profile img

Dawid

DawidSn

.

155 Replies

Ek hou van jou.
Ek sal vir jou kos maak en na jou gedigte luister.
Ek sal elke element van jou aanvaar. The good the bad and the ugly. Well not so much of the ugly.
Moet nooit verander nie.

jy gaan maar gewoond moet raak aan die ugly ook?????

maar dankie, enigeiemand wat vir my kos sal maak is troumateriaal.

DawidSn replied 3207 days ago

Wys meer lyf asseblief. Sorry, hierdie bietjie is weird, maar ja. Thanks

was oppad om uit te trek maar jou sinskonstruksie het my ontstel toe moes ek my klere aan hou.

DawidSn replied 3207 days ago 1

Hoe kry jy dit reg om soo oulik te wees?

drugs

DawidSn replied 3209 days ago 3

Would you chat with a girl if you don't know her but she texted you?

depends on my mood

DawidSn replied 3209 days ago

Your words are beautiful.

words, contrary to the popular belief of eyes, are the window to the soul?

DawidSn replied 3210 days ago 1

Ek sien jy hou meer van die dieper vrae as die oppervlakkige vrae wat almal vra ? So hier gaan ons..,

Should people care more about doing the right thing, or doing things right? ?

"the right thing" is n baie subjektiewe begrip. so wat vir my okay is is dalk nie vir jou nie. so my conclusion sal wees dat mense dinge reg moet doen. want dis inevitable dat jy net sal doen wat vir jou reg is, anders is daar nie veel van n punt om dit te doen nie. so ultimately gan whatever jy reg doen ook die regte ding wees om te doen in jou oë.

DawidSn replied 3210 days ago 1

Ek gaan maar vir eers nie "anonymous" wees nie haha. Jys cool hoor ✌ en baie mooi ? Chloe.Smit

ek waardeer dit Smit? jys ook nie te bad nie???

DawidSn replied 3210 days ago

Hoor jy skryf.
Ek ook.
Sal graag iets wil lees?

n anonymous vraag app is n goeie plek om dit te vra. well thought through.

DawidSn replied 3210 days ago

mieke van zyl ? ken j ha

yeah sys cool

DawidSn replied 3211 days ago

Ilanka ?

wie is dit?

DawidSn replied 3212 days ago

jou woorde is wys genoeg om enige meisie se hart te kan steel.

so I heard you like bad girls
well I'm bad
at everything
*winks at you with both eyes*

jy is die koning van spelling
en jy klink cool
okay
dankie baai

baie dankie, ek like dit as mense n waardering vir my woorde het.

eks ook pretty goed in sleg wees, no worries.

spelling is my sht.

cheers, en dankie

DawidSn replied 3212 days ago 1

jy het my geblok op insta.
hoekom

moet ek ruik wie jy is?

DawidSn replied 3212 days ago

As jy 'n meiss het.. wat is jou favorite noem naam vir haar ?

mens kani al jou meisies dieselfde naam noem nie? dis soos die mees patetiese ding op aarde.
en as die meisie weet jy noem haar dieselfde naam as jou ex dan gan sy pissed wees, en dis moerse onpersoonlik, en eks n baie persoonlike mens.

DawidSn replied 3239 days ago 3

CRNL?

Beste Producer in the country.
go check him out on soundcloud.??????❤❤❤

DawidSn replied 3239 days ago

Kolla ?

beste tjommies

DawidSn replied 3239 days ago
VIEW MORE