profile img

Danyelle

Danyellejacobs

Vra my iets.

1.8k Replies

Jy is vrek mooi en perfek in God se oë so moet nooit dat enige iemand op enige platform vir jou vertel dat jy lelik is nie Chate.vdM

Ek waardeer jou x

Danyellejacobs replied 2595 days ago

Hoekom het jy nie meer qooh in jou bio nie?

Wou nie meer hê nie

Danyellejacobs replied 2595 days ago

hoe se mens jou naam

Dany - elle

Danyellejacobs replied 2595 days ago

Sal jy se n meisie moet n ou eerste whatsApp of n ou n meisie ?

Maak nie vir my eintlik saak wie eerste is nie ?

Danyellejacobs replied 2595 days ago

As ek mag vra hk is jy in die hospitaal??

Ek was geslaan met n hokkiebal

Danyellejacobs replied 2595 days ago

Jys hott verby☺️ Sal nie omgee om met jou te praat nie❤️

Baie dankie ☺️♥️

Danyellejacobs replied 2595 days ago

dit help nie jy trek aan soos n lady en gedra jou soos n boskind nie

Dis in my gene lyk dit my ??‍♀️

Danyellejacobs replied 2595 days ago

What's your favourite colour?

Blue ???

Danyellejacobs replied 2851 days ago 1

Jy's n fake A$$ btch met geel hare ?

Lukas 6:37?

Danyellejacobs replied 2851 days ago 1

Jy is beautiful

So baie dankie

Danyellejacobs replied 2851 days ago

How did you get to 19k???

Ek weet nie.

Danyellejacobs replied 2851 days ago

Beskryf die perfekte man

Hy glo in Jesus

Danyellejacobs replied 2851 days ago

Jou hare lyk geel ?

☀️

Danyellejacobs replied 2851 days ago

Jys so mooi dis unfair =( ❤️

Baie dankie!!!

Danyellejacobs replied 2851 days ago

Nommer ???

9

Danyellejacobs replied 2851 days ago
VIEW MORE