profile img

Divan

Divan.446

Ask me anything you like anonymously

261 Replies

Ek wil regtig met jou praat, maar eks te skaam.

Why

Divan.446 replied 1046 days ago

jy en ang uit?

Lankal

Divan.446 replied 1047 days ago

gunstelling kleur?

Het ni rerig een nie swart of pink enige iets

Divan.446 replied 1050 days ago

Ek mis jou elke dag

Mmhh wat jy verkeerd gedoen

Divan.446 replied 1050 days ago

jyt n keeper ;)
sys bitter spesiaal

Sy is

Divan.446 replied 1060 days ago

Angi is mal oor jou moeni dit opmors nie chom, sys one of a kind

Ok

Divan.446 replied 1061 days ago

Ek kan sien jy is verlief. Jy lyk anders, jy is anders. So asof daar โ€˜n meer sagte en rustige kant van jou wys. Dis mooi! Pas daai pragtige meisie baie mooi op ๐Ÿ‘Œ

๐Ÿ˜‰โค๏ธ

Divan.446 replied 1062 days ago

knight in shining armour

๐Ÿคจ

Divan.446 replied 1070 days ago

Jy en angi botha saam๐Ÿ‘€

:)

Divan.446 replied 1072 days ago

Nie genoeg bewyse nie ;)

Okey

Divan.446 replied 1073 days ago

Bewys dan aan my jy weet wie ek is

Jys in helpmekaar:)

Divan.446 replied 1073 days ago

Jy weet dan nie eers wie ek is nie slimjan ๐Ÿ˜‚

Ek weet natuurlik wies jy vat jy my so laag?

Divan.446 replied 1073 days ago

Jys snaaks ๐Ÿ˜‚ great sin vir humor ๐Ÿ‘Œ

Jy dink ek joke,wil graag kuier๐Ÿ™ƒ

Divan.446 replied 1073 days ago

Like jy iemand?

Eks verlief op jou

Divan.446 replied 1073 days ago

gaan jy iemand valbal toe vra?

Idk dis dieselle tyd as my kuier๐Ÿ‘€
Watse gr jy even?๐Ÿ˜‚

Divan.446 replied 1074 days ago
VIEW MORE