profile img

Corne

Corne_02

Treat me like a game and i'll show you how it's played

61 Replies

jys baie mooi 🤞🏻🙈

Danki.
Dm?

Corne_02 replied 1894 days ago

Een van jou ex meisies hier ek wil jpu terug he wat moet ek doen enige iets my naynay beer x😍♥️

kry vir jou iemand ander eks baie happy saam my meisie

Corne_02 replied 1901 days ago

is jy en allison uit ?

Nee 😂

Corne_02 replied 1917 days ago

wies die ou saam mejou , op die post vd 18 de april ?

Danie met die groen en ek dra die pink en wit?

Corne_02 replied 2026 days ago

ek dink jy en allison pas perfek , julle maak almal jaloers ??

I know ?

Corne_02 replied 2052 days ago

jou meisie het die mooiste oë bliksem ?

Ek weet danki. ?

Corne_02 replied 2052 days ago

my liefie , i love you to the ? and back x
jys goed vir my , ek waardeur jou x❤

Jys my alles my liefie ❤

Corne_02 replied 2055 days ago

Het jy al jou girl gevra hoekom sy Bergsig toe is?
Jy sal agter kom sy gaan jou nie se nie
want as jy weet sal jy skrik?

Mooi vj, ek warrie nie ek date nou ek het haar nie geken in haar verlede nie ek weet wie sy NOU is en ds perfek vmy, hou op bang wees en dm my as jy man genoeg is.

Corne_02 replied 2055 days ago

Jou girl het kak lelike bene ?

Shame te bang om vi haar te se want jy sal kak, ds seka hkm jy wegkruip agter anoniem want jys bang ?
Jealous ?

Corne_02 replied 2055 days ago

jy en allison is fucckkiinngggg amazing ????eks jaloers

Dankie tjomie hoor ?

Corne_02 replied 2073 days ago

Het jy al ooit dronk verdriet gehad oor ń girl?

Maybe ??

Corne_02 replied 2073 days ago

kan ek nie maar vir allison kry nie , ou jys lucky ???

Nee tjoma skies hoor. ?

Corne_02 replied 2073 days ago

Julle gaan nie hou nie
Jy is nie oor lora lee nie

Gaan vertel daai kak storie vir iemand wat wil luister eks oor lora lee. ?
Jy mors jou tyd as jy met my daai kak wil prt hoor soos ek gse get gaan se dt vir.
Hou op aandag soek en kry n lewe dt hou langer ek belowe. ?

Corne_02 replied 2080 days ago

Wie is nou rerig jou meisie , want hel ou jy is af en aan met elke liewe meisie soos n ligskakelaar.

As jy manet geweet het waarvan jy prt ???

Corne_02 replied 2081 days ago

allison is n keeper ou ??

That's why I'm going to keep her. ?

Corne_02 replied 2081 days ago
VIEW MORE