Visit this profile later to see if your question was answered.
met woorde🤷♂️ just do it
almal kan sing😌
op noot sing is n ander ding😬
celebs? of mense of wat😂
se maar kiss Wolverine😍
Kill Superman🦄
Marry Selena Gomez 😌
en date vir Captain Marvel🤷🏻♀️
my gesig is frieken beautiful bra...well ek reken dame😏😌😌
jyt seker die verkeerde ou geQooh,
indien nie baie dankie😌😚 en se my wie jy is😏🌏
sy was my eerste meisie😏 in graad 2🤣 ons is al vriende van laerskool af
ek het klompie beste vriende!#DieGROUP
maar seker Alla Rion en Wallie
daars altyd iemand...
al my pelle en vriendinne #DieGroup
oh yeahhhhh😍 die 40 dae moet net VINNIG klaar kom!
my "bytjie"😂❤❤
wel meeste van my bure is afrikaans😂 maar die souties oorkant die pad is pretty cool👌💥 (Ps. accept for Hayley😏)
ja ek hou dit vir my trouvrou man😏
hoe oud is jy?
Ek het nie regtig "spesifikasies" nie maar n kind van God en n eerlike mens is n meisie wat my aandag sal trek dink ek.
Trotse Mullie❤️
Laerskool Muldersdrif
Mmmm wie weet???
I know thanks?❤️
Fanks???
Dankie ek waardeer dit☺️❤️
En ek dink ook ek moet ook nie vergader nie??
Mmmm... Tigers❤️
Cute???
??Cute... Nee soos sy my vertel het wens sy???
Obviosly "was" ?
Wag wat? Ek voel j moet my net dm dan kan j ophou so deurmekaar praat oor qooh me met my?
Yeahhh dit was fun? en more is interhoër????
Glo my net?jyt niks om te verloor nie?
Nee?
Well my hoofdoelwitte sou ek se sal wees om
1. My verhouding met God te versterk en ook Sy plan vir my lewe te "vind".
2. Soos net fun hê en baie dinge doen vir my laaste skool jaar? mense ontmoet en sê maar "risks" vat.
En ja sulke tipe goed??
Nee man ek verseker jou jy gaan dit like om my te se wie jy is... Ek sal mos net goed dink??
Dankie hay? nice thing to say... Hoekom se j dit ni vir my op dm nie heh?
Dinge lyk positief??
Eks bly jy besef sys die lucky een???
Nee?sy wens?...
Ons is maar net close soos hulle se ?
Flippppp wie's jy? ???
Soortvan maar dis complicated ?
Thanks ek waardeer. ☺️
Nee glad nie? ek het mos ook al n groot crush op iemand gehad so ja dis chilled❤️?
??Jy kan my mos maar so iets DM man? but thanks?
Want my lewe is alklaar n cruise man??
Ek joke nee ek wil matriekvakansie die boot doen?
Jy klink so my kind of girl eyy???
Altyd?
Ek weet nie daar het al baie goeie goed gebeur in my lewe.?
? Wanneer was ons iets??
Grrrr??
Thanks??
Dom vraag ja...koffie is mal sleg?
So Tee...Rooibos Tee?
Deffinitief Wanneer?
Want hoe moet n surprise bly?
En waarnatoe ek gaan weet ek alklaar?
Mmmm?
Seker eensaamheid.?
Heel moontlik Drakensberge?
Of ATKV-oorde?
Dis verstaanbaar?...
Seker tussen ComedyCentral, NaGeoWild en Kyknet???
WOW dankie??❤
Onthou net almal maak foute☺ vir as ek iets dom doen??
Nee?
Dankie baie.?
Vat n goeie mens om so boodskap te tik??
Familie en Vriende❤en almal in my lewe!
Kos?
Huis?
Skool☺
Kerk?
Musiek?en my kitaar!?
My gesondheid?
Vermoë om sport te kan speel??
En net alles waarmee God my seën in die lewe!??
Dit sou?Al het ek lelike pote?
Dis hoeko ek laerskool-dag like met ons geesweek!
Ek LOVE musiek... maar soos in skool terme- Sport ?
Dankie dis iets besonders nice om te se?
Ona is close ja, en dis te danke aan God?❤
Ek het nie regtig een nie, you know, i just go with the flow?
Or sometomes against it?
Ek hou maar ek ogie op almal??
Nee nee?
Sy gaan uit met ou Petrus?
Ek ken haar net al vandat sy gebore is so ja sys my beste?
Dankie jong??
Mmm goeie vraag? laerskool was vrek lekker! Good memories en vriende!
Maar hoerskool is seker bietnie beter, dos maar n ander vibe en lekker chillas en lekker vriende???
Nas
Geo
Rtt
Landbou
♡Chanté van der Westuizen
Anja Bouwer
Jessica Conradie
Minke Marais
Euné Swart
En Rion Powell?
?
Al my vriende is goed vir my! ❤
Jessica Conradiex??❤
Dankie dankie????
Sal maar weer sê...
Gaan buffelspoort toe en Drakensberge toe?
En hopelik kersvader toe?
Dis cool dankie vir die inloer?
Nee gewoonlik speel ons net in die parkie, "run" klink nie "fun" nie??
Nog 2... eks die 22ste klaar?
En ja baie? die withempie doen dot vir my?
Thanks oulike mens?
Ek is te lief vir musiek !!!maar ekt het anyway nie wifi nie?
Thanks. In daai geval sal ek meer glimlag!
Ek wil net graag weet wie so graag wil weet??
Oh ja asb?
Hoërskool!??
Shoe wats jou naam en nommer???
Ek wil graag universiteit toe gaan?
Maar die Here is my grootste motivering? al klink dit soos n cliche of iets?
Gooie vraag!Jy weet net wat om te Qooh? maar ek gaan maar gaan met... DRUM ROLL... burger!?
Blou my ou...of vrou?
Jongste nou seker 15 (2 jr. jonger) en ouer seker 25... ek joke... hang seker maar af van die meisie maar ek skat 2 jaar both ways!
Gekyk na my boeke... musiek geluister en gespeel...gechill en sulke tipe dinge
haha thanks hay...seker jys ook.??
HAAI?
Like both maar eks bietjie allergies Vir die kat spesie so ja honde?
Super min?... Seker soos 1 keer n week of wanneer ek WiFi erens vind
Yes ek gaan bietjie buffelspoort toe end Pilansberge en Drakensberge??
No eks nog n single pringle??
Hay hay hay?
Thanks vlinder.?