profile img

Cormari brand

Cormari

Ask me anything you like anonymously

308 Replies

Ek kan sien hoe raak Jan jaloers op Johan (so iets). Ek dink dis onnodig, want julle is tog net vriende of hoe?

Jan proebeer my net beskerm

Cormari replied 2896 days ago

Soen lekker ander ouens ne .? Wat van jan

ekt niemand gesoen nie, sal nooit vir jan verneuk nie hy beteken te veel vir my

Cormari replied 2896 days ago

Soen valley ouens lekker ?

ek sal nie weet nie, ekt niemand gesoen nie

Cormari replied 2896 days ago

How are you feeling right now?

blessed

Cormari replied 2906 days ago

What are you sick and tired of?

eksamen

Cormari replied 2912 days ago

What makes your life worth living?

certain people in my life ?

Cormari replied 2920 days ago

Jhoooooo jy vstani hie jaloers is ek op jo en jan ni??i wish ek kan ook n ou kry wat ook so mooi na my kk en lief is ??

jys te oulik. Eks baie dankbaar vir hom in my lewe, hys n blessing ?

Cormari replied 2922 days ago

How was the year 2016 for you , so far ?

amazing ?

Cormari replied 2924 days ago

300ste qooh ?❤ #onslanghandshake #hifwend

baie liefde vir jou ❤ #bestfwend

Cormari replied 2927 days ago

ek kan sien jan maak jou gelukkig. Vanaf julle uitgaan gloei jy

hys n blessing ?

Cormari replied 2928 days ago

is jan baie lank

ja, maar enige iemand is lank teenoor my

Cormari replied 2928 days ago

sien jou by Valley

Yes, sien jou daar

Cormari replied 2928 days ago

was jy en jan love at first sight

nie eintlik nie, dit het onverwags gebeur

Cormari replied 2928 days ago 1

jan laubscher is baie aantreklik

ek weet en hys myne ?

Cormari replied 2929 days ago

Doen jy valley of lights vir jou verjaarsdag?

nee ?

Cormari replied 2929 days ago
VIEW MORE