Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek sien dis alweer jy wat vroer my beskuldig het van niks. So voor jy iets wil se van cheat leer my girl se naam reg spel. Dis Mc Kyla en nie soos jy dit se nie jou brood. En ek sal in hel gaan brand langs jou, want dis waar lafharte soos jy behoort. Kom oor jouself rerig waar. Se haar maar net wat jy wil sy gaan in elk geval jou nie glo nie
Eerstens leer om my girl se naam reg te spel voor jy enige ieta vir haar wil se en tweedena dit het abaoluut fokkol met jou uit te waai of ek op haar cheat of nie. Ek sali op haar cheat nie so jy kan maar iemand anderste gaan beskuldig aan gesien jy my dit op qoohme vra. Jys 'n lafhart
Ai Benine ek is nie meer daai persoon wat jy dink ek is. Ek het nou rustiger geraak, maar dankie.
Everyday i am handsome and stupid so i dont need to think
Ai eks jammer eks net baie besig lately
I shall show you one day when im not to busy being awesome. Just joking next time when i visit you
Dankie my Engel jy is te oulik vir woorde as jy my vra
Baie dankie ek steer myself in elk geval nie aan mense wat so lafhartig is.
Ok ek verstaan nie so lekker nie, maar se m wie jy op facebook of BBM
Dankie, se my wie jy en dan kyk ek wie jy is??
Ja kyk ek stem hulle iriteer alles eN almal om hulle
Baie dankie hehe jy is 'n great persoon. Hiii5 right back at ya
O ok ek sien jy is een van daai mense wat niks beter het om te as wat jy iemand sleg oor die FOON. So asb stop jou lafhartigheid en kom oor jouself jy maak net jou gat!!! Have a nice day *****
Hori bra hoekom se jy my nie wie jy is en dan sort ons dit op die regte manier uit nie, want om my deur so ding sleg te se is net lafhartigheid
Want ek kan wees eks Damien
Dankie hehe, mag jy ook net die beste punte van jou vermoe kry want ek gaan nie beter as 80 kan kry nie hehe