49
Replies
Hi blondi .. Blondi hier*!! Mis jow rrg bja*!!
Mis julle! x
Dankie vir die AMAZING vriendskap;) lief jou..:p♡
Dankie ! Xx
*blank*
*blank* hahaha aii maat! :P
Van wie hou jy?
My geheim :)
Hey my *blank* maqi
Hahaha ek het iets geleEr vandag :D *blank* ! Love you maat! Xx
Love ju blondie
#JysAmazing
Hehe love you 2 buddy!!
Wii is jo bestie?????
Caitlin, Ariana en CARLA! :P
Ek wou meer sê oor jou maar die qooh.me het my letters beperk. Hulle het dieheeltyd gese"Your question exceeded the limit of 260 characters."
Hahaha toemaar, jy het genoeg gese ! :P
Jy is amazing en slim, talentvol, mooi,beeldskoon,sportief,beste persoonlikheid ooit,goeie people skills,jy is by ver die meisie van my drome en ek kan jou se dat ek is een van die min ouens wat al die goed in jou kan raak sien!
Hehe awww dankie! Jy het nu net my dag gemaak!
Wie is jou beste vriendin in Eldoraigne? :)
Carla, Ariana en Caitlin :)
Sal jy ooit weer met dillon t. uitgaan
Hahaha ek weet ni?
Hey friend ..* What do you do if your friend don't like you? :)
Caitlin, daar's geen hoop met ju en engels nie! Haha
Goeie more blondie ♡
Hehe halo vaaikels!
Jy is amazing Danika! Ek wens ek kon by jou wees.
Hehe dankie, #stay_amazing
J is my droom mysie
Hehe dankie ! :)
Ek is vermal lief op jou en ek sien ju elke dag, ek weni hoe om dit vir ju te se ni *♥!
Wie jy?
Sou j ooit vir dillon gesoen het
Nee :)
Lief jou ♥ ♡
Hehe dankie! Xx
Wat sal jy doen as dillon vir anieka voor jou vry?
Ek weet ni? Hahaha ek sal net wegloop?
Liewe Danikz my amazingste blonde beste buddy
J verjaar amper en as eke ju sien gaan eke vir ju n presie gee ma ek weni wat j will he ni so asb sal j vir my se #SUPERAWESOMEAMAZINGBIGHUG
Aii vaatjie! Net die feit laat ℑƴ ☆ kom is genoeg! Lief vir jou buddy! Xx
Jw hare lyk soos n swarte sin
My hare is spier wit! Нaha, word groot!
V wie hou j meer, jou Toti vriendinne.... Of di in Centurion?* :)
Almal is ewe amazing en ek is baie lief vir hulle!
Jy my teveel punte gegee dis jou skuld ek amper my balkie verloor danika * maar jy was n kwl onder hoof meisie * dankie ☺☺✓
Нαнαнα het dalk n idee wie ℑƴ ☆ is hehe!
Van wi hou j
Ek kani vir iemand se wie ek nie weet wie dt is ni..
Hey daniks jy sal altyd in my harkie bly ek is onsetint liefies vir jou en kanie wAg om jou weer tE siEn niE
Dankie! Stay awesome! Xx
DanQ vii al dii raad wat j altyd vii my gee liefies ju tonne mater .. J behoort te weet wii dit is lol .. * ♥
Lief vir jou ook vriendin! Mis vir jou mal baie! xx
If you knew you could not fail ,what would you do?
Not study!
Okey jyt vii my gese dat ek hom moet laatgan .. En ek het maR soos as hy trug wil kom wat moet ek doen .. As ek weet dis nii dii regte ding om te doen nii maR ek wil hom so graag nogsteeds in my lewe he ..
Maat, as ju kop vir ju se ds verkeerd maar ju hart se vir ju jy wil nie laatgaan nie, hou hom, jy gaan dalk sEer kry, so jy moet net besluit of hy regtig die moeite werd is!
Jy is goed daar in om raad te gee .. Hoe kom jy oor iemand wat jy lief het ?? :)
As jy regtig lief is vir iemand, laatgaan hulle, onthou as hulle terug km is dt meant to be, anders is dt net een hartebreek nader aand die meisie/ou wat die een is! Good luck maat! xx
Jys awesome...lief vir jou
Hehe danq ! xx :)
Van wie hou jy ??
My geheimpie! xx
Hoe is dit in pretoria ?? :p * :D. Mis ju verskriklik heavy BJA !! :'(
Dis baie lekker maar ek mis julle ook vreeslik baie!!! :( ♥
Wanneer gan jy weer kom kuier ?? * :D
Eers weer september dalk :( .. Mis julle !! :D
Hey hkm is jou qooh.me af? DawidDDT
Нαнαнα dawid ! :P
Eendag Danika....( Big hug ) jyt geen idee hoe lief ek jou het nie :p jys flippen amazing en talentvol en awesome en jy lyk soos n prinses ek hoop jy voel eendag dieselfde oor my.
Hehe ag dankie jng* :)
Sorry but I don't understand your foreign language
?
Who's you best friend?
2 many ;P
Hey lyster mooi as julle vieslik wil wees sal ek julle yt sort hier is my pin as julle dit verder wil vat
Haha dankie! Xx
Dankie vir alles wat jy vir my doen ! Jy is baie oulik !
Hehe dis n plesier! Xx ..
Wie is jou beste vriendin/ne in Gauteng?
Alida Ariana Carla en Elske :)
Ag hori hou op haar sleg se sys perfek en as sy op iemand "afgan"-shame vir jou!*love u daniks*en dis haar persoonlikheid so shut up freak!
Hehe dankie maat! Love u 2! ♡
Hey hey!!!*****
Hehe heyy !*
Have you found someone there where you live????
Hehe nee ek gee vir nu nie so baie om daaroor ni;)
Is jy en caity friends??
Umm.. Ons ken nie mekaar regtig so goed ni maar sy is baie oulik! :)
Hkm is jy soo lelik met almal mense doon eers niks en dan gaan jy af op hulle
Hehe hou op kinderagtig wees !
Wie is jou beste seuns friende friende
Umm.. Ek'T nogal baie :)
Ken jy ve caity?
Hehe ja ek doen ;) !
Hey...mis jy die kuswag kinders hierso? :D
Haha te veel ♡
VIEW MORE