Visit this profile later to see if your question was answered.
Neee nie noodwendig nie ❤️😌
My beste maaitjie se sterf datum
Onbeskryflik baie werk dis al
Tjommie dis menslik om te pee 💁🏼♀️
Dankie so baie ❤️
So bietjie baie😌
Waardeer die dankie ❤️😌
...
Ongelukkig ja 😌
Dit is af
Glad nie belangrik nie ❤️
Weet net hys die beste mens ever en verdien net geluk
Bybel of n klap?
Watse vrae vra jy?
Ongelukkig ja ❤️
Sou jy nou nie wou weet nie 😌
Ekke wens maar dankie x
Sulke goed bestaan nie maar inelkgeval ..
Hy moet n mooi persoonlikheid hê en my altyd as sy eerste keuse kies maak nie saak wat nie .
Hy moet my waardeer en lief hê met sy hele hart .
My boetie moet van hom hou en defnetief my ouers ook.
Blonde hare maar bruin kan ook werk .
Blou oë ...
Maar hy moet langer as ek wees .
Hy moet my kan aanvaar en my nie net weg stoot as dinge moeilik raak nie .
Hy moet my kant van n storie hoor en my kant altyd eerste kies al is ek verkeerd .
Hy moet my op my plek kan sit wanneer ek dit nie verwag nie .
Hy moet nie net my kan beskerm nie maar ook my hart .
Hy moet my verlede altyd in gedagte hou ..
Elke aand kom koffie drink en onverwags by my huis opdaag .
En so nou en dan moet hy my bederf met blomme ..
Hy moet nie skaam kry om my as sy meisie aan ander voor te stel nie .
Hy moet nie te jaloers wees nie en moet ook van my vriende hou .
Hy moet my kan voorberei vir n leeftyd van liefde vertroue en respek .
Hy moet my op sy hande dra en saam my n pad kan stap met Pappa God .
Hy moet eerlik wees en nie bang wees om goed met my te deel nie .
Hy moet my verlede aanvaar en ook kan verstaan dat die kleinste dinge in die lewe saak maak .
Hy moet nie verwag dat ek almal gaan afskryf vir hom nie nes ek nie verwag dat hy sy vriendinne moet afskryf nie .
Maar hy moet eerlik wees oor sy vriendskappe
Hy moet n sterk verhouding met Jesus he .
Hy saam my kan offroad ry en op die wildste shopping spree's gaan sonder om te kla oor alles .
Hy sal moet aanvaar dat ek daarvan hou om in n sweat pants te wees en movies heeldag te kyk . En hy sal defnetief moet join
Hy moet ook aanvaar dat ek sooo selfbewus is .
Maar belangrikste is hy moet my lief hê met sy hele hart ❤
Neee wat .
Ek weet presies wie jy is ??
Wat ?
Umm nie rerig nie
Oor mense wat dink hulle beheer n mens se lewe dis al ❤
Hys n goeie vriend neh
Dis oulik dankie baie ?
Wie is jyy ?
Dankie so baie ?
Loyalty ?
Het nie so iets nou nie maar dis amper tyd om weer ini gym te kom
Awww ❤
Die is oulik
My ma het hom by Discem
En sy gebruik hom meer as ek en ja ❤??
Dankies ja eks tonne beter ?
Wies jyy❤?
Hoe moet ek weet maar sover my kennis strek is hulle net vriende
Kleine enes ja ?
Ek sal nie se ons is so close nie maar ons is goeie vriendinne x
My neefie
Nope x
Maak j my dag❤
...
Nege nulle ?
Awww ❤❤
Nee
Nope x
Hkm nie
Jahh hy is iemand vir die oog ?? maar ja as tristan my neefie is is hy mos ook hulle is broers ❤?
Almal verdien n tweede kaans om te lewe so ek sal hom help en dan laat aresteer ?
Umm tristan is my NEEFIE ❤
Awwwww
Dankie dankie x
Hard oef en determinasie ❤
Wies jyyy ❤
Aww dankie dankie ❤❤
Awww dankie so so baie❤
Dit het sopas ny hartjie warm gemaak
Sjoe ❤??
Asb se my wie jy is ❤??
Asb se my wie jy is ❤?
Asb se my net ?
Awwwwwwwwww wie is jyy ❤
Lelike persoonlikheid ?
Jahh daais efe van n probleempie ???
Die is mos nou oulik ❤
Ken jy my van iewers af?
Hoe bedoel jy x
Verskriklik ??❤
Eks meer n kultuur kind maar doen ook sport maar hiers wat ek hy skool doen
•tiener toneel
•serrie
•groep redenaars
•drama
•spreekkoor
•hokkie
❤
Yes yes hoop so x
Kan ek net begin deur te se dat hierdie my dag gemaak het ?
Dankie dankie dankie . ?
Jy is rerig oulik asb se my wie jy is ❤
Awww die maak my dag ❤❤❤
Ons prt eintlik as vriende ?
Aww die maak my aand ??
1.69 ek dink ?
Kan ek net se jy is oulik ??
Sjoe daars baie ?
Dirco
Xander
De jongh
Zander
Daars so baie
Oeh oeh ??
Ek wens mense kan besef dat dit nie rerig oor ouderdom gaan nie maar oor die gevoel .
Ek wil net reg behandel word en as n ou dit doen dan beteken dit mos sy waardes is reg ❤
Elke meisie wil n verhouding soos haar ouers sin he en ek wil soos my mamma behandel word en soms is ouers seuns dalk meer ingestel op dit en soek hulle n vaste verhouding en nie net n one night of pne month stand nie ❤
Ouderdom is net n getal
Ja dit gaan moeilik wees om my puers daarvan te vertel en dis vermei ek sulke situasies alhoewel ek baie vriende het op Universiteit ❤
Ek herhaal ouderdom is net n getal
Omw ?
Asb maak n plan en whatsapp my dat ek kan weet wie die is
Biol
besigheids
Verbruilers
Rtt 8ste
Noo ?❤
Hang af wie jy is maar dm my gerus dan kyk ons ❤
❤
Dis oulik hoor!
Dis glad nie vir my om te se dit is erg of nie omdat dit nie my plek is nie .
My eerlike opinie is ek was nog nooit daar nie so ek sal nie weet hoe jy voel nie .
Elke persoon is anders en almal is op n ander staduim van hulle lewe emosioneel reg om sulke stappe te neem .
As jy okay voel daarmee dan is dit hoe veronderstel is om te voel .
Asb doen?
Waarmee help ek
Dm ♥️
Kan jy my asb dm ?
Hang af wie j is ?
Maar dm my gerus ?
Jislike it
die maak my aand !?
Eks regtig nie maer nie ?
Dankies??
Ek dink ek weet wie j is ❤❤❤?
Askies ?
Dankie dankie. ❤❤❤
Johannesburg ??
Ruben is soos my boetie ❤❤❤????