profile img

Danika Louwrens

Danika_L

go for it.

200 Replies

het j n boyfriend?

Nie waarvan ek weet nie ?‍♀️?

Danika_L replied 2086 days ago

hoe het jy so maer geword?

Het nie rerig nie maar baie dankie ?

Danika_L replied 2086 days ago

Hkm is jy so droog deesdae

Dit reën nie baie in Uitenhage nie, sorry.

Danika_L replied 2086 days ago

Kan ek jou nommer kry???

Dm my ?

Danika_L replied 2086 days ago

Can I follow you home? Cause my parents always told me to follow my dreams. Clauden500

Ahhh, jammer tjom nie almal se drome word waar nie ?

Danika_L replied 2086 days ago

Wat het tussen jou en ashuandre gebeur ?

????niks nie ons is fine

*Ashandré btw ?❤

Danika_L replied 2186 days ago

So bees kak lyk snaaks?

Uhh, ek vang nie?

Danika_L replied 2198 days ago

Hello daar oulik?

Hi dér ?

Danika_L replied 2217 days ago

☀️ anri.swart

?❤

Danika_L replied 2246 days ago

Hi

Hii dér ?

Danika_L replied 2258 days ago

Jy is werklik n mooi mens ?

Dit vat 'n mooi mens om 'n mooi mens te sien ???

Danika_L replied 2258 days ago

Jys actually flippen mooi. Ekt letterlik niks teen jou nie. Net omdat ek saam met die girls is “wat jou nie like nie en n probleem het met jou” beteken niks. Jys sht nice en het niks an my gedoeni so ek gee nie om wat angan tussen jou en die anner nie

Baie baie dankie, ek waardeer die so baie ❤❤

Danika_L replied 2262 days ago

Hey jy is beeldskoon en jy het n hart van goud en jy is die vriendlikste persoon en jy gee so baie om so moet nie verander nie of lat ander jou maak verander nie en die lewe sonder jou is soos n gebroke potloot puntloos geniet die res van jou daggir

Baie dankie, waardeer die so baie ❤❤

Danika_L replied 2273 days ago

Is daai jou kind op jou highlights?

Ja ek was mos swanger ??

Danika_L replied 2273 days ago

Wat is julle probleem met lalla net n vraag jul is te bang om julle naam te wys want jy weet sy sal jou in die grond in moer. En glo my morne is oor jou soos more heeldag (meisie wt nie jou naam wil se ni)

Dankie maaitjie ??

Danika_L replied 2273 days ago
VIEW MORE