Visit this profile later to see if your question was answered.
Goed vir jou tjom. Jy Weet nie hoe sy lyk nie ??
Want ek wou in die eerste plek nie met haar uit gaan nie. En ek het gedink dit Gan my help met goed maar het nie ?
Nee, nog nie besluit nie ?
Ek wens ek kon ou. Maar dis wreed want ek kanie ?
Hkm moet ek sinne maak met Hkm.
Hkm probeer ek die heel tyd.
Hkm verstaan niemand nie.
Hkm voel ek soo.
Hkm is sy in my kop.
Hkm kan ek haar nie vergeet nie.
Hkm moet ek sukkle.
Hkm is ek so.
Hkm is lewe wreed.
Hkm is sy so mooi.
Hkm HKM HKM ??
Nope, but it's busy ?
Ek voel baie dinge... Wanneer sy met my praat voel ek asof ek eenige iets kan doen. Wanneer ek haar maak lag Dan voel ek hierdie warme tingly gevoel.. Wanneer ek n voto sien Dan vir een of Ander rede glim lag ek oor tot oor. Ek voel kwaad want ek kan haar nie alles gee Wat sy soek nie. Ek voel kwaad want ek kan haar nie elke dag sien nie. Ek voel hartseer want ek kan nie regtig daar wees vir haar as sy my noodig het nie. Ek voel aleen wanneer ek om mense is en sy is nie daar nie. Ek voel gelukkag om haar in my lewe te he. Ek voel verlief wanneer sy my daai "❤️" stuur al hoe well ek Weet dis net vriendskap. Ek voel snaaks Dat sy van iemand anders Hou, maar dis lewe.. Ek voel amazing wanneer ek oor haar praat. My hart klop vinnig as my vriende haar naam Op bring. Ek voel skaam wanneer ek met haar praat. Ek is bang om haar alles te Vertel want in n Manier Weet ek hoe die situasie Gan eindig.
{goeie vraag}
Daar is niks Wat ek nie van haar like nie.. Seeker maar Dat sy soo ver bly ?
Why stupid questions.
Oh fck. Uh guilty I guess
???
Ek hou nie baie van jelly tots nie eerlik waar ?
Uhm as jy so se ?
Oh okay thx ?
"jy is myne en ek is joune" lol gani rerig waar kom nie tho ?
Well.. Solank as Wat sy happy is maak dit regtig nie saak nie.. Maar ek sal bietjie hartseer wees maar eh dis deel van lewe ??
Nee?
Jou uit die bed uit gooi en probeer slaap.
Watse verhouding.. Wie de hell is die ?
Eerlik waar.. Ek will opgee maar n stuk van my will kyk hoe dit uit draai. Maar Dan weer Weet ek soort van Wat Gan gebeur.. Dm my dan sal ons verder daar oor praat ???
Hierdie naweek. Tot volgende naweek toe.
Uh okay
?
Uhm.. Tnx ?
Jy Weet dis nie hoe n mens dit spel nie. Dis "doos" nie Wat jy daar probeer spel nie. Wat het ek an jou nou gedoen?
Mens ?
LOL seeker "wonderlik"
True I guess ?
A girl with tha name of Nat*** and yeah I'm sure
Depends on who's asking ?
??
Yeah I guess so ?
Yeah ? one even pushed me out of the way ?
No. I didn't want the girls to be mad at me
A couple I think
Yeah, one girl punched one of the boys who laughed ?
If I remember correctly I think one girl got of the bus and still went. The boys where shocked but for the rest of the girls, I think their perants complained to the head teacher
An hour and a half I think.
Okay, the Netball girls and rugby boys where going to the same school which was a long distance from out school so we went all on the same bus. Half way the bus driver only stopped for the boys but the girls had to hold it in till we got there.
Yeah, it was unfair towards the girls
So is jy maar niemand lewer komentaar Op hoe Leelik jy lyk nie ??
Ja. Maar ek sou verkies Dat hulle dit in my gesig sou se.
Ek Weet nie.
Dis seeker goed om te Weet jy dink so.
Ich wünschte, sie mag mich auch
Beter then nothing.
Nee dankie. Eks lactose
Come to my funeral? You ain't invited ?
Ek het nog nie my eerste soen gehaad nie ?
Ag thanks Anaula! ? My dag is so pas gemaak. ❤️
Down, left, sad, terrified
Yeah I play tennis all the time ??
LOL Nee
Nee, ons is net tight vriende ??
Ja...
En jy Dom. Maar jy maak fcked up besluite ?
Dude 6 woorde. Gee nie n VOK om nie
1. Kan my nie maak nie lol
2. Sy is die mooiste meisie Wat ek al Ooit gesien het.
3. Dit maak nie saak waar sy bly nie.
4. Soo lank sy happy is.
5. Durban chicks is dramaties. En nie my type nie.
Tennis, rugby,krieket, soccer, athletics, swimming, hokey, softball. Athletics : 100 m sprint
200m sprint
400 m sprint
Long distance
Shot put
Long jump
High jump
Spies gooi
Diskus
Contacts. Maar hulle het dit in my oe lat in sny
Jy is n doos ? ?️
*** will nie jou seer maak nie will nie als verloor ***
Oe tuff one
Seeker Dat sy gaaf is
Mooi binne is
Gee nie om Wat Ander van haar dink nie
Se nie Ander mense sleg nie
Gee om
En seeker Dat sy nie omgee oor my voute nie ?
As hulle te veel makeup dra,
As hulle met jou flirt al hoe well hulle Weet jy Hou nie van hulle nie.
EN seeker maar as hulle die heel tyd moun oor hul naels breek ?
Because 7 alight 9 ?
Daar is 1000 redes hoekom. Ek kanie spesifiek wees nie
Because I like someone else.
Ek dink jy's koud, omdat jy dit nie vir my in my gesig kan se nie.
Jy bedoel "daar" Sodra jy jou spelling kan reg kry sal ons weer praat poplap ??
JY KEN HAAR NIE! JY WEET NIE HOE SY LYK NIE! VOK WEET HOU OP JUDGE! SY IS WONDERLIK OM OM TE WEES! BETER AS EENIGE EEN VAN JULLE! STOP JULLE KAK NOU!
1. Nathalie is mooi
2. Sy is amazing
3. Sy is snaaks
4. Haar glimlag
5. Die veit Dat Bianca net agter my geld an is!
6. Bianca is net n maat Wie ek skaars mee praat.
7. Hou Op stupid vra vra asseblief!
Ek het nie n se oor Wie ek Op verlief raak nie. Dit het net gebeur. En ek soek nie net eenige iemand Wat van my Hou nie.
100 I guess...
That i told my crush I like her
A girl duh