profile img

dione du plessis

Dionekii

Ask me anything you like anonymously

28 Replies

Who are you dating?

Myself :)

Dionekii replied 3798 days ago

Heyyyy my dioneQ danki vir al jou moeite en omgee en onthou eka gaan jou nog bja bederf en jah volgende jaar gaan jou flippen bja miss my dioneQ sooo mut glad nie verander nie en onthou god ht jou onsettend bja lief ...... van baki xoxox lief jou

Awww my BaksteenQ... Ek gaan jO net so vlippin baie mis!! :( hehe.. Baie dankie vir die oulie boodskappie!! :p Lief vijo_♡

Dionekii replied 3800 days ago

Wat is die stoutste ding wat jy al ooit gedoen het?

Daar is te veel:D

Dionekii replied 3800 days ago

Hayy Di 1 wil manet se jys een mal awesome,,oulike mensie! En al praat ons nie meer so baie nie,, is eke lieve ju my vriendinQi! Jys die beste! Bly so oulik en awesome,, moenie verander nie! ;) en onthou Jesus is lief vir jou!!!!!!

Aww "The one" dis vlippin oulik van jOu!! ((Blush)) --Jy net sO die beste howr!! Dankie vir doe oulike boOdskappie!!:D Lief vijO baie hOor!!!

Dionekii replied 3800 days ago

Hoekom wil j gewig verloor? Jy is perfek net soos hoe jy is.

Want ek haat dit om grOter as my vriendinne te wees!! Ek wil net bietjie kleiner wees..

Dionekii replied 3801 days ago

HeLLooo_Dione'kii #stayAwesome ....
Watse tiepe ouens hou jY van

As jy my vriendin was dan sou jy geweet het van wie ek hou... Anders het dit niks met jou uit te waai nie... #NoOffence #Lmga

Dionekii replied 3803 days ago

Heyy dione'kii daai anders vraag was my dom vertraagde niggie so moenie dink dit was ek ni ek belowe dit wasi ek ni ... My foon was op charge by party en toe gaan sy in wa sy ni moet ni ek het ha hart gemoer ... So jammer vra onverskoning VenelleVreyQii10

Dis reggies!!! Dont stress :p

Dionekii replied 3803 days ago

Van wie hou jy mal baie?

Uh... Niemand op die oomblik nie..

Dionekii replied 3804 days ago

Dione'kie! Jys een amazing mensie waarvoor liewe Jesus jo so baie lief het! Lief vijo!

Awww baie dankie!!! Lief vijO ook!!

Dionekii replied 3804 days ago

Hey dioQ mense sal altyd verander teenoor ander , maar bly jy net soos jy is hoor hehe miss joua ( huge HUG ) 1402644517

Hey... Ek weet... Maar ek haat dit maar net baie!! Miss vijO ook!!

Dionekii replied 3804 days ago

Jy is n baie beter persoon as wat jy was!! Lief vir jou vriendin!!

Dankie baie my buddO!! Lief vijO!! Xx

Dionekii replied 3805 days ago

Jy is een amazing meisie!!

Nawhh!! *Blush* Dankie hOor!! :p

Dionekii replied 3805 days ago

Dione! Wie is jo grootste crush?

Uh... op die oomblik niemand!! :p

Dionekii replied 3805 days ago

Lief vir j0u , j0u pragtige amazing mens♡ joubert104

Lief vijO my CharleneQ.. :p

Dionekii replied 3805 days ago

Jy verdien soveel beter Dione jy so amazing meisie en vrek mooi en #BestePersoonlikheid kani glo jy laat graad7 dogtertjies jou onder kry nie!!! Sny hule uit jou lewe uit jyt soveel beter vriendine en mense in jou lewe

Awww baie dankie!! Ek waardeur dt baie!! Dankie vir die ondersteuning!! Jammer as ek nie weet wie dit is nie*embarrsing* maar baie baie dankie!!

Dionekii replied 3805 days ago 1
VIEW MORE