profile img

Willie Louw

DaaiOu

Ask and you shall receive

288 Replies

Dis goed, min mense doen....

Ek weet regtig nie meer waaroor ons praat nie

DaaiOu replied 4894 days ago

Ja nee stry nie, ekt een van sy alb*ms. Nou se my, is jy anti-metal of is jy n headbanger?

Ek hou van goeie musiek

DaaiOu replied 4895 days ago

Ja ek het, hoekom?

Want dis een van die bands wat musiek gemaak het. En dis n badass video

DaaiOu replied 4895 days ago

Ag dankie, jys n wyse mens

Het jy al van aerosmith se music videos gesien?

DaaiOu replied 4896 days ago

Dis net daar om als nog meer te mors, mar **** it, dis nie asof dit enige iemand keer nie.

**** it. Wyse woorde

DaaiOu replied 4896 days ago

Ons lewens is klaar gemors.

So, dwelms

DaaiOu replied 4897 days ago

Klink na n plan, ek het tog nounog daai kersfees boom. Maar dwelms nie n oplossing nie.

Niemand het gepraat van n oplossing nie... Ons soek net n goeie manier om ons lewens te mors

DaaiOu replied 4897 days ago

So wat stel jy voor, aangesien dit oud word

Ek wetie. Dwelms

DaaiOu replied 4898 days ago

Jys moeilik om te verstaan maar op some weird manier maak jy sin hoor! Maar eks nou kla memy stalkerish vrae! *vrede*

goed dan

DaaiOu replied 4899 days ago

Hey ek se niks want ek freak viri moontlikheid o seer t kry.. Maar beter af en gelukkig of beter af en alleen?

Haha ek belowe jy sal aleen wees. Ons almal sal... Aleen pla my nie

DaaiOu replied 4899 days ago

So niks van normale lewe en oudword en die droom meisie... Hardcore of net bang vir die seerkry van "normaal" wees?

Maak dit saak? Op die ou eind gaan ek beter af wees

DaaiOu replied 4899 days ago

Soooo Willie 'Daai ou' Louw, ek sien jy hou van parkies, so die vraag op my lippe is ... Jou parkie of myne??

Jy besef ek weet nie waar ek in n week se tyd gaan wees nie

DaaiOu replied 4899 days ago

Jy rerig so hardcore as wat jy voorkom?

Nee. Dis net makliker as om te fake dat ek enige iets met n normale lewe te doen wil he

DaaiOu replied 4899 days ago

Nuwe skool?

nog een

DaaiOu replied 4900 days ago

N masker vraag...

Geen idee nie

DaaiOu replied 4900 days ago
VIEW MORE