35
Replies
Wat wil jy baja baja graag saam jou meisie doen ?
Maaki saaki als wat ons saam doen is lekka
Cheat jy op jou girl ? Louw11x
Noooooooiiiiiiitttt in ń leeftyd nie
Vry j en joh meisi al
My gewete... Niks met joh uittewaai nie
As jy en n ander meisie aleen is en sy soen jou wat sal jy doen ###
Uhmm enigste tud wanne ek sal terug soen is assit my meisie is
What du lke in a grl
Blue eyes brown eyes green eyes
Dancer model netball player athlete
Looks or personality
Shy or not shy
Savage badass or bch
???
Blond hair brown hair red hair ?
Brown eyes
Dancer/athlete and netball player
Both
Not shy
savage
Brown hair
Top 3 meisis wie jy van hou - hou
Lieschen
Lieschen
Lieschen
Is jy n stout seun as j6 weet wat ek bedoel
Ja?
Jyyyhhh nehhh ? aggg dankii vir jou vriendskap jyyy is oulik !!! ?? dankii dat ek jou so goed kan vertrou en so lekke saam jou kan lag lilielee553
Enige tyd??
1. Hoevéel rooikop seuns is jou klas
2. Is jy en daardie rooikop seun(s) vriende
3. Hou jy van hom
1) daar is 1 in ons klas
2) nie vriende nie, maar nie enemies nie
3) Hys nie te bad ni
Wat like j in n meisi
,,Ek like dit net in my meisie,, en dis daai smile wanne ek ha die lekkerste, stywe druk gee
Wat sal jy doen as jou meisie jou begin soen ?
Logies... terug soen
Hkm like jy jou meisie ?
ek gaan ń boek moet skryf as ek jou gaan sê
Wii is jou beste vriendin ?
Lee Ann en Caylin
wat het jy ini begin van die jaar avn my gednk? ?? lilielee553
Eerlik ni rrg ni
Weirdste bynaam wat n meisi jou al gegee het ?? lilielee553
Kani onthou nie
Sal jy ooit kinders wil hê saam jou meisie ?
As ons getroud is ja
Wat is jou diepste geheim ?
As ek jou sê is dit nie meer ń geheim nie
Sal jy ooit saam jou meisie iets lekka doen ? .. as jy weet wat ek bedoel ? ?☝?
Jaja
Los jou meisie ! en gaan uit met Lee - Ann !
Is jy MAL.. Lee Ann is ń kwaai tjom maar net tjommas niks meer nj
Lmao haterrr . I was born a beauty, not a beast ??? you won't be saying that bullsht to my beautiful face . btch I'm bomb . You can't come for my looks bc they are??? 1076912
uhm okay
Wie was jou first kiss ? En was dit lekka ?
ń persoon,, en nie so baie nie
First impression of this girl? ?????? instagram.com/__jouurdann__
Uglyyy
Is jy lief vir jou meisie ?
Te veel vir woorde
Sal jy eendag jou meisie wil frenchkiss ?
Jah enige tyd
kielieerig ...?? dom vraaggiii hehe ? hm wat wou jy nog altyd doen maar het nog nooit lilielee553
Uhmm... Sky dive???
Plat-anna ???
Ek dog eks short fries?
smexyyy??????neeeee jokes nettt hahah ### guns kos ??? ??
Uhmmmm seke braai vleis?☝?
En Pizza?
How many pairs of shoes do you own?
Too much
Who was your first crush ?
My girlfriend
What turns you off in a person?
dishonesty
VIEW MORE