Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee
Nina Smith ???
Ek sal met jou ma reël dat sy vir jou meer kos pak !?
MISHCÁ ❤️?
❤️
Sjoe uitgesproke is ons hoor ?
Een ding wat ek kan sê is haar van gaan Bentley wees.
Die een wat my gelukkig maak.
DM my❤
Die deur is oop..
A really good friend.
My trou vrou.
Mechanic Resurrection.
Dieselfde een as gister.
Ja .. maar daar is mense wat ek nie baie van hou nie.
Nee dit sou seer wees ?
Vriende ja
Ek is nie so seker jy kan dieselfde sê nie??
How people treat you is their carma how you react is yours.
Hulle weet wie hulle is.. ?
Data?
Ek weet nie eers eintlik hoekom ek reply op die goed nie want dit het niks met jou te doen nie maar duidelik fassineer my lewe jou geweldig baie..
Moet ek vir die res van my lewe hartseer wees en sulk? Ek is 17 nie 70 nie.
Het jy korttermyn geheu verlies ? Hoekom vra jy dieselfde ding oor en oor?
DM my en dan besluit jy hoe ek my lewe moet leef okay?
Hoe maak jy jou bek so vinnig oop en oordeel?
Ons het, maar ek bedoel soos die verhouding was nie goed vir ons nie. Dit het nie meer gewerk nie.
Sy is inderdaad. Lewe gaan aan. Dit klink onsensitief, maar dit is hoe dit is. Mens kan ook net so baie keer probeer en op die ou einde is dit jou eie geluk wat die meeste beteken en ek weet vir 'n feit ons was nie goed vir mekaar nie.
Nee, en aangesien sy nie qooh me goed op haar profile het nie weet ek nie hoe ek hoegenaamd sou weet dat sy dit eers het nie en ek is nie petty nie. Ek sal nie so iets doen nie.
No offence, maar daar is nie regtig nie.
Ek is jammer as ek jou so laat voel.
DM my toe. ?
Uhm..?? Ek het met haar oor die foon begin praat.
Wisk
Geografie
Ekonomie
Lewens
Charles dink sy is familie ??
Wiskunde
Geografie
Ekonomie
Lewens
Stefanie Viviers
Chené Smit
En nog maar hulle is tops.
Baie dankie. Sterkte vir jou ook ??
Yes, but there is someone.
Single, but not to mingle.
Oulik, beeldskoon. Hartjie klop so bietjie vinniger om haar.
Iemand wat net betyds my lewe kom verander het.
Vra jy of sê jy?
Pyn verander mens. cc : @hanrii_x
Sy sal altyd 'n spesiale plekkie hê, maar een of ander tyd moet jy besef goed werk nie en dat om aan te beweeg beter is. As die een deur toe gaan gaan die ander een oop. Jeremia 29:11 sê dat God weet wat hy vir jou beplan het.
DM my dan help jy my reg? ?
HANRI?❤
daar is net een vir my. ?
Die wat nie vir my in my gesig kan sê wat hulle van my dink nie.
Of nie.
Hopelik amper ❤?
Okay?
Wat as ek antwoord en jy is een van hulle?
Dit is mos hoekom hy eerstes speel?
AC-BL-CM-DH
Vriende ?
Laas toe ek gekyk het was dit niemand anders as my besluit nie.?