335
Replies
Ek is so verlief op jou maar....?
Maar ...
Dankie dat jy die beste mens op aarde is, dankie dat ek altyd met jou oor alles kan praat, ek kon legit nie vir iemand beter as jy gevra het nie
Lief jou baie ❤️
en ek vir jou ?
Jy beteken so baie vir my ❤️
Is j en nicholas iets?
Ja .
Ek dink jys rrg special❤?Ek voel rejuvenated as j naby my is..
Naww dankie ☺️
Die is baie special ?
Net omdat jy my beste maatjie is en ek so lief is vir jou woorde kani eers beskryf nie het ek vir jou geluister en jou kom qooh
Jy is onbeskryflik en ek lief jou met my hele hart dankie vir die verskil wat jy in my lewe maak ❤️❤️
??❤️ek is sooo lief vir jou ☺️
Dankie vir alles wat jy doen ! Jy is amazing ❤️
Is jy en Dhane Keevey goeie vriende??
Ja ☺️
J en Nicholas nog saam?
Ja ❤️
Jy verdien om gelukkig te wees??
Ek is báie gelukkig dankie ☺️☺️?
Wies jou beste drink buddy by kuiers
Kani se ek het een nie ?
sal jy cara fourie beter wil leerken?
Ja sy lyk baie nice ☺️
Eks bly vir julle ?Julle is cute saam
Baie dankie ☺️
fck !
Het jy seriously nou iemand gekry ? Staan ek nog kans ??
Ja ek het ❤️
Nee jammer ?, dinge gaan goed tussen my sn hom ?
Every time I look at you, my heart melts at your beauty. Every time you see me, I feel like you care about people. I tried to talk to you, but I never could.
☺️☺️
Jy is ren van due mooiste meisies in Helmpekaar en ek crush so erg op jou??
Dankie ☺️?
Dm my *?
Is jy by die getaway kamp?... damn... ek wens ek kon gaan??... lucky.
Nee daai was by die adventure racing kamp , dis by dieselfde plek ?Maar ek gaan volgende week op die getaway kamp ?
Jy word elke dag net mooier en mooier en my crush op jou groei ook elke dag meer en meer??
☺️☺️?
Zavier is n doos
Nee hy is nie , jy ken hom seker nie vir wie hy is nie Xx ?
Moet nie worry nie eks nog meer skaam as jy?
Okay ☺️
Sal jy nuwe mense wil ontmoet of leer ken?
Eks noggal skaam .. but why not ?
?Jyss nogals n cutieee
Dankie ☺️☺️
My slegte dae by die skool word altyd beter as ek jou glimlag sien... jy is een amazing meisie al is ek nie een van jou vriende nie weet ek jy is want jou glimlag is al wat ek nodig het om dit te weet.
Dit maak my baie bly ❤️
Daniélle . Moet nie jouself aan hierdie dumb A$$ mense steur nie . Jy is so so Soo mooi en ek wens net jy kon dit self sien . Ek sal altyd by jou staan ? Onthou hul opinions beteken niks nie ?So f*ck em ?
Jys pragtig ,,, in ALLE maniere ❤️
Baie dankie my lief ❤️❤️
Maak my só gelukkig ☺️
Jy dink jys so Mooi
en jou A$$ is Way te groot
Asb Gaan gym Biki?
ek try net help
Nee ek dink regtig nie so nie .
??Nodig jou nie om vir my te se wat om te doen nie dankie ??
As jy my regtig wou help sou jy nie my insecurities uit point nie dankie ❤️
Wanneer verjaar jy?
30 August Xx
Ek like nie wat jy aan my vriend doen nie Robert_22
??
beste 5 seuns vriende
-tristan
-christiaan
-stefan
-ivan
-cameron
Ek wil met jou praat oor hoe ek voel maar ek voel dit gaan soos permanente ink in my storie boek wees.?
Asseblief praat net met my ?
Kan ek nou opgee?Want ons gaan nou defnitief nie realiseer ni?
Eks jammer ? ?
Dink jy dis verkeerd dat almal op instagram wys hoe fals hulle lewens is?
Ja sk dink so .
Ek het n baie groot crush op jou... maar dis te laat jy het jou match gevind?... ek is nie baie goed met hierdie verhouding storie nie want elke keur as ek op n meisie crush is dit te laat... aiii?
Aii ?
My match gevind ? ?Eks 15 nie 25 nie..
verhoudings is anyway net vir seer kry ?
Eks jammer oor als dit was ni nodig om jou qooh so te raid ni?
Okay ?
As ek n berg klim om oor die hele gauteng uit te kyk sal j saam my sit en vir my luister..
Ja ek sal xx
Jy hoef ni hierdie te antwoord ni...jammrr oor di depressiewe qooh's dis ni jou skuld rk voel so ni bly nt so special soos j is miskien ken j my...mens sal nooit weet?
Ek wil weet wie jy is ek wil jou help asseblief! Jyt my nou deel hiervan gamaak en ek gaan dit nie sommer los nie !?
Vinnig en pynloos is di dood vir my soos ek wat uit jou gedagtes dreineer..
Ek weet jie wie jy is nie ???
Asseblief message my ek sweerr dit sal tussen ons bly
Antwoord jou qooh's moeni bang wees.. ni laat di wereld hoor hoe ek voel
Okay ?
Its such a perfect day-Coldplay
Wens dit was so perfect..
Jammer ? ?
Help ni ek "DM" jou ni dit sal net veroorsaak dat ek iets se of doen wat ek en almal sal spyt wees oor..
??ek try net help ...
I'm young dumb and broke.. high on the things we could be..
??
God moet my vang eks besig om te val...Ek betwyfel my lewe ek dink nou aan; wat is
wat was
wat word
en nooit sal wees..
?????????
Die is die ooddskap van 'n verlore siel wat goed geken is maar nooit verstaan word ni.. eks n vreemde spesie..Ek bekyk als van ver en ervaar nooit die goed in lewe , en liefde...Dis onmoontlik vir my om depressief te word maar my hart oorweeg di dood?
Die breek my hart ??
Asseblief message my !!
Daniélle?... jy is amazing?... jy ken my nie maar ek dink jy is een van mooiste meisies in ons graad en Nicholas is een gelukkige ou.
Baie dankie ☺️
Dis regtig oulik ! En ek dink eks die lucky een om met hom te kan praat ?
sê net ja of nee. Het jy 'n ander ou gevry terwyl jy uitgegaan het met Z?
Nee ek het nie . Ek belowe ❤️??
Jy praat met foken baie ouens ?Arme nicolas dink jy soek iets met hom maar hys eintlik net nog n ou ??sê hom net die waarheid
Ek doen eintlik regtig nie .
En dis *Nicholas
Ek soek deffies meer met hom ?Jy weet eintlik gladnie wat in my lewe aangaan nie so hou eerder jou comments vir jouself ?
Hys nie net "nog n ou nie" hys baie baie meer as dit ❤️Wens jy kon verstaan ?
As julle vir een sekond dink dat my Danielle cheat moet julle bq julle koppe reg kry. Sys lojaal en enigiemand sal lucky wees om close te wees met die amazing girl.
My bae❤
Love ya❤❤
❤️❤️Ek is sooo lief vir jou
Dankie dat jy altyd by my sal staan maak nie saak wat nie ❤️❤️Jy is alles !! Eks so bly jys in my lewe
Hou jy van Nicky?❤️???
Ja ek doen ?
Wil jy he jy en Nicholas moet realiseer ?
Moeilik om te se ...
wat soek j in n ou?
Dm my dan vertel ek jou presies Xx
Be the real you, not a fake person
Weer ek, wat maak jy nog wakker??
Dankie ??
Ek was by n kuier Xx
Gaan jy en Nicholas nou realiseer?
Weet nie ? ??♀️
Ek raak verlore in jou oë?
Jys cutie ❤️☺️
If you want to be trusted, try to be honest first.......
Zavi sê jy't op hom gecheat? Is dit waar?????
Ek dink regtig dis tyd dat mense begin ophou praat oor my en Zavier en wat gebeur het . As wat gebeur het jou so pla dan message my , moeni agter anonymous wegkruip nie . Ek en hy het daai tyd al goed uitgepraat en als so dis eintlik baie onnodig ❤️
Hey, ek hoop jy n lekker vakansie en daai mooi glimlag op jou gesig hou deur die jaar. You know me, I'm actually afraid to tell you my name,
"Just be yourself. Let people see the real, imperfect, weird, beautiful, person that you are"
Die is regtig oulik ❤️❤️
Báie dankie X☺️
En ek sal so maak ?
Danielle ek wens ons kan iets wees??maar nou is daar iemand waarin jy belangstel...ekt nou geen hoop?
Message my dan praat ons Xx
Pragtige glimlag
Dankie ☺️
Sal jy ooit vir Ricky gaan om nog meer kak tussen Mia en Shaney te maak?
Nee ek sal nooit nie !!
Nie een van hulle nodig dit nie en
Ek is baie lief vir shaney en sal nooit ei doen om haar seer te maak nie ❤️❤️Sys my alles!
Like j laura barns?Jy weet wie di is?
Moeni daaroor joke nie ??
Ek sit vir Torres op jou ???
Wies jou Marais people?
Iiivvvvaaaannnn ?
Is jy baie eerlik?
Ek is , maar ek se nie goed as ek weet dit gaan iemand seer maak nie .
Wat de vlieg het jy in zavi gesien ??
Hys regtig oulik ??
Jy ken hom seker net nie vir wie hy regtig is nie ..
Wies jou crush☺
Dm as jy regtig wil weet ?
Meisie ignoreer net hierdie ou/girl wat sulke ridiculous goed oor selfmoord vir jou skryf. Delete dit instantly en moenie weer reply nie. Dis Insane!!!
Okay ?
Vir jou jok?? Niemand jok vir jou nie. Al die mense wat jou komplimenteer prt net die waarheid. Al sien jy dit nie. Ons almal doen❤
Love you bae❤
You know who❤❤❤
Aggg alweer jy ?
Joke baie dankie ❤️❤️
Lief vir jou bae ❤️❤️
Almal sien net di masker wat ek dra, ni agter dit ni. Ek het klaar als reg, moet net 1 ding vir iemand gee, dan sal dit een of ander tyd gebeur
??
Ek is die persoon wat mense (die wat weet ek bestaan) dink laaste hulself wil doodmaak.
Asseblief moet dit nie doen nie ?
Het ek did I Nou net right now n Afrikaase gevind??
???
Mense gaan dan eers van my weet, ek is n spook in die skool, no one notices me, until I'm gone
Asseblief dm my ??
Sê nou, niemand gee om oor hom nie, net sy paar vriende en familie?
Watse impak gan dit maak?
Ek belowe dit sal baie groot impak maak ?Meer as wat jy dink .
Wat daar binne-in staan is hoekom hy homself doodgemaak het en wie hom gedryf her daarna.
Dit sal baie mense baie seer maak vir Altyd .. so as dit is wat jy wil he dan is dit seker so ?Dm my asseblief Xx
Jy kan beter as hom doen . Jy verdien beter ,,,
Dink nie so nie ??
Wat dink jy van iemand wat n suicide note skryf voordat hy homself doodmaak??
Hang seker maar af van wat daarin staan ? ??
Hoe oud is jy?jys vrek mooi?
15
Dankie ☺️?
Beeldskoon??
Regtig nie ??
Dankie vir die follow op insta! Jys cool??
Plesier ?Xx
Ek hoop jy het n wonderlike dag gehad❤️
Dit was okay
Baie dankie ❤️
Jy is suuuper mooi?Rerig soos goals
Baie baie dankie ☺️?
Watse graad is die ou waarop jy crush?
11?
What makes him so special in the first place ???
Who *?
Borrels i think i love you,sorry i onow i love you❤️
Naam ? ☺️
Dm my ?
so hoe voel julle (D, T, S, M) oor julle liegstories wat julle opmaak en versprei oor J en ha ou? Weet julle regtig wat julle aan hulle gedoen het? Julle al 4 is overrated fakes, met 'n moerse aandag probleem. Word groot asb.? matrieks17
Okay soo ?
Dit was nie eers ons nie dit was iemand anners maar okay ??
Hoop jy voel nou groot ☺️
Hi I see somebody Talked About Michael bench on your chat ????#fckBoy
That's not nice ?
I don't know him and I've never spoken to him but i think i can make up my own mind about people ??
Don't label people ?
Gaan jy en N uitgaan??
Weni ??
So Nicholas is die ou op wie jy crush?
Yes ?
Glo my, ek is nie aantreklik nie, nie in n miljoen jaar nie
Eks amper seker daarvan jy is ?
Almal is .
Of dit nou is hoe jy lyk of hoe jy lag of net soos die kyk in jou oë almal het maar iets spesiaal aan hulle ☺️
Hey baby girl???
Ken jy mrmichaelbensch?????
Nope ?
Dink jy ek is aantreklik???
Se my jou naam .? ?
Maar jah ?Almal is ??
Jys fokken beeldskoon...en wens jy was myne ...
Dankie ??
Jy doen rrg nie ...
So jy en Nicholas S?
Ons praat ja ?
Hierdie persoon wat sê jy het n aandag probleem ken jou duidelik glad nie en is heel moontlik net jaloers so ignoreer hulle maar net... jy is amazing nes jy is ????
baie dankie Xx ☺️
Jy kort hulp meisie. Jy het 'n aandag probleem, SERIOUSLY!
Wat presies probeer jy bereik deur die ??
Maak dit jou n beter mens ?
Hoop jy voel goed ??
Jys baie mooi en een van die coolste girls ooit ?jk jy weet seker???
Ek weet wie die is jah ??
Dankie jyXx
Jys oulik ?
Ek kan verlore raak in jou oë ?
-B
☺️☺️
How do you experience the Quote of the day? In general
It's nice ??
Jou crush? Gaan jy met hom uitgaan?
Wel dis nou nie maklik om te nie ..? Ons praat nie rrg so nie verstaan?
VIEW MORE