profile img

Dane Pretorius

DaneQi7

Ask me anything you like anonymously

70 Replies

Ek sal jou wil leer ken en ek gaan Johein se jy kies bobby

Hehe dis oky jy kan hom maar se hehe !*

DaneQi7 replied 4091 days ago

Hallo my sisa'Q!! Dis iza hieso*..raaii wat!! :) dıt ıs vandag presies oor n maand ıs ons by Jeffreys :D !!*..kani wag nıε dıt gaan super lekka wees..!! Liefies jou bje en mis ju *(oh en btw hierdie dude wat nıε maniere hεt nıε ıs weird)

Hehe Hεya my iza sisa !! Kani ni meer wag ni !!! En ja neh ek weet hy is baie !!!!* sterkte met eksamen love you baie !!!

DaneQi7 replied 4091 days ago

My nig wi is di as* wat so viesluk is .. Hy/sy het my nog nie ontmoet nie nhe .. Hy piesang pit, jy praat ni so met my nig nie .. Of j sal my leer ken.!! #justsaying

Hehe halo my niggi wie okal dit is gaan slegs 2de kom as hule met ons moeilikheid soek hehe love you baie !!!*

DaneQi7 replied 4091 days ago

As jy kon kies tussen Johein en Bobby wie sou jy kies, maar onthou se nou jy kon Bobby kry, wie sou jy kies?

Ek sal eerlik waar vir Bobby kies duh !! Maar kan hom nu ni kry ni so sal vir Johein kies !

DaneQi7 replied 4091 days ago

So watse kleur is jou .............................toiletpapier?

Hehe dit is wit *

DaneQi7 replied 4092 days ago

Hy don't you talk to my sister like that I'll break your legs and fold you into a paper plane ( Don't let them bother you dane you know who this is)

Hey thanks my brother missing you very much !*

DaneQi7 replied 4092 days ago

Jy praat nie so met my meisie nie sy het niks verkeerd gedoen!!!!....*

Hehe danki* love you !*

DaneQi7 replied 4092 days ago

Miskien antw sy nie omdat sy ni mt n ***** soos jy wil prt nie .. En verander ju attitude dit stink my neus gan dit nooit hou ni..!*

Hehe ja nee jiss baie danki* !!waardeur dit baie !*

DaneQi7 replied 4092 days ago

Wtf!!!!!!!!!!!!!! Sy is die een wat elke keer vieslik is ek stuur die heletyd goed maar jy andwoord nie

Nou se my net wie is jy ?????????

DaneQi7 replied 4092 days ago

HaYy as jhy ni iets mooi's het van iemand om te sê nie moenie dit vir Dane se nie dis ongemanierd en ek dnk juw ouers ht ju dan ni gud opgevoed ni . Mut ju ni da an steur ni Dane'Qii

Hehe danki *(hug) love you !*

DaneQi7 replied 4092 days ago

Seka jou ex voor Johein of n meisie wat van Johein hou

Hehe ja jong !!

DaneQi7 replied 4093 days ago

Wil jy weet wie ek is

Ja asb se my !!

DaneQi7 replied 4093 days ago

Wat doen jy dat dai ou jou "beef" haat? Daar moet n rede wees dat hy so is! Of hys net jaloers of iets. Wat het jy gedoen :D

Hehe nee kyk ek weet selfs ni wat ek gedoen het nie !!*:D wens ek kom net weet wie was dit ??* :)

DaneQi7 replied 4093 days ago

Hou j van fritz?

Fritz is n goeie vriend

DaneQi7 replied 4093 days ago

Watte flip Dane!!!! Hkm is jy so

Hεya hoe is ek ???

DaneQi7 replied 4093 days ago
VIEW MORE