125
Replies
Jy gee partykeer di droogste antwoorde op qooh me?
Want sommige mense vra droë vrae
What should people stop buying?
ENTERPRISE POLONY !!!
Asb se hoe oid benice is?
Raak 17 die jaar.
Wat dink j van Meagan en Corne?
Niks. Stel nie belang nie.
ek dink jou meisie is amazing ??
Baie dankie sy is?
Ja qooh me is daar om kak van jou en jou geliefdes te praat sonder dat jy weet wie ju sleg se naaier
Vir jou sal ek opvok so groei ballas en boodskap my , way to bigmouth son.
Delete qooh me want duidelik kan j nie die konsep van die hele ding vat nie :)
So mense kan kak praat van my en my geliefdes dan moet ek dit aanvaar? Nee wat jy maak n moerse vout. Qooh me is nie daar om mense te beledig nie, mens noem dit n lafhard.
Wow soosin jy praat nie eers sleg van jou ex nie. Dit spreek boekdele. Mens kort meer seuns soos jy
Dankie baie.
Ek is elke dag saam Meegan en benice in n klas, en ek moet se meegan se persoonlikheid skiet uit ! Nie dat benice nie n persoonlikheid het nie maar meegan sn gee almal n glimlag op hul gesigte?
Heel duidelik ken jy haar nie goed genoeg nie? Sy maak my meer as gelukkig en dus al wat saak maak, leer haar ken , voor jy wil aaneemings maak. Benice is super, mens hoefi op en af te wees in klas om n "persoonlikheid" te he nie. Jyt vokol selfbeeld nie btw , om agter qooh weg te kruip en nie my te kan boodskap persoonlik en sê nie. Ek bid vir jou ✔
OMG JY EN BERNICE IS LEWE?????????
Benice* en dankie dankie jys n champ
Sys mooier as jou ex btw?
Baie dankie. Maar moenie haar en my ex vergelyk nie asb. Benice is op n klas van haar eie ?
Hoe oud is benice
Hoe oud lyk sy?
What makes you happy?
Benice van der mescht and rugby
Is j en benice dieselfde ouderdom??
Nee ons is nie.
Is jy en benice saam
nog nie officialy nie maar ons kom daar
Het jy vir my n mop? Het sopas oor my foon gedroooooolll ????
Lmga baie dankie ????
Die foto van benice is kak mooi
Ek weet ?
You absolute sort?
Thank you hay✌?
What is the smartest thing you've ever done?
Changed myself to a better person
Will you enter Mr PE this year?
Yes i will
Jys Oulik?
Baie dankie Anon !
Jou ex het al klaar weer n nuwe ou, holy sht, sy vat nie kak nie neh
Haar saak daai.
Ek like jou duude !
Uhm Cool ??
Where did you meet Dwayne Johnson?
Mauricus (know its spelled wrong but yah)
What are you sick of trying to explain to people?
Enige iets wat hul meer as 1 keer vra
Dankie dankie ?? vat een yster om n ander een raak te sien, onthou dit
Vr wi speel j rugby
Despatch.
Wat van wat dink jy van Kyla meiring
Yster met n sagte hartjie
are u and Megan Tait still dating
No
Kayla meiring ?
Wat van haar?
Who is the most famous person you have met?
Dwayne johnson (the rock)
Hoe ken jy ni jong meisies ni en uit HSD
Want ek nie op hoogte met hul nie.
Hkmm is julle vriende
Hoekom nie ?
Is jy en kayla meiring nou iets
Nee? Mag mens nie deesdae vriende he nie?
1 fav meisie uit elke graad uit van graad 8 af??? Shene231
Ken nie baie van eie jong meisies nie en wate skool?
Jy is hot verby??
Bai3 dankie anon??
Sekeer datjy ook so lit is soos jou commentz??
Sal jy vir 16 Jariges date op die oomblik
Hang sekerlik af wie?
Virgin?
Se my wat jy dink.
HANDSOME IS ‘N UNDERSTATEMENT ?
Joehhhh jys darm maar n yster van n mens baie dankie ?
Kayla sy is K$???
Ooh okay maar wat daarvan?
Hoekom comment K op jou foto?!?$
Uhm wies k?
Hoe voel jy dat meagan kla iemand anders ht
Solank hy haar gelukkig maak moan ek nie?
Jy mag maar??
Lol thanks alot??
Jys flippen mooi ??
Thanks anon ek glo jy is ook?
Moenie laat die mense jou so afdruk nie ou! Die lewe is maar netso een verhouding werk n ander een nie. Somethings are just not meant to be and if being with someone else can make you both happy its maybe how it was suppose to be?
Niemand druk my af nie maar thanks,, eks hella chilled soos dinge nou is..
Noem 5 meisies wat jy sal wil ontmoet
Nie nou lus vir dink nie. ???
Keen for 16 yr olds?
I dont really care why
jy’s good looking ?ek was altyd te bang om jou foto’s te like toe jy nog in ‘n verhouding was ?nou kan ek tenminste ?
Baie dankie??
Jys n yster hoor?
Jy mag met liefde..sal joune ook !
wie is die ou op jou recent saam jou?
Ruben korf ,sy insta is korfruben
Dink Jy moet bietjie rbaai toe kom en vir my kom kuier
Vakansie is oppad
Wat is jou regrets ?
Ek het nie sulke goed nie. Wat gebeur gebeur
Who would you like to meet before the year ends
Anyone who makes it worth my time
Because you didn't answer my question. I now have my answer.
What question?
Wanneer kom jy bietjie rbaai toe ?
Nooi man en eks on my way een naweek
Wil jy Corne slaan
Slaan nie aan kak nie ,dis kommin en onodig
So j sien dit as oulik as mense se Meagan is kak(nie die beste) ? . Sjoe.
Nee dis nie wat ek meen nie. Maar soos altyd dink meeste dis ek wat die verhouding geeindig het en vat net haar part. Wens jy wie ookal hier tik kan in my boodjie wees dan praat ons na dit. Het jou eie familie lede al jou ex oor jou gekies? "Nee dit moes jou skuld gewees het damian" raak moeg vir mense wat Judge maar werklik vokol weet nie
Jy verdien beter as Meagan , moenie dat sy jou afdruk nie en moenie jou steer aan mense we kak kommentaar nie okay ?
Dankie baie ! Wens jul oulike mense kan my bietjie DM,Hoefi skaam of bang te wees nie??
Het jy nie my vraag gekry nie of wil jy nie se nie?
Ek het nounet
Is daar iemand wat al jou gedagtes van megan kon afkry?
Wie is jou oulikste follower?
En belangrikste, voel jy op die oomblik gelukkig?
Ag wat daars n paar oulike meisies maar een stuig uit bo die res. Maar vir eers wil ek single wees. Eks happy vir nou
Did Meagan cheat on you?
No she just left me
Omg, almal vra soos heeltyd vir jou wat jou relationship status is en wat tussen jou en Meagan gebeur het? hoe de fok gaan jy oor haar kom as mense jou heeltyd vra??
Jy sal wel hierdeur kom, sy verdien jou nie. BELOWE #ekdoen?
Thanks wie ookal jy is ek waardeer dit baie ! Ag wat mense sal altyd besig wees.
How far is Despach from Richardsbay
1087km ?
Is jy reg vir n volgende verhouding ?
Nee nog ver van reg ..
Hoekom de fok sê jy heeltyd mense moet jou recent like en comment. Dis moerse irritating ?
Jy hoef nie te comment of te like nie. As jy dit ireterend vind jy weet waars die unfollow button?
Meagan is mooier as al dai meisies waarmee jy so fotos post, en haar persoonlikheid ook?
Okay?
Is sy en daai corne nou saam
Weet nie. Whatever makes her happy?
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Cheating and lies
Jy sal my nie ken nie ,maar as ek mag vra, waantoe het daai vrou jou laas nag gevat toe se jou aan die arm trek? Seker dronk nhe?
Nee man, ek ken haar nie, sy wou he ek moes my instagram naam intik en sy my nerens gevat nie,ons daar by daai stoele by die of naby die badkamers gestaan want ek kon niks hoor nie,musiek was way te hard?
Wil jy corne slaan?
Ah ah
Christo van dalen
Chilled m3t hom nou. Maar voorheen nee.
nog altyd n crush op jou gehad net te skaam om dit te admit ?
Ag wat jy kan maar admit ek is niks besonders nie,mens nes jy???
Is jy gelukkig vir haar part?
Ja ek is.
Wie is ek? Dm my! ??
Hoe van jy DM my? ?
Would you take Meagan back if maybe things changed?
No. Dan moes dit vroor verander het
Are you and Meagan atleast friends?
Nee.Sy wil nie wees nie want sy se dan sal nie nie oor my kan kom as ons heeltyd chat nie
Do you want her back? Be honest
Nope. Ons het ons tyd gehad
You miss Meagan?
Yeah soms doen ek maar dan sien ek n ander ou maak haar gelukkig so meter tyd gaan die mis weg want eks vervang.
What was the best part of your relationship with Meg?
Die hele verhouding was amazing
Weet j ni hkm sy met ju opgebreek ht ni?
Ek weet. Oor ouderdom hoofsaaklik. Kan goed doen wat sy nie kan nie maar ja..
Hkm het sy met ju opgebreek?
Vra haar liewer asb?
Niemand het gevra of jy weer met haar wil uitgaan ni, glo ooki sy wil weer met jou nie want rrg sy post darm met een ou en jy klomp meisies ! Maak ni saak wat jy sê nie sy was jou eerste ware liefde!
Stem saam sy was. Maar sy my gelos so wat wil jy he moet ek doen? Haar trug smeek?
Hoe oud was jou ex en hoe oud is jy ??
Sy raak 17 en ek raak 20
Jys hawwt ??
Thanks anon eks seker jys ook??
Is jy nog lief vir Meagan? En gee jy nog om oor haar?
Ja en ja maar sal haar nooit weer date nie
Hkm jy en meagan op gebrelk?
DM my
Hkm is jy en jou girl uit?
Lankal
Is jy en meagan still dating?
No
Jys oulik???
Kyk wie praat ??
Has Meagan moved on?
Maybe..maybe not
Does Meagan have another guy in her life?
Dunno
Do you have another girl in your life?
Nahh
Te skaam om met jou te praat ?
Nee man?Jys meer as welkom om my te boodskap,eks mens nes jy?
Jy en meagan is couple goals
Date al n week nie meer nie.
VIEW MORE