profile img

Devonne

Devxnne

Don't hesitate♡

30 Replies

Sal jy jou ou los? ??

Hoekom sal ek nou dit wil doen ?

Devxnne replied 2304 days ago

Are you really as happy in your relationship as you look on your photos? You and your man are goals for me ??❤️

No, we're happier ❤

Devxnne replied 2305 days ago

Favvv ❤❤

❤❤

Devxnne replied 2309 days ago

Hoekom is dylan jou gunstel familie lid (buiten jou ma en pa)

Hys my fav nefie, ek het 4

Devxnne replied 2320 days ago

Jys beautiful ♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️

Danks ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

Devxnne replied 2357 days ago

btch I love you ❤

Beste vriendin ooit

And i know i love yoooo❤❤❤❤

Devxnne replied 2384 days ago

Sal jy ooit ń meisie date ?

Ek glo in liefde en dat mens nie kan keer op wie jy verlief raak nie.

Maar ek beplan nie regtig om met my ou op te breek nie, so ek dink nie eers aan wie ek gaan date na hom nie ❤

Devxnne replied 2384 days ago

I would really like to steel your heart and treat you like n princess give you what ever your beutiful heart wants

-S ❤

My boyfriend already treats me like a queen and gives me the world?❤⚘

Devxnne replied 2384 days ago

Ek’s ‘n girl en ek crush op jou??

Dm ?

Devxnne replied 2388 days ago

Jy en jou ou lyk baie gelukkig, Ek dink julle is goals?!!!
Het jy enige raad om n verhouding gesond te hou en om n sterk bond te hê? ??

Baie dankie ?⚘

Wel, my ou is my beste vriend en ons deel alles. So ek dink dis baie belangrik in ʼn verhouding om nie goed van mekaar af weg te hou nie. En dan ook om altyd die ander persoon in ag te neem, want die oomblik wat jy in ʼn verhoudibg kom moet jy ophou selfsugtig dink en altyd die ander persoon eerste sit. As jy huil, praat met hom. En as hy huil, wees daar vir hom en moet hom nooit laat voel dat hy nie sy emosies voor jou kan wys nie. Een ding wat ek en my ou baie doen, is om saam te lag. As julle skaam voel om laf om mekaar te wees, sal julle nooit ʼn gemaklike bond kan hê nie. Support mekaar, en wees eerlik met mekaar. As hy kak aanjaag, sê vir hom. En as hy iets reg doen, verheerlik om en motiveer hom om ʼn beter persoon te wees. As jou meisie of ou die regte persoon is vir jou, sal hulle al die goed vir jou ook doen, en hulle sal die wêreld vir jou gee❤⚘

Devxnne replied 2390 days ago

Notice me ??

NOTICE MEEEHH

Devxnne replied 2391 days ago

Is jy bi?

Jammer ek vra dis ń persoonlike vraag en ek sal verstaan as jy nie die antw. Nie. X

Why??

Dm my?

Devxnne replied 2396 days ago

Beaut

Gorgeous ?

Devxnne replied 2396 days ago 1

Hey, ek het jou recently gefollow, ek wil net se jys beeldskoon en jou feed is amazing☺

Baie dankie dit beteken baie??

Devxnne replied 2396 days ago

As you grow older, What are you starting to hate more and more?

Children

Devxnne replied 2477 days ago 1
VIEW MORE