135
Replies
Blinde hoender???
Shawnieeeeee.?
Jho maar jy laat my blood styg??
Klink soos iets wat my ma vir my sal sê as ek haar irriteer..?
Jys beeldskoon☺
Jys gaaf?
Fav song?
Daars teveel..??♀️
Watse ou sal jy like om beter te leer ken in graad 10
n Nice een????♀️
Ek gaan eerlik wees?
Ek het n semmi crush op jou???
Jys rrg baie mooi??
Ek sal graag wil weet wie jy is..☺️?
Sal dit weird wees as een van jou leiers jou message ???
Nee, dit sal nie..?
Well damnnn ???
Hehe dankie.?
Wat is vir jou die perfekte date?✨
Wel, solank dit saam die regte mens is, maak dit nie saak hoe, of waar of wanneer nie..?
Jy en van der nest is oulik saam ek like dit???
Dankiee, ek like dit ook..☺️
Moenie na die ander mense se opinis luister oor donovan nie, hy sal jou mooi oppas. Beloowe
Mkay dankie..
Ek en jy? Vanaand??
Uhh nee, sorry tjom.
Wat se jy gee my so bietjie van dai spiere van jou????
Die realiteit is n lelike plek jong..?
Soooo lief vir jou?????
Me 2?
Is jy nie bietjie te soet vir hom nie???
Idk
Dink jy en donovan gaan werk
Thanks.
Is jy en Donovan iets?
Seker maar..☺️
Hou jy van Donovan ? Ek sien jy tag hom en hy comment?
Ja ek doen hou van hom.☺️
Hay girliee?
jy is ongelooflik pretty?✨? Mxg.ss
Dankie jy.??
jy is so mooi ???
Dankie, eks seker jys ook.☺️x
Morkel en Almiche?
Of
Heinrich en Almiche?
Moenie my hierdie weird vrae vra nie?? Eks ni cupid nie.??
You make me heppppy❤@F
Thank youuuuuuu.????
Jou lyf is $exy perfeksie en jou persoonlikheid en die mens wat jy is jy kry nie beter as dit nie?❤?lief jou simi??
Dankie!?☺️
Jiss ek hoor devone laaik morkel dink jy dit is waar?
Nee
What made you happy today? 100+
I went to church and heard the greatest news.???(and I had cake)
Is daar iets tussen jou en eben aan die broei???????
Hmmmm....
Het jy al gevry? Want as jy nie het nie sal ek jou leer hoe☺️?
Hehe dankie maar nee dankie.?
What is the worst text that you accidentally sent to the wrong person?
Love you.❤️?
Ek wens jy sien my raak jy is n baie special meisie, ek sal graag wil he jy moet m n kans gee☺️?
Dankie baie☺️, kom gesels met my. x
Jussie eben kry somme n main tag ,wat van my??????
Hehe wie is jy?
Jy en morkel lyk of julle n goeie couple sal maak?
Hys n goeie pel.✨
Dink jy Almiché en morkel sal n goeie couple maak??
Defs!? Hulle altwee is sulke oulike mense!????
Jy en Donovan?
Ons praat?
Ek waardeer jou menswees ?? jy is een van die beste mense wat ek ken!
Awh, baie dankie.? Dit maak my so gelukkig.?
Ek miss jou xx
E ❤
Ek mis jou ook heavy Es.?❤️
Wat doen jy meeste op n vrydag en saterdag aand ? Chil jy maar rustig by jou self of kuier jy saam vriende ??
Best of both worlds.?
Sal jy se jou boetie is mooi ??
Om eerlik te wees, ja, ek dink hys n aantreklike seun.?
Wie is jou beste seuns vriend?
Ek kanie kies nie.☺️
Wanneer maak julle nog n video?
Ek weet rrg nie.??♀️??♀️
Wat is jou eks se naam?
Tristan.
Jy is goalssssss?❤️hoe doen jy dit?❤️ Shaneeee03
Shaneeeee, dankie jy.❤️❤️xx
Ek is so verlief op jou❤️❤️❤️
Hehe dankie??
Haai daar slaai blaar
Lyk ve my jy kyk ve my
Eks nie n wolf nie mar
AWHOOOOOGAAAA JYS MOOI
??
Haha die is cute.☺️Dankie. Xx
Mooiste graad 10 ou?
Uhm..? Dillin Oosthuizen.
Sal jy met n stoute ou uit gaan !?
Uhh, hang af ten watse opsigte van stout ons hier praat?!??
What should people stop buying?
Enterprise polony.?
hoe ken jy vir Nathan Lainis ?
Hy is pelle met my pelle, en toe raak ons pelle.?
Hoe is jou nuwe klas??
A w e s o m e !?
Met wie gaan jy uit??
Tel kos???
Grd10 ouens wat jy like?
Hmm.. weni??
Moenie vi marnu gan ni jou hart is te mooi vi hom?
....
What are you sick of trying to explain to people?
My love life..?
Jy lyk gorgeoussss met ń bolla‼️‼️
Dankieeee?
Gaan jy saam met iemand na die valentyns-dans toe?????
Nee..?
Wane verjaar jy?
10 Maart. x
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Think I’m loving more & more as I grow more & more.?
Which movie do you regret watching and why ?
IT? I hate horrors.
Dink jy sal A span netbal maak?
Nie n idee nie, hoop so..?
Is daar iemand op wie jy verlief is opi oomblik
.....miskien..
Jy neh . Ek love jou ?
Wel ek dink ek ook.? x
How was your last relationship?
It started off well, but it wasn’t meant to be.
What's the rudest thing a guest has done at your house?
My guests weren’t rude before.
Hkm is jy so mooi ?
Agh ek waardeer die kompliment, dankie.?
Jys beeldskoon hoor??
Dankie jong.☺️x
Jou mooi hart verdien dit nie ❤❤
Dis al wat ek kan se
Dm my.☹️
Ek waardeer jou so so baie . Selfs al is ons nou nie die closeste vriendinne nie?
Aaw, weet jy, jyt sopas my dag gemaak.☺️ x
What is the worst decision you ever made?
To fall for the wrong guy.?
Wie het vir jou mooi oë van jou nuwe vriendinne
Liandri, oh my soul ek sou my linker groot toon gee om haar mooi blou oë te kan hê!??
Monique haat jou!!!
Sy skinder vieslik van jou,ek se nie vir jou om nie vriendinne met haar te wees nie
Maar pasop jou mooi hart
...
Hkm tag jy jou eks di heeltyd?
Ek doen regtig nie.? As ek doen, is dit ni n eks ni.?
as ek jy was sou ek eerder net vir murray uitlos , hyt n baie groot A$$hole geword vanag hy in HELPMEKAAR is
take my advice ❤️
UHH okay.?
Wanneer kom daar n nuwe video op Wille honne account ?
Ek en Wian is nie op die oomblik baie saam nie, maar ons sal nog in Desember post.☀️
What did your last relationship teach you?
That you only find true love once, and if it’s not meant to be, it’s not meant to be..✨
Jy is so nice ?
Dankie jong, ek waardeer dit!?
Is jy single mooies??
Jip.
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
Daar was al so baie maar dis so weird, ek kani 1 van hulle onthou nie.?
Wat is jou en jou broer se account se naam ??
Wille honne?
Wat dink jy van morkel?
Hys n goeie vriend, ons ken mekaar nie so goed nie???♀️
Jyh en marnu sal soos n power couple mak, kan jule nie net uitgaan nie?????
Wie is jy??
Lief vir jou my K!!!❤ ??
Aaaw my K eks lief vir jou!❤️ Gaan jou mis die vakansie!☀️
Jy en jou broer se page is lit??
Dankie, dis vreeslik lekker om te maak!??
mis jou baie ??
Eks seker ek doen ook.?x
Ok nehh ek is 1 van ju vriende, ons is nie so close nie, maar ek is heavy verlief op ju☺️?
Wie is jy??
Is jy n pliggie
Uhm, ek sal nie so se nie..?
Ek sal enige iets doen om jw beter te leer ken jy klink na n awesome persoon .
Dm my..?
Het jy al ooit gesoen?
Hmm.. ja.?
Wat gaan aan met jou en trustin
Ons is nie meer saam nie..?
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Eating!!!!???
my sim ?
My anonymous.? x
Nog Elka keer wat ek jou sien, Vergeet ek van tyd en almal.
En ek kry n stupid smile op my gesig?
Jy is beutiful simi
Jys dierbaar..☺️xx
Hoe kry jy dit reg om so mooi te wees? ?
Ek waardeer die kompliment opreg..?x
VIEW MORE