profile img

Dylann ∞ Giorgiaa

D11Kruger

Enige iets,maar nie lelike goed nie asb?

38 Replies

Heloo lieff #wil manet se eks baie liefvirjouu - van jou poephol Giorgii

Awww hai liefie ♡ Liefvirjou♡ ook <3

D11Kruger replied 3715 days ago

One thing you like about yourself?

Being myself☺!

D11Kruger replied 3730 days ago

Wie is jou beste vriendinne ?*!

Danielle en Richelle

D11Kruger replied 3730 days ago

Jy nog liefvirmy ? Poephol ?

Was Liefvirjou♡ Is Liefvirjou♡ En sal altyd Liefvirjou♡ wees

D11Kruger replied 3732 days ago

Mooi oë ♥x

Baie dankie!☺wardeer !

D11Kruger replied 3733 days ago

Halo ou - jy moet baie gelukkig wees om n meisie soos gorgia te ek sal enige dag haar vat as jy haar nie meer wil he nie , maar ek sal nie pas haar mooi op asb

Ek is die gelukkigste ou/ mens en ek gaan nie net uit met haar omdat sy oulik mooi ens. Is nie ek gaan uit met haar want eks lief vir haar ek sal haar opas muni warry nie! ;)

D11Kruger replied 3733 days ago

Ek is giorgia se vriendin in kloof kan ek jou pin kry ...jy is baie oulik

2A411B69

D11Kruger replied 3733 days ago

haYy ek wil manet se jy het geen respek vir gorgia nie ek weet jy flirt agter gorgia met ander meisies en jy is n drol en ek gaan haar alles vertel

Eerstens het ek net 2 vriendinne en hori ek dink jy soek vir moeilikheid ek sal nooit iets doen om giorgia seer te maak nie en hou net op aandag soek!!!!!!!! As jy regtig n man is kom ping my op bbm !!!! Oo jaa jy sal ni want jys te bang

D11Kruger replied 3733 days ago

Heyyy!* wil manet se jys super duper oulik en ek hoop ons kan nog ietsie word jys n great ou

Dit help nie jy se wie jy is nie? Ping my asb op bbm want ek gaan jou nie weer antwoord as jy ni my se wi jys is nie

D11Kruger replied 3733 days ago

Is jy gefokkkk !*

Nee jy is!!!!!!!!!

D11Kruger replied 3733 days ago

Iemand het vir my n pic van jou boutjies gewys en ek dink dis lekkker !*!*!*

Sis ! Jys weird hou op !!✉

D11Kruger replied 3733 days ago

Kan ek met jou uitgan nog eendag ?

Jammer . Nee eksi jammer nie want ek het n meisie en jy gaan lank wag hoor? ☺

D11Kruger replied 3733 days ago

Maar eks mal verlief op jouu

Well eks jammer jy gaan lank wag want ek is saam giorgia en sy my als?

D11Kruger replied 3734 days ago

hayy*! Dylan wil manet se ek weet jy het n meisie maar ek hou rerig baie van jou en ek wil graag eendag iets met jou gaan doen

Sorry ek het n meisie !

D11Kruger replied 3734 days ago

Hey dude hoe gaan dit met jou en daaardie meisie in kloof ??????????????

Hoori ek gaan met Giorgia uIt en as jou nou vi k#k soek gaan jy dit kry!!!!

D11Kruger replied 3734 days ago
VIEW MORE