49
Replies
Wil jy in n verhouding wees?
Eerlikwaar, ja...
Jys so n cool persoon en mens kan legit als met jou deel. dankie vir wie en wat jy is x
Ek weet wie die is x en ek sweer jys cooler...
$exy soos my ma se spaghetti ?
Jyt nog nie my ma sin gesien nie ??
is jou van malan want jys mal an?
Noice ene ??
Marizaan?
Rerig 'n amazing persoon, en great vriendin...?
Mis jou my ou mis j my? ? dis jou kamp buddy. Staan elke jaar op punt.
Desember is naby ?
beste meisie vriendinne?
Daars eerlikwaar te veel ?
Lekker julleeeee
Myy moer…
Instagram naam???
@jp_delport ?
Grootste vrees?..
Hoogte en spinnekoppe ?
Celebrity crush?
Cara Delevingne ??
Fave graad 8 in Punt?
Ek neem aan dis jy... ?
Jp .. jp kani surf
Tenminste bodyboard ek
Ideal date?
Net ek en sy, 'n pikniek, musiek in die agtergrond en n see uitsig...
Jy is regtig n awesome mens .??
Roomys eet by die punt .?
Dit gaan gou gebeur ??
Wat soek jy in n meisie ?
Eerstens sy moet die Here baie lief hê, hou van Random adventures, en n goeie sin van humor hê...
Oms... Asseblief trou met my... Jou kitaar skills is amazing...
Jyt nounet my dag gemaak xx baie dankie ??
What would you do if you only had 24 hours left to live?
Honestly... Id try to surf all day...
Jyt good Jinga gespeel?
Lamkenellaaa
Saam wie sou jy op n eiland wees as jy een persoon moes kies ???
Luan... Want hy kan vir ons die visvang om te eet...? + hys n flippen goeie vriend...
Piesangs of avo ?
Piesangs ?
Dankie dat jy na al my sht luister somtyds??
Dis my plesier x ?
Coolste meisies in jou klas?
Neska en Zanri ??
sal jy vir my kitaar speel asseblief??
Enigetyd ??
Like jy iemand op die oomblik?
Ek dink ek doen... ?
Verduidelik gou die fisiese grafike asseblief...
Ek weet wie die is x en um... Ek weet jy weet ons gaan druip...
Sal jy ooit daaraan om n band te begin????
Dalk saam met close vriende... Ja maar andersins nie...
Jy is moooi??❤️❤️
Nahh maar dankie xx
Dude kitaar skills on point??? Mia.aaaa
dankie ??
Guitar skills johhh ???.
Dankiee
Jy mag maar kitaar speel . ???
Ek wardeur dit baie ??
Jy sou baie min vriendinne sonner my hé
Jys oulik
Kyk of jy weet wie die is: partner in crime vandat ek gebore is en jy een is. Blonde. Toe trek ons Kaap toe
Ek weet ?
sal jy vir n george meisie gan ? want ek se net.. eks beskikbaar.
Ongelukkig issit nie so maklik nie...
Jou kitaar skills tho ?
Jou comments tho ?
Hokkie or Netbal girls ??
Hokkie ?
Noem ju 5 beste meisie vriendinne ?
In geen spesiale orde nie
Marizaan
Zanri
Kyla
Danielle
Chanté
Jy speel baie goed kitaar !
Baie dankie ☺
Friendship T-shirts.
En friendship handshakes :)
Top 5 beste vriende?
Ek het te veel om van te kies :-)
Jy is te goed met bowling.. Third wheelin for life??? DanielleMarais
Ek moet sê... daars nie n beter third wheel as ek nie ??
Jy moet ophou so goed wees in Bowling. kylavdwest
Sorry... ek sal my beste volgende keer probeer belowe ?
VIEW MORE