323
Replies
My tattoo fits your profile picture perfectly
Its very hot ;) Babbahhs
No thank you
is jy en John will nog saam?
Nee .
you da best 💕😊 #juicykaboom
You da very best 😚💃 #itsjuicyy 😍
Dra jou hare meer Los asb
Ek sal as ek dit bietjie korter gaan knip x
🤗 wat is jou fav ding om te doen
Op die oomlik enigeiets behalwe leer 😂
Wanneer kry tiaan nou n slag vir hom n beter meisie as die ding wat hy nou het????
Ek worry nie
Saam met wie gaan jy winterbal toe ?
Het nog nie daaraan gedink nie ?♀️
Have you ever been in a situation where you drank heaps of water/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
No ?
Is R rerig lief vir T of staan ek i kans ?
Ek worry nie ??
Wt gaan in j broer se kop an hy gee dan i fok oor almal ??
Hy voel iets vir almal wat virhm iets beteken
Instagram naam asb
deidre_vw
Jys uiteindelik single kan ek jou dm eks versekr betr as jonwill?wl jo lnkl he
Ug john-will?? . Ek weet dit kom vanjo ?
Jy is pragtig
Hoe oud is j
Dankie . Ek is 15 word 16
Would you stay with a guy who gives you false hopes, says I love you or be with a guy who has been with many girls in the past?
Nope ☺
Het jy ore om mee te luister
Jip ?
Have you ever been in a situation where you drank lots of water/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
No.
Wil jy dalk praat
Wie isj ?
Hi daar slaaiblaar
hey . ?
Beskruif rianke in 1 woord????
Hahah?? . Uhmm ??
Kom ek antw dit eerder nie x
Wanneer gaan jou braces afkom
Einde Graad 11
Isj n platteland of stads meisie
So bietjie van elkeen why ?
Wat moet n mens doen as n ou jou nie like nie maar jy is mal oor hom en hy weet jy like hom en ja?
Wees jouself en gee dit tyd ? . (Ek sal ook nie weet nie , het nog nooit dit oorgekm nie )
Wie is jou celeb crush??
Hmmm dm my ☺
Ek het net 1 cruschh ❤ J x
Wat is jou bra size???
En dit het wat metjo te doen ? ?
Hoe oud is jy
15 going on 16 ?
Van wt se meisie vn j broer ht jy die meeste gehou? Gehoor hy sy vorige meisie verneek mt d een wt hy nou ht is dt waar!!?????
Ek het van almal gehou behalwe 1 ?
You got that milk money??
Wtf ??
Jy is BAIE Hot???
Hahah aw dankie , maar nee ?❤❤
Gaan jy dalk bietjie in Stellies kuier die vakansie??
Sal maar sien ?
Hou jy van jou broer se dogtertjie? ?Wanneer kry hy nou vir hom n regte meisie en hou op pop speel??
Nee ek doenie .
Wanneer los jou broer daai dogtertjie van hom???
Ons moet maar kyk wanneer
Feels oor rapport ?
Eish . Kom ons praat oor iets anders
Isj lief vir jou broer ?
Ja ?❤
Ek hoor jy het vir boetie vandag gesien
Hoe weet jy ?
?Have you ever been in a situation where you and a friend were stuck at a sports game and there were no bathrooms?
Yess ??
Weet jy of rianke vr tiaan in stellies kom kuier? Ons n paar girls wt ha nt wl moer ??? Hoop jy km dt ons sy sussie kn ontmoet?
Nee ek dink nie sy doen nie ?
Wat sien tiaan in rianke ??
Vra jy ??
Have you ever been in a situation where made to wait in the car at the shops, when you really wanted to go inside and use the bathroom?
Nope ?
Hou jy van Rianka ? En hoe baie praat julle en dink j ooit aanhaar en goeters ?
Nee ek doen nie . Ons praat nooit en hkm sal ek aan haar wil dink ?
Jou broer foken $exy en dans ni te kak baie wat hy ni te kak doen nie???
Dankiee ?? .
Insta naam vir dm
deidre_vw
Wil jy dalk praat
Oor ??
Dm my x
Jy is stil ?
Ek lanklaas al die qoohs geantw ?
Hoe gaan dit in HTS ?
Dit gaan baie goed dankie ?
Jou broer ng daai slet vn n meisie?? Hoop karma kry ha lelik beet(of sy no n bestie van jo)HOOP NI SO GEE HA HEL ASB?
? ek meng nerens in nie x
Jy is sweet garllll ? x
?? jy ook garll x
Geluk met die pom poms ?
Dankie ☺
Is daar ‘n ou in Kayla se lewe???
? oehh , vra haarself om doodseker te wees x ❤❤
Kayla. Watte soort mens is sy?
Die mees liefdevolste mens wat bestaan ❤❤ . Sy is definitief een vn my heel heel heel beste vriendine . Al ons jokes , en geslesies en haar ondersteuning beteken die wereld vir my ?? .
Sy is altyd eerlik , vrolik en bied altyd aan om jou te help met iets ?? .
??? hy ni dm ni kyk mt wt st hy nou hy deur di kak man!!!???
Haha , ons weet uiteindelik nou wie jy is , jyt jou game weggegooi ?? .
Al wat ek vijo kan se jou kxk is geboek ?
Wat sit jou af in n ou
As hy baie rook ? .
Gaan Chaney lepen drostdy toe gaan ?
Ja , soos ek gehoor het
Jy ga ng in j hnde huil tiaan vwyk sy ht aan beweeg????
?? om eerlik te wees , as tiaan gevoel het dit gaan die werk nie sal hy nie huil as hy self die besluit gemaak het nie ? . Hys nogals nie dom nie . En btw hyt lankal aanbeweeg . ?
Wt maak j di naweek???
Gaan mall toe x nj ?
Sien jy uit vir graaadd 10 ? !!
Ja en nee ?
Diedss ??♀️ ek misjo ??❤
Dm ?
Ever been topless outside ?
No
$exy is jy single???
Nope ❤❤
Hoe is jou verhouding met rianka ?
Idk . Ons praat nooit nie ?
Sien jo broer vinig an beweg na n volgende een? ma no hy kak?daai een is n teef?
Niks met my te doen nie ??
???seker rianke wt jaloers is op tiaan se eie suster!!! Ma sy di een wt hy ni kn vertrou???
Whatever ?
Kyk hier girl wat het Tiaan se lewe met jou uitewaai ? Hkm dink jy het hy ni qooh me nie ??
Lmka ? se ek vir die mense hule mut vir my die goed stuur "girl" . Isj jaloers omdst ek aandag kry oor hom . ?
Btw hy kry screenshots van al die qooh's en ons lag nogals baie lekkee dah oor ?? .
Saam met wie sien jy uit om in n koshuis kamer te wees volgende jaar
Sal maar kyk waar ek in gedeel is ❤❤ .
Dm my maar ? x
Oehhhh ekkke tell allll die daggies af❤️❤️❤️❤️❤️volgende jaar gaan Great wees. ?? kaylavm
Kaylaa ? . Super opgewonde ??
Wi di dogtertji wt tian tag in al ha fotos???
Rianka Gunter
Wi di dogtertji wt tian tag in al ha fotos???
Rianka Gunter
Iemand belangrik in jou lewe??????
Yess ❤❤
Tiaan gn volgende jr swt wt wl hy mak mt n meisie wt ng vra ons wt jul wil ??? agnee chom jy hou jo op mt kinder kak???
Dis sy besluit ??
Is dt tiaan se nuwe stuki wat hm so tag in al ha fotos ????
Ek weet nie ?❤ hoor maar self by hom ?
Berita????? jy is awesome???
Yess you are x ??
Sjoe Berita jy is volwasse!!! Wow well done jy verdien om gelukkig te wees!! Sien jy wat het jy weggegooi Tiaan!You go girl?
??
Wow Berita jy is n yster!!!! Na als en jy stel dit so mooi! Jy verdien die beste!! Maak hou oe oop tiaan hierdie is n meisie wat jy kan vertrou Berita vir presedent???
Whop whoop ??
Dat tiaan nou so volwasse meisie los vir een wat hom om elke hoek en draai gaan verneek maar ok??? Hoop net ni tiaan kom te laat by en dan berita weg vir altyd gun jou geluk berita
Ek stem ??
dankie vir al die ondersteuning en boodskappies maar kan ek nou asseblief aan beweeg ?? , doen julle tog ook asb ?xx
Groot asb ?☺
. ja tiaan het my gelos , cool . die lewe gaan aan . en dit gee hom ook die reg om enige iets te doen wat hy wil . so hou op stalk en skinder . dis kinderlik . gaan stap met julle honde of iets maar los nou vir deidre en haar qooh . me uit ? .
Goeie idee daai ??
Dankie B ??
owkei mense , bliksem .
dis BERITA wat praat ?? . ek sal dit baie waardeer as almal nou ophou om te praat oor my , en tiaan en watookal hy alles doen .
Ek dink ook so ?? . Tree asb soos volwasse mense op .
Tiaan het berita se hart gebreuk?maar gelukkig daar n boertjie wat hom weer heel sal maak?? ?
Eks baie bly vir haar ?
Jou Broer moet sy kop laat lees dat hy dink hy kan RIANKA GUNTE vertrou!!!!!????
Nou gaan se vihm .
Jy my 2 gesig genom kyk wi like no rianke se fotos en is skilik vriende met ha wi di 2 gesig di 2 n foken grap T n dos hy dnk nimand wt hy B vernek mt R sis Pas op HOE kn hl mekar vertro as jy dt an imand andrs doen sl ni we pla no klim jy we van qme af ?
Ek en rianka het laas jar laas geprt so asb . Lyk my jy kry nie genoeg aandag bydi huis nie of wat . Jaloers omw ?
So het jou opinie oor rianka nou verander???
Ek en rianke ken net mekaar . Ons was nog nooit bosem vriende nie . Ek ken haar nie so erg dat ek n biografie van haar kan skryf nie ? . Die stukkie wat ek al met haar gepraat het was sy net nice met my ?
Wat is een van jou weirdste drome ?
Om eemdag met n rugny speler te trou ❤
Hoe kan jou broer rianke vertrou??? of is dit hoekom jy terug HTS toe gaan om ha op te pas!!! Sy maar lekker nou die aand met ander ouens geflirt my hy moet ma kry vir hom???
? ok . En nee ek gn nie terug om hah optepas nie ? . Ek het beter dinge om te doen my skat??
O j di wt dnk ds berita ?? sy kla mt di KAK veral na after party sy aanbeweeg na n boertjie wt wet hoe om n meisie te behandel??? sy beter af sonder T hy ha soos kak behandel ma ja ???
Ooh okays ? . Jys kak ja hkm bly jy anoniem huh ? wntj is versin
Roomies volgende jaar ?
Madam Drake my nou ??.
BERITA!!!!!! Tiaan was by Rianka die naweek!!!! Hoop jy vind uit hiervan!!! En sien sy ware kleure hy mors net met jou sit hom agter jou hy verdien jou nie!!!!
Lmka ? gaan se dit vir berita . Hoekom doenj vir my??
Jaloers op daai doos se vriendine??? wat n grap my vriendine ten minste nie slette nie???
Nee mah eks bly om te hoor ?
Ek nie gese jy moet ha ken nie! Gedink jy ken nie al jou boetta se slette nie????
Ooh . ?? nee ek doen nie . Want dit het niks met my of met jou te doen nie ?. Jaloerss much ?
???? jou broer moet met een oog oop slaap hy gaan sy hand oorspeel fok met mense se gevoelend ek lus om hom te bluksem dink hy kan rond fok en maak of niks fout is nie sy dag gaan kom???
Lmkaa . Ek dink jys baie jaloers op sy vriendinne neh ? . Hy se mos nie vir jou dat jy mag nie n ane persoon vn n ander geslag asj se fotos like nie . ?? jys nogalss goeie vermaak op n saterdag aand . Lag my llaar vir jou jaloersheid ?
Was jou broer die naweek by rianke??? Gaan hulle nou uit??? Jo hy n ander een rianka baie windgat oor hulle saam is wat dink jy da van??
Nee hy was nie ?. Nee hule gani uit nie . En ek dink nie baie daarvan nie ? .
Bianka Jouber bedoel jy seker! Maar stem saam berita verdien beter hoop nie sy laat met haar weer mors nie pas op berita hier baie ouliker ouens wat jou sal gelukkig maak !! (As jou broer ma net Qoohme het
Ek ken nie n bianka Jouber nie ?. En het hy juis nie qooh.me nie . Hyt nie tyd vir 2 gevreet mense soosj nie . Gaan se vir hom dit watj hier kan se kom . Moet nie bang wees nie . Jy kan dan so lekker jou mond uit spoel op qooh nie . Mah geen worries nie . Ons weet wie jy is ? slaap met 1 oog oop . x
Diedels ?? Omii
Omii . Planne ❤❤
Ek hoop nie berita vat tiaan ooit weer terug nie!!! Hy vat ha net vir n gat like al daai slet foto's van bianka lategang!!! Berita verdien baie beter as hy!!! ek hoop jy gee die bootskap vir jou broer!!!???
Hetj nie die guts om dit self vir hom te gee nie ?. Sal die dag wees wat ek jou vuil werk sal doen .
VIEW MORE