177
Replies
Dis lekka fcked up ... ???rook saam jou in donkerbos asb...
?☝vat my permi vir n nai ?✔
Who are you currently ignoring and why?
Broer ,skuld hom geld
jy is n kuier leier . Kom asb gou mosselbaai toe ??
Een van die dae ?
great rugby speler sien uit om weer teen jou te kan speel ??
shott aya ✊
dihan daar soek so baie meisies jou hokm vt jy nie een nie ? ?
jys op verkeerse qooh me.
sien uit vr die ruggas die seasonn ?✊
jaja been to longg ?
brahh verlange loop hoog . Wneed kuier onz weer ??
semy waar en eks daar ?
daai meisie wat jy nou die aand gejol is is nai an hkm hou jy haar nie??
want sys getroud an jou pa ?
Sien om weer saam jou te kan speel was te lanklaas .hoop dis n beserings vry season??
dankie yster . Awehh wie ookal jy is ?
hardkoppige donner ???
Dagsê?
soek jy dalk n siggi ? ?
soek jy vriende ??
Sien jy raak nou fris?
jy kort brille tjomm ??
What is something you need to get off your chest?
Hair ??
Hey dieds bly j volgende naweek in koshuis
?ja tjomm altyd
What is on your mind?
Fokkol ?
Ek loveee jouuu
Isit geluk ✊
Jys aweh ??❤??
Kuier os weer desember ?! ?☺
?aweh hkm wag tot dan .kuier permi ?
Liefiii ?.... how goes it met jou ..
Kak want jys terug.
Jy word uitgenooi na my party vrydag 3 febuarie
Waar hartenbos strand
Van 6pm tot laat xxx
Ek word 17 hoop ek sien jou daar xxx
??mos.
Kom kuierr vir my jou brackenfell kinta
Se my wiee jy iss dan kom kuier ek ??
Gaan ons saam rook ??
Jy weet die antw vr daai ?
Wie is die grootste stalker vir jou ooiiitt ...
Jy .
What percentage is your phone's battery on right now?
69.?
Which word have you started using a lot lately ?
Nai .
What is your New Year's resolution?
Fokkol.
No lekker jolle die vkansi?
Se jy my ? .
Katie hatting ?
Midnight ?
Jys enige meisi se droom ?
Okay lekker droom dan ✋
As j in matriek is sal j met n graad 8 iets aan he ?
Nahhh ?
Luanne ?
Oulik en snaaks.
Waars jy op new years?
Diaz ?
Jou voet oraait ?
??fokof
Saam wie sal jy n dop deel?
Die persoon wie my n dop koop .
Jy kan nogals drink hoor ?
Seker omdat ek so dors is .✋
Lekkerste jol sover di vakansie ?
Niemand nie.
Kan jy my kersfees geskenk wees ?
Jy sal my nie kan bekostig nie ??
Wat het gebeur by duine ?? ?
Ek kan nie onthou nie ?
Jy moes daai ou gemoer het by duine hy was fokken bang ??
Nahh wasi moeite werd nie ?
Vir wie wil jy nog ontmoet in die jaar ?
N persoon .?
New years planne ?
Kuier .?
Bruhh you have been a doos to me at the kuier . ?
Oh sorry ??
Ek wil jou so graag jol ???
Aai shame man .
Wanner gaan ons suip dieds ?? ??
Enigetyd ??
Daai ou was so bang by duine ??
???
Hoekom raak jy so gou kwaad ? ?
Ek raak nooit kwaad nie??
Sienn jouu amper ???
Jippyyyyy.... maar wies jy ?
Jou baard is on point ??
Waardeuring?
What do you think about the most ?
Kos .?
Jys ngalls mooii ?!!!*#
Okay .
Grootste ou in jou skool en graad
Nathonn ??vlgende jaar gr11
Hou op rook .
Hou op asemhaal.
Vir watse meisie was jy al die liefste ? ❤
My mamma en is steeds ❤❤
Wanner kry jy weer n meisie ?? ?
2020.
Wanneer kom jy hartenbos toe mis jou en wil fokken kuier ?
Ek is seker ek mis jou ook dm myy dan reel ons iets ?
Brahh wade fok is jyy
Eks orals ?
Jy jou naai kom kuier .?
Jy jou kont eks oppad ?
Baieee meisies soek jou Dihan maak oop jou oe !!!
Nie geweet hulle was toe nie ?
Ahoi jy gaan gebliksem word . ✌
En jyy gaan gedonner word ☝
Mikela de beer ?
oulike meisie ☝?
Jy nou beserings vry ?
Nee ek vry steeds ❤
Wanner drink ons n dop ?
Wanner ek weer geld het ?
Kom ons moer mekaar ? ?
Okay ek sal solank vir jou wag ?
Sien jy as by sevens maar jy groet nie eens nie ?
*was.
En ja sorryy ek was besig om te speel.?
Ek wil suipp maar dihan rademan nie hier nie ?
hy amper daar dan kan julle altwee suip ??
Mis jy vir carla ?
Wies dit ?
Watse meisies ken jy in ount??
Keni meisies in ount nie sorry
melisssa pretorius? hoe ken jy haar
Ek weet nie se jy my want ek doen nie ?
Watse meisies ken jy in punt? *jammer
Amal wat ek al ontmoet het ?
Hou jy van iemand ??
Nee . ?
Mis jy nie vr carla nie ?
Nopeeee?
Jou yster ❤?
Jou doring ❤
Hou op gym ?
Ek wens ek kon begin ?
Wens ek was by jou om jou verjaarsdag te vier ?
Ongelukkig dt verby ?
Jy is n doos dink jy is sterk en goed jy gan hard gemoer word .
Jys oulik ?
Oh but those " your mom " comebacks ????
??
How was the year 2016 for you , so far ?
Lekker .
Hartenbos Desember ? ??
Defintief ?
What brand, colout and type underwear are you wearing right now
Vra jou ma ?
Hou jy van iemand ? ?
Well jou ma is nie te sleg nie ?
ons moet weer kuier ??
nou reël iets sodat ons kan kuier ? ?
420 ? ?
N baie mooi getal ??
Hotttt ???
Gaan spring in n swembad ??
Hoor jy is meer in die hoof se kantoor as in jou klas ? ?
Ja sy kantoor is meer opwindend ??
Jy weet carla mis jou ? ?
?okay
Is jy in die kas ?
Dit is ?Die KAS ??
Jy is so aan ??
Nee maar die lig is aan ?
Mis jou baie bra ? Van laerskool
Ahoi sal jouu ook dalk mis as jy wie dit is ?
Jy is nogals heel oraait ??was lekker om jou te sien
Dankbaar ?seker daarvan dit was lekker om jou ook te sien ?
Het jy iets teen meisies wat rook?
Nee want dis hulle eie besluit ?
VIEW MORE