Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie* ek was met party kinders baie onregverdig toe ek leier was. Eks baie jammer daaroor *
Seker
Blurred lines
Being a bratt in Primary School...
Baie dankie vir die grooot kompliment!!! Marais het 'n goeie hart en verdien ook liefde.... Eks ook by dit heti uitgewerk nie want anders sou ek nie my Nazi gehad het nie!!*
A million thanks I owe From the bottom of my heart For the kind and caring friend Just like you are* Baie baie dankie
Baie dankie vir die baie groot kompliment! Al is ek nie altyd so nie... Eks bly as ek enigsins net bietjie kan help om iemand beter te kan laat voel!*
Haha vra hulle...
Jy moet jou naaste liefhe soos jouself...Weird vraag want maak nie saak wat my antwoord is nie dit gaan klink asof ek baie van myself dink (wat ek gladnie doeni)... Very sneaky...
Ons almal het maar dinge wat aangaan in hulle lewe wat rof is partykeer, maar ek lewe en het 'n warm bed en kos.... So ek is dankbaar.
I don't want to change anyone.. I don't have the right... I've learned these last couple of days that no matter how weird or crazy or good or bad a person might be, if they love you no matter what and support you through hard times... That person is special to me and concidered a true friend ! Appriciate someone like they are... I Don't try to change them!
Baie dankie* en dit neem net 'n hartjie van goud om iemand se dag te maak! En jyt 'n hart van goud*