profile img

Denise

DenisevanKamp

Ask me anything you like anonymously

18 Replies

Gee 'n kort beskrywing van die eerste en die laaste 5 mense op jou klaslys

Sibella B-RERIG snaaks en baie lank
Christelle B-Kan baie mooi sing en is baie kreatief, veral in drama klas.
Lize-'n amazing klasleier en baie vriendelik
Nerine- Ken haar van Laerskool af. Sy is slim, behulpsaam en 'n fantastiese leier.
Annemi-Ek ken haar van die doop af, sy is rerig vriendelik en behulpsaam

Emma-Die mooiste stem ooit, ons het saam duette gesing. En sy is baie snaaks en sy is nogal goed met "small talk"
Denise-Ek
Nadine - 'n rerige snaakse mens wat seker is oor haarself
Jana- Amazing en unieke spesie?, one of a kind, anders. Dit is die woorde wat vir haar die beste opsom? Ek is bly om vir haar as 'n vriendin te hê.
Mia - Mooiste oë en hair-goals. Rerig oulik en vriendelik en sy iemand waarmee ek altyd kan praat.

Almal van 9.22 is net rerig snaaks en die klas is net amazing om in te wees. Ek is baie bevoorreg om in so 'n lekker klas te wees.?

DenisevanKamp replied 2799 days ago

uhm, wmjn??

Tik...

DenisevanKamp replied 2804 days ago

Who are you currently ignoring and why?

no one

DenisevanKamp replied 2807 days ago

Waar was julle al op vakansie ? (asb. antwoord)

Parys
Thailand
Phuket
Koh Samui
Belgie
Singapore
Nederland
ens...

DenisevanKamp replied 2809 days ago

Waar was julle al op vakansie?

Baie plekke

DenisevanKamp replied 2809 days ago

What is something you need to get off your chest?

Why anyone would like Harry Potter

DenisevanKamp replied 2812 days ago

Kan jy mooi sing?

Ek dink so... hoekom??

DenisevanKamp replied 2813 days ago

Het jy Afrikaans klaar geskryf?

Nooit.???

DenisevanKamp replied 2814 days ago

Hi

Hey

DenisevanKamp replied 2814 days ago

Toema ek het gr9 NW net net op my gat deurgemaak - almal sit so baie druk op graad 9 Maar dis regtig nie die einde as jy sleg doen in een toets nie (of dan nou my geval ... een Vak nie?) -ha Ek's graad 11 ??

Ek dink ek weet wie jy is... sien jou in die gange !?❤

DenisevanKamp replied 2817 days ago

Jy gaan dit heelmoontlik nie eers agter Kom nie Maar ek gaan dit my weeks mission maak???? Anyways goodluck met NW (jis ek is nogals 'n stalker) en geniet jou week??

Ek het so agter gekom ja??. Dankie, ek gaan druip, maar ek sal nie alleen wees nie. Net een clue, in watter graad is jy?

DenisevanKamp replied 2817 days ago

Nee wat ek rol nie so nie ?? I'm a observer - ek Sal vir jou een dag smile of hi se ... as jy neuskierig genoeg is Sal jy oplet?

Flip, ????. Reg so, kan nie wag nie

DenisevanKamp replied 2817 days ago

Ag cute Dankie, ek lyk Maar Soos 'n btch in die gange Maar as jy vir my smile belowe ek, ek Sal terug smile ek lyk net so??

Dm my asseblief. Jy maak my nou nuuskierig.

DenisevanKamp replied 2817 days ago

Ai jammer om te hoor? Jy lyk baie sweet tho?? x

Dankie? Jy klink baie oulik?

DenisevanKamp replied 2817 days ago

So jy Ken my nou nie persoonlik nie Maar Ons het al so baie gepraat actually, die kanse dat jy my onthou is min ? Maar Ons sien mekaar baie in die gange... Hoekom lyk jy so skaam???

Redes, ek is maar so a.g.v. dinge waardeur ek is. Ek is seker ek sal jou onthou☺ dm my

DenisevanKamp replied 2817 days ago
VIEW MORE