Hey .... kan ek net se ek dink jy is regtig baie beeldskoon en ek sou baie graag jou nr wou he dat ons kon gesels ...x ??
Dm my?
Ek het geweet ek gaan so hard vir jou val soos wat ek het..en ek was reg daaroor!
??
Is hy in ben voster of hy in n skool bietjie verder weg ?
Vra my op DM as jy die waarheid wil weet?
Ek kan net nie beskryf hoe baie jy vir my beteken nie,van die eerste oomblik wat ek jou ontmoet het het ek geweet jy gaan een van die grootste dele van my lewe wees...en ek was reg!
Jy was reg oor wat??
Eks bly ek speel so groot rol in jou lewe??
When I look at the stars at night I can't help but think of you ?
Thank you??
Hou my hand vas en moet nooit laat gaan nie
Die hartseer deel in Titanic?
Too bad dat sy laat gaan het neh❌
Is hy nie in ons skool nie ?
Uhhh ? is nie in my skool nie??
Ken jy vir Werner?
Ek ken n paar Werners❌
Elke keer as ek aan jou dink gaan staan my wereld vir n oomblik stil en ek vergeet van al my probleme en dan besef ek hoe spesiaal jy vir my is!
Too sweet ?? ek waardeer dit??
Ek dink ek weet ???
Nee? nie hy nie.
Wie is die persoon wat jou intreseer ? Is hy in ons skool ?
Ek gaan niks se nie?
Hoekom pla dit jou?
Elke meisie het dit
Want dit doen?
As iets jou pla op jou lyf al het almal dit gaan dit jou neegsteeds pla❌
Wat op jou lyf hou jy nie van nie
???
Rekmerke
Hey pretty lady?
I lovee you.
#⛄
I love you too bummmm❤⛄?
Jou smile ??
Agg dankie??
Praat jy dalk nou met iemand wat jou bietjie intreseer ?*
Hmm. Dalk ja ??
Jy is ongelooflik mooi??
Dankie dankie?
My life is so much beter when I can see your smile and my hart races when I hear your laugh
Thanks eyy.?
Hmm why not ?
Wil jy nie iemand sleg se oor qooh nie ❌❌
Nee? glad nie wat ek se nie.
Maar dis meer persoonlik en almal hoef nie te weet wat ek dink nie ?
Jah ?
Hmm ek weni.
Of wel ek doen maar dis nie iets wat ek oor qooh me sal se nie
They say you are in love when you don't want to fall asleep because reality is finally better than your dreams,that must be the reason why I loose so much sleep lately!
Ahh dis oulik??
Hoekom nie ?
Hoekom nie wat?
Oor ?
Jy bly nogsteeds baie spesiaal vir my! En jy word ook net meer beeldskoon
Baie dankie? en jys ook spesiaal.
So gaan jul nou dalk iets wees aangesien j sy nommer gevra het - dink julle 2 pas ?
Nee ons gaan nie??
Ja wel jy het niks specials nodig nie ?????
Ahh dankie ???
Kan wees haha sien eks nie die enigste een wat dit sê nie ???
Haha jaja?? dis net n hemp en n jean. Nothing special ???
Jy het die mooiste hare. Veral as dit reguit is soos vandag ???
Ag baie dankie ❌?
Ek het gedink jy gaan weet wie dit is!
Maar ja al wat ek vir jou kan sê is wees net geduldig. En glo my al wag hy hoe lank. Die regte een sal kom? en iemand gaan nog jou asem weg slaan
Jyt beeldskoon gelyk vandag
Baie dankie??
So iemand het mooi gelyk vandag sjoe ??????
Kan nie wees nie???
Ek het vandag weereens net besef dat ek nooit in my lewe goed genoeg sal wees vir jou nie,want iemand soos ek verdien nie iemand soos jy nie
Ek dink ek mag dalk weet wie jy is
ek sien jy het die ou "_antspants_" se nommer gevra oor qooh ??
Hys n oud laerskool vriend en ek het saam met hom belydenis??
So ja ek mag seker vir my vriende se nommer vra❌
Van wie hou jy
Op die oomblik is ek nog rustig? so niemand
Wies jou apie??
Daai persoon weet goed???
Corliiiiii. Jys baie oulik. En ek verstaan nie hkm meeste mense sê jys n btch nie. Want jy is rerig nie
Ek kyk op na jou❤❤❤❤
En ek glo baie ander mense doen ook
Hulle jok nie? want ek is soms(meeste van die tyd) rerig geirriteerd??
Maar baie baie dankie❤❌ ek waardeer dit rerig??
Hoeveel van hulle is seuns ?
3?
Is daai almal net seuns?
Neeeeeee?❌
Wie is jou gunsteling mens
En my Skapie ?
Kan nie van daai een vergeet nie❌❌
Wie is jou gunsteling mens
Ek het meer as net een.
My varkie?
My apie?
My brood?
My maaitjie ?
En my beer ?
Die pad na nou hart toe?
En sonneblomme ??
Die pad na nou hart toe?
Sprinkel pops?
So ek het niks om te vra ek wil net sé vir j dat jys pratig????(lol hopefully I spelt everything correctly)
I think I Know who you are? thank you
Mooi ouens in Pietersburg ?
Ken hulle nie rerig nie ?
Is iemand n bietjie OCD
Dalk so bietjie meer as n bietjie ??
Hoe oud is jy?
Wanneer verjaar jy?
Gunsteling kleur?
Gunsteling ding om te doen?
Gunsteling koeldrank?
17
8ste Januarie
Groen, blou, aqua, wit, oranje
Hokkie speel, oefen en puzzle bou
Water en cream soda
Wie is jou beste seun en meisie vriend?
Ek kies nie❤❤
Wat is die klein goed in die lewe wat jou pla?
As die radio in n kar se volume nie eindig met 0/5 nie.
As mense baie aan my vat.
As iemand my bel.
As iets nie reguit is nie.
As al my highlighters se doppies nie aan die naam kant is nie en ook as dit nie in die regte volgorde is nie
As my kleur penne nie dieselfde kant toe lê nie
As my eerste bladsy van opsommings onnetjies is of nie soos wat ek wil hê dit moet wees nie doen ek dit oor.
As iemand se kleure nie by mekaar pas nie
As my kos aan mekaar raak.
Ek kan verewig aangaan??
Wat pla jou baie van mense
Joh too much neh. ❌
Ek het ak gehoor dat jy nie daarvan hou as mense vir jou se hulle is lief vir jou nie, hoekom??
Uhhh.
Ja.
Ek sal nie se ek hou nie daarvan nie. Want ek sal dit vir iemand se en ek het nie n probleem as iemand dit vir my se nie
Maar, mense verstaan nie altyd as ek my mening daaroor gee nie of wel hulle dink ek is so bietjie mal as ek dit so kan stel?
Ek het al so baie seer gekry en omdat ek so baie seer gekry het, het ek besef dat dit nie vir my die moeite werd is om vir iemand te se ek is lief vir hulle as ek nie dood seker is of wel as ek weet ek gaan nie met die ou trou nie (?dit klink sommer weird)
Maar dis vir my baie meer belangriker as iemand vir my wys hoe lief hulle vir my is as wat hulle vir my dit sê
- Action speeks louder than words -
En met my is dit dieselfde ek sal veel eerder vir iemand wys hoe lief ek vir hulle is as ek wat ek dit sê.
Want hoe baie kan n mens nie jok met woorde nie, en ek se nie jy kan nie jok met wat jy doen nie, maar dis nie die punt nie.
Ek voel ook net dat kinders, hoërskool of laerskool dit so maklik vind om vir iemand te sê "Ek is lief vir jou" en dan weet helfte van die mense nie eers wat liefde is nie. Ons as kinder verstaan nie eers meer as die helfte van wat ware liefde is nie. Dalk doen jy. Maar kom ons dink gou n bietjie, as jy nou na iemand toe gaan loop uit die bloute uit en hy vra vir daai persoon "Wat dink jy is liefde" gaan daai persoon dit nie dadelik vir jou kan antwoord nie ek se ook nie dat dit verkeerd is nie.
Sooo dis hoe ek voel en dis my mening.
Wat dink jy is liefde
LIEFDE IS GOD.?
EN GOD IS ALLES.
NIKS IS BETER AS DIE LIEFDE WAT ONS KRY EN GEE VIR ANDER NIE WANT AL DIE LIEFDE WAT ONS KRY EN GEE KOM VAN ONS HEMELSE VADER AF❤
Hoekom is jy en Jan carel uit
Vra my in persoon as jy rerig wil weet?
Jys beeldskoon Corli??
Ahhh baie dankie? ek waardeer dit baie❤
Wat wil jy nou baie graag doen
Vir Morné wys dat ek hom kan wen in BattelField 1.
Want hy dink ek kan nie ps speel nie?
Ek is Lief vir jou ?❤
Dankie ek waardeur dit??
So daar is iemand wat jou wil vra of saam wie jy wil gaan?
Jaa daar is ?
Saam wie gaan jy matriek afskeid toe??
Uhh eks nog nie dood seker nie maar ek het al n idee. So ek gaan eerder nie sê en dan is my feite verkeerd nie ??
Ek kyk op na jou
Aangesien ek korter as almal is dink ek dis nie moontlik nie?
Maar dankie?? i know what you mean.
Dit beteken baie vir my?
Nou watter kos is jou gunsteling
Jinne?
Daars baie.
Sprinkel pops wen by ver☝
Hoender
Wit rys
Pizza
Ag jinne daar is baie.
VIEW MORE