Visit this profile later to see if your question was answered.
Well ek word nou hier die jaar 16... So ek Kani wag nie ?
Stuur n dm.... Dan praat ons meer?
Aww dankie ...lief vir jou ook??maar ek mis julle baie..kani wag om weer koshuis toe te gaan nie ?
Well ek het die fantastiese wen van die bokke gekyk maar???
Sy is n awesome mens en sy het n goeie persoonlikheid en sy is n goeie vriendinn ??
Sy is vrek oulik,en mooi en sy is n briljante netbal speler .......en n beste vriendinnn sonder enige twyfel???
Drickus is n baie goeie persoon en hy gee baie om vir n mens ...ons is net vriende maar hy is n regte vriend??????
Lieffies vir ju ook??